Die Gedigte
622+ gedigte oor 40 jaar — woorde uit die hart van die Heimat. Lees, beleef en laat die woorde jou raak.
Otjiwarongo – Duits
Hier, mitten im Nirgendwo, uberaschst du alle. Dies ist der Ort der fetten Rinder oder auch schoner Ort. 1891 entstandst…
Otjiwarongo
Hier omtrent in die middel van nerens verras jy almal Dit is die plek van die vet beeste of ook…
Die Kabeljou van Paaltjies
In negentien tagtig, vang ons lekker vis by Walvis se Paaltjies. Lekker swart soet koffie, en ‘n Oxo brotchen ons…
Meine Heimat und Geburtsstatte
Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn. Sein Wind trocknet die Erde in seinen Ebenen schnell aus.
My Heimat en Geboortegrond
Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout. Sy wind droog die aarde vinnig oor sy vlaktes.