๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 1–24 of 252 resultsSorted by popularity
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Oranjemund โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamantโฆDie Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant hier aan die Namibiese kant Die Oranjerivier skenk sy stene verniet vir jou krediet Oranjemund – hier in die mees suidwestelike hoek reld se vernaamste diamant myngroep In negentien vier en veertig verrys tot werkers se krediet Verbou jou eie groente en blomme in hierdie dorre gebied reld bestempel as die mees rykste spoel gebied Kry gratis plaaslike oproepe – water en elektriese krag Gemsbokke…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Tot Weersiens โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Tot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters,โฆTot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters, asook al die Namibiรซrs Mag al hierdie liedere, julle harte aanraak en roer Mag julle verlange, darem ook so โn bietjie afkoel. Daar is net een Wes, en dit is ons mooie Suidwes Daar is net een Namib, dit is ons pragtige Namibiรซ Ons het hier beslis, baie sterk water raak geboor Almal wat luister, is vandag ons kosbare gehoor Kom ons neem vandag,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Beste Maats โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Beste Maats Elkeen van ons het โn maat van yster en plaat Ek isโฆMy Beste Maats Elkeen van ons het โn maat van yster en plaat Ek is geseรซnd om twee boesem vriende te hรช Twee maats met wie ek oorlog toe sou gaan Elkeen speel so โn belangrike rol in my lewe [Chorus] My Suidwes en Namibiese maats is soos goud Soos suiwer goud wat getemper en getoets is Stil en eerlik maar โn band onsienbaar en eg My maats wat ek koester en vandag besing Beide plaasboere en lief vir ons…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kremetart โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos wegโฆJy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos weg en jou wortels, wys soos vingers opwaarts In Madagaskar, Australi en Afrika roep, jou beeld hemelwaarts Tot duisend jaar of meer oud, word hierdie Jou groot wit blomme maak snags oop, en vorm Jou vele meeldrade hang aan stingels, soos n pragtige sprokieslantern Jou houtagtige vrug verberg jou saad, en is n smaaklike pulp as kern Jou menigte eters verorber di kremetart, gegeurde vrug al…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kokerboom โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibiaโฆ‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibia en die Namakwaland โ sy biologie, sy eeue-oue geskiedenis en sy stille majesteit in die woestyn. Aflaai as MP3.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hentiesbaai โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand ofโฆIn veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand of baai wat ons ken, lewer meer vis as jou kus In visvang tye loop jou gewilde Galjoen, Steenbra en Kabeljou Hentiesbaai! Daar is op hierdie aarde geen beter visvang plek! Hentiesbaai! Desember is jy die bestemming van die groot trek! In agtien ses en tagtig ontdek die Schutz troeppe, jou fontein Uit die Omaroeroe rivier se delta voorsien jy ons, met afvloei-water Hentie van der…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Bring my terug โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Bring my terug Wanneer my tyd hier op aarde se uurglas ook uitgeloop het VraโฆBring my terug Wanneer my tyd hier op aarde se uurglas ook uitgeloop het Vra ek my familie om tog te onthou wat my laaste wens is Swakop se begraafplaas is naby genoeg aan my Weskus Party verkies die wonderlike uitsig heel bo-op duin sewe [Chorus] As ek nog in my Heimat woon bring my tog na my Weskus As ek nie meer hier woon nie bring my asseblief net terug Bring my asseblief net terug na my geboorteland se…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ai Ais Bitter Bitter Mooi โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Ai-Ais – Duits Du bist gewiss der Ort, wo das Wasser brennt Deine heiรe QuelleโฆAi-Ais – Duits Du bist gewiss der Ort, wo das Wasser brennt Deine heiรe Quelle hier an der Sรผdseite des Canyons Dein kรถnigliches Wasser riecht noch immer so stark nach Schwefel Hier finden wir in jeder Rundhรผtte Ruhe fรผr unsere Seele [Refrain] Und wenn wir andere hier nach ihrer Meinung fragen wรผrden Sagen alle sofort: Ai-Ais ist das beste Spa So malerisch deine Felsen, die wahre Geschichten erzรคhlen Dein offener und klarer Himmel, der unser Inneres erfrischt Jeder, der hier ruht, tankt neue Kraft durch deine natรผrliche Schรถnheit Bei so wenig Spiegelung erstrahlt dein Sternenhimmel [Refrain] Und wenn wir andere hier nach ihrer Meinung fragen wรผrden Sagen alle sofort: Ai-Ais ist das beste Spa Dein kรผhles Freibad beruhigt Kรถrper und Seele Dein warmes Hallenbad umschmeichelt uns so sanft Dein Schwefelarzt lรคsst unser Rheuma verschwinden Auf deinen Wanderwegen entdecken wir deine wohltuende Wirkung [Refrain] Und wenn wir Um andere nach ihrer Meinung zu fragen Antwortet schnell allen: Ai-Ais ist das beste Spa.ย ย D.Botes, 30.09.2013Voeg by mandjie -
Sale!
