✍️ Woorde uit die Heimat

Die Gedigte

622+ gedigte oor 40 jaar — woorde uit die hart van die Heimat. Lees, beleef en laat die woorde jou raak.

101 gedigte gevind
Beulah
Afrikaans

Beulah

Dorslandtrekkers se vurige en verlangende droom. Uit Transvaal oor Olifantspan tot in Humpata berus.

Afrikaans

Karasburg

Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand. Is jou skaap plase deesdae nog so reusagtig groot.

Afrikaans

Otavi

Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi driehoek Volhard en oorwin roep…

Gedigte

Etosha

Jou droë plat wit sout aangepakte aarde wat glinster. Jou sporadiese warrelwinde wat spiraal tot by eergister.

Duits

Luderitzbucht – Duits

Wer weiss schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt?. Von Angra Point, vorbei an Griffith und Radford bis Agate…

Afrikaans

Luderitzbucht

Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland. Van Angra punt verby Griffith en Radford tot by…

Afrikaans

Keetmanshoop

Is jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland. Sal jou somer son nie dalk eendag alles hier verbrand.

Afrikaans

Outjo

Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en…

Afrikaans

Mariental

Die Duitser Hermann Brandt het jou as plaas gekoop. Jou toe vernoem na sy vrou Anna Marie Mahler.

Afrikaans

Okahandja

Plat kameeldoringbome jou skadu se kenmerk Kaiser Krone jou bekende majestueuse seelmerk Jou bree Okahandja rivier wat strek oor wit…

Gedigte

Grootfontein

Hoe Groot is dan jou oorspronklike fontein. Maak Berg Aukas darem nou al ‘n fortuin.

Gedigte

Gobabis

Kyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob. Vertel jou bome ‘n prag storie in elke saadlob.

Luister ook
Gedigte wat Leef in Musiek
Sommige van hierdie gedigte is omskep in liedjies. Luister daarna in die winkel.