๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 193–216 of 252 resultsSorted by popularity
-
Sale!
DUITS, MP4Luderitz โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Lรผderitzbucht – Duits Wer weiร schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von AngraโฆLรผderitzbucht – Duits Wer weiร schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra Point, vorbei an Griffith und Radford bis Agate Beach. Von Sturmvรถgel, Shearwater, Guano, Esse bis Grosse Bay. Wer hรคtte gedacht, dass Kolmanskop fast vollstรคndig weggefegt wurde? Wer weiร schon, wie viele Inseln noch eure Geschichte erzรคhlen? Von Mercury, Seal und Penguin bis Shark, fast zur Hรคlfte gezรคhlt. Von Halifax, Possession, Albatross bis zu eurem berรผhmten Bogenfels. Vorbei an Plum Pudding, Sinclair und Roastbeef, die ihr…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Luderitz โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verbyโฆWie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby Griffith en Radford tot by Agate strand gel, Shearwater, Guano, Esse tot by Grosse baai Wie het gedink dat Kolmanskop is amper heeltemal toegewaai Wie sal verseker weet hoeveel eilande jou verhaal nog vertel Van Mercury, Seal en Penguin tot Shark amper halfpad getel Van Halifax, Possession, Albatross tot jou bekende Bogenfels Verby Plumpudding, Sinclair en Roastbeef deur jou omhels Drink jou wilde Duitse perde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Lied van die Namib โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klimโฆLied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesende koue nagte met dag temperature wat kook Lig oranje sand korrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Jou Welwitchia ook genoem die na soveel jare nog piekfyn Uit die Tsauchab stroom gevorm die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Leonardville โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vierโฆLangs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier en negentig die Khauas Nama Verander Naosanabis se naam gou sonder veel drama Dorslandtrekkers en dominee Leonard se standplaas Jou Kameelperde verhaal hier die Kameeldoringboom In sewentien sestig het Jacobus Janz besef hoe soet is sy fyn blaar Jou rooi Kalahari grond en duin al hier vir donkie jaar Jou goue graslande voorsien jou wild en vee se stoom n toringhorlosie met Jou Kafee stapel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Langstrand โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbesโฆLangstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes pogings al vervang In die aandskemering, skyn liggies van groot skepe Die oostewind is geniepsig, en niemand se vriend [Chorus] Tussen jou twee duine, wag ons geliefde Langstrand Waar honderde bakkies, jou duine Desember toepak Hoeveel weet dat jou duine, ook brul aan die oorkant Hoeveel prag huise, van binnelanders is hier parkeer Dan pronk ook nog, Dolfyn strand na Walvis se kant Die koue…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kuiseb Canyon โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie GamsbergโฆVanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg en begin jy net na die rivier se lae brug Tot verby die Naukluft Park vorm jou ravyne n pragtige boggelrug Vanaf Carp se uitkykpunt en rots pryk die Kuiseb Canyon so enorm nseisoen bars jy dwarsdeur die Namib En verras die Soutpanne tot waar jy stilletjies in die Strandmeer inglip Saans verander jou rante na oranje soos die son in die weste sak Die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kremetart โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos wegโฆJy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos weg en jou wortels, wys soos vingers opwaarts In Madagaskar, Australi en Afrika roep, jou beeld hemelwaarts Tot duisend jaar of meer oud, word hierdie Jou groot wit blomme maak snags oop, en vorm Jou vele meeldrade hang aan stingels, soos n pragtige sprokieslantern Jou houtagtige vrug verberg jou saad, en is n smaaklike pulp as kern Jou menigte eters verorber di kremetart, gegeurde vrug al…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kolmanskop โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Teen jou duin se skuinste l Eens het diamante jou glorie basuin op Binne tweeโฆTeen jou duin se skuinste l Eens het diamante jou glorie basuin op Binne twee jaar herrys en floreer jy in die Sperrgebiet Slegs die tweede dorp wat straatligte saans kon bied n X-straal en Trem in hierdie dorre Suidland Elegante Duitse drie verdieping geboue teen sand bestand n Ysfabriek, Bakkery, Skool, Danssaal, Gimnasium en Hospitaal n Kasino, Kragstasie, Teater, Telefoonsentrale en Kegelbal saal Elke dag is ys en koeldrank vir elke koelkas getrou afgelewer Nuwe in gewaaide sand is…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Kolmanskop Kolmannskuppe โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.An deinen Dรผnenabhรคngen liegst du still. Einst haben Diamanten deinen Ruhm im Sperrgebiet verkรผndet. InnerhalbโฆAn deinen Dรผnenabhรคngen liegst du still. Einst haben Diamanten deinen Ruhm im Sperrgebiet verkรผndet. Innerhalb von zwei Jahren erstehst du neu und erblรผhst โ die zweite Stadt mit abendlicher Straรenbeleuchtung. Rรถntgengerรคt und Straรenbahn in diesem kargen Sรผdland. Elegante dreigeschossige Gebรคude: Eisfabrik, Bรคckerei, Schule, Tanzsaal, Gymnasium, Krankenhaus, Kasino und Kegelbahn. Tรคglich wurde Eis geliefert โ heute versinkt alles im angewehten Sand.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kokerboom โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibiaโฆ‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibia en die Namakwaland โ sy biologie, sy eeue-oue geskiedenis en sy stille majesteit in die woestyn. Aflaai as MP3.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Kokerboom Kocherbaum โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.ttern streben gen Himmel r Pfeile sind, die nach hinten getragen werden Dein hohler Stammโฆttern streben gen Himmel r Pfeile sind, die nach hinten getragen werden Dein hohler Stamm dient in der sengenden Hitze als K Dein Fruchtfleisch wird gekaut, um Wasser hinter der dicken Baumrinde zu gewinnen Du gedeihst auf Bergr cken und in Schluchten und an hei Du bist in Namaqualand und im s hmst dich auch als Wald, doch findet man dich auch allein und Du wirst besonders von den Wirbelwinden der W ume erkennt man an einer leuchtend gelben Bl…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Keetmanshoop โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Is jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nieโฆIs jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nie dalk eendag alles hier verbrand Eers Swartmodder genoem hier naby die Skaaprivier Staan jou 18 vyf en negentig sendelings kerk nog in swier Die diep harts verlangende Hoop van Johann Keetman Menere Schreuder en Fensel jou eie eerste stuurman Duisend meter bo seespie l staan jou unieke Kokerboom Jou Reuse Speel grond se gestapelde klippe so ewe vroom wen deur die Naute nog genoeg water…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Karibib โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Wat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou RoesenmannhausโฆWat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou Roesenmannhaus Of jou Kaiserbrunnen en jou Wolhaus Jou lughawe is vir die lugmag uitgeknip Van Otjimbingwe koop her H Wie weet dat jou marmer aan Itali Dat jou trein by Kranzberg noorde toe stoot Tussen Windhoek en Swakop roep jy halfpad Jou Duitse argitektuur neffens die Khanrivier Jou Erongoberge altyd Jou grasvlaktes wat die v Jou marmer wat die wVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Karasburg โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog soโฆIs jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so reusagtig groot Verlig Bondelsdam darem nog jou waternood Uiters warm en baie kere ook nog vreeslik koud Jou Groot Karasberg troon verseker dan noord! Jou Klein Karasberg se mis O Karasburg – hier kan die son hom maklik vererg! O Karasburg – Tog bly jy ons verlangende herberg! r as die grenspos Ariamsvlei Van Noordoewer grens tot by Blydeverwag se rant riegras aan jou diere…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Karakoel Karakul โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Karakul- Schafe [German- song about the Karakoel sheep in Namibia] Die Karakul-Schafrasse ist in trockenenโฆKarakul- Schafe [German- song about the Karakoel sheep in Namibia] Die Karakul-Schafrasse ist in trockenen Gebieten bekannt und entwickelt dort einen dicken Fettschwanz. Darin speichert sie ihre Reserven fรผr Dรผrrezeiten. Ihre Widder haben gut ausgebildete Hรถrner, die Mutterschafe sind hornlos. Die wichtigste