NOORDEEtosha & Noorde Versameling
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se noorde โ Etosha seโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se noorde โ Etosha se wildlewe, Rundu se Okavangorivier en Opuwa as poort na Kaokoland. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rundu โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die witโฆIn negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Otjiwarongo โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plekโฆHier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek van die In agtien een en negentig ontstaan jy rondom die Rynse Sendingstasie en ook later n Duitse garnisoen gehuisves Die smalspoor van Swakopmund in negentien sewe bring nuwe lewe en aansporing tot jou ontwikkeling Ook kom daar van Humpata se terugkerende Boere Ou Dorslandtrekkers wat hulle beloofde land verloor Jou antieke stoomlokomotief nommer een en veertig Staan nou voor die stasie en waghou oor…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Oranjemund โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamantโฆDie Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant hier aan die Namibiese kant Die Oranjerivier skenk sy stene verniet vir jou krediet Oranjemund – hier in die mees suidwestelike hoek reld se vernaamste diamant myngroep In negentien vier en veertig verrys tot werkers se krediet Verbou jou eie groente en blomme in hierdie dorre gebied reld bestempel as die mees rykste spoel gebied Kry gratis plaaslike oproepe – water en elektriese krag Gemsbokke…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Opuwa โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou eerste boorgat was, vir die Dorslandtrekkers bedoel Rusplaas in die suide, jou onthou enโฆJou eerste boorgat was, vir die Dorslandtrekkers bedoel Rusplaas in die suide, jou onthou en beskeie meegevoel Die Ruacana en Epupa valle, spruit uit die Kunene rivier Jou pannetjies veld, en Steilrand berge wat hier versier die hoofdorp van ons wye Kaokoland area Jou Himba mense vertoon, hulle tradisionele leefwyse Jou woestyn olifante, en ook die beroemde Van Zyl pas Hier is ook nog Herero s en Dhimba bewoners Wie het jou landskap, dan so mooitjies plat gevee Jou negosiewinkel…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Yodel in Namibie Jodeln in den Schwartz Bergen โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jodeln in den Schwartz-Bergen. Wenn der Tag anbricht und die Sonne erscheint, Erklingt ein ganzโฆJodeln in den Schwartz-Bergen. Wenn der Tag anbricht und die Sonne erscheint, Erklingt ein ganz besonderer Klang durch die Berge. In den Hรถhen, wo das Blaugrau leuchtet, jodle ich laut und trompete meine Freude.ย Jodel, oh jodel, der Wind hรถrt mein Lied, Hier oben in den Bergen am Schwarzen Rand Die Berge bezeugen meinen geliebten Sรผdwest, Jodeln in den Bergen, das ist meine Berufung. Jodel, oh jodel, das Lied ist mein Lohn, Meine Heimat ist mein Lied,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Yodel in Namibie, Jodel in die Schwarz Rand โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jodel in die Schwarz Rand. Wanneer die dag breek en die son verskyn, Gaan ‘nโฆJodel in die Schwarz Rand. Wanneer die dag breek en die son verskyn, Gaan ‘n baie spesiale klank deur die berge. In die hoogtes, waar die blou grys wys, Jodel ek kliphard en basuin my vreugde uit. Jodel, o jodel, die wind hoor my lied, Hier bo in die berge by Schwarz Rand Die berge getuig van my geliefde Suidwes, Jodel in die berge, dis my roeping. Jodel, o jodel, die lied is my beloning, My Heimat…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Windhuk Windhoek โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Windhuk Dein afrikaanser Name leitet sich auch von einer windigen Ecke ab. Geografisch im ZentrumโฆWindhuk Dein afrikaanser Name leitet sich auch von einer windigen Ecke ab. Geografisch im Zentrum ruhst du in einem hรผgeligen Tal. Umgeben von Gebirgsketten und drei Flรผssen: dem Klein-Windhuk, dem Arebbusch und seinem Nebenfluss, dem Gammams. Windhuk, du liegst hier zwischen dem Eros und den Auasbergen. Zusammen mit dem Khomas-Hochland bildest du das Windhoeker Becken. Du entspringst dann einer permanenten Heiรwasserquelle: Zwรถlf kraftvolle Quellen, die im Klein-Windhuk entspringen. Windhuk, du liegst in einer Halbwรผste: Von Aris bis Brakwater, von…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Windhoek โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou Afrikaanse naam is ook afgelei van Geografies in die middel rus jy in nโฆJou Afrikaanse naam is ook afgelei van Geografies in die middel rus jy in n heuwelagtige vallei Aan alle kante omring deur bergreekse en ook drie riviere Die Klein-Windhoek, die Arebbusch en sy, sytak die Gammams hier tussen die Eros en Auasberge Met die Khomashoogland vorm dit die Windhoek bekken Jy ontstaan dan rondom n permanente warmwater bron Twaalf sterk fonteine wat in Klein-Windhoek ontspring in ‘n halfwoestynagtige gebied Van Aris tot by Brak-water, Kapps Farm tot by Daan Viljoen…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Wildsbiltong en Botter โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Wildsbiltong en Botter Wanneer ons die lang pad vat is daar niks so lekker AsโฆWildsbiltong en Botter Wanneer ons die lang pad vat is daar niks so lekker As om heerlike botter in te pak net vir die onwis By die eerste padstal hou ons stil vir lekker biltong Natuurlik moet dit dan ook Gemsbok of Kudu wees. Gee dadelik die botter aan tydens ons vakansie se rit Moet net nie skaam wees om dit dik op te smeer nie Sny die wildsbiltong met jou knipmes in lekker skywe Kou dit stadig sodat…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Welwitchia Welwitschia โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Bekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek FriederichโฆBekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek Friederich Welwitsch jou in Angola In die Namib woestyn ontdek Thomas Baines jou ware replika Hierdie lewende woestyn fossiel verkondig geen sterwensnood Ons verkyk ons altyd aan hierdie bewoner van die Namib Jou spesie dra manlike en vroulike ke Deur nektar lok jy insekte vir die oordra van stuifmeel Strek van die Nicolau-rivier in Angola tot by die Kuiseb Jy bereik baie maklik n lewensiklus van…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Waterberg โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaarโฆJou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaar jou mooie naam Jou agthonderd vierkante meter Plato is werklik seldsaam Aan jou voet het die Boesman en Herero lank gewoon Oos van Otjiwarongo verby pragtige Klein-Waterberg Is jou Natuur-en-Bewaring Park in 1972 ook verklaar Hoeveel wild en skaars vo ls is veilig al by jou bewaar Om jou begeleide staproetes te volg het al baie geverg Jou verskeidenheid plantegroei is lowergroen en dig Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Warmbad โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Gemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naamโฆGemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naam Jou Warmbron dien as halte en welkome roepnaam Eerwaardes Abraham en Christian Albrecht vind hier rus Warmbad jy staan vas hier in die uiterste suidooste Naby die oorsprong van die Homrivier en die grens klimaat bekend aan die Namaland plato Jou naamgewende en internasionale warmbronne Agtien nul ses word die eerste sendingstasie gebou Agtien elf vernietig Oorlams Jager Afrikaner albei Agtien vier en dertig herstel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Walvisbaai Geskiedenis lied โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur myโฆNiks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Walvisbaai โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur myโฆNiks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Wagters op die Mure โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Boer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van โnโฆBoer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van โn plaasboer gaan kry, Is wanneer jy hom vra, wie sy regterhand op die plaas is. Eers sal hy jou aankyk, om seker te maak jy is ernstig, En dan sal sy gelaat versag, en hy sal jou ure besig hou. [Chorus] Wagters op die mure, gereed om dadelik te reageer, Altyd vriendelik, met jou stert wat swaai in blydskap. Altyd dieselfde, hoe moeilik jou dag…Voeg by mandjie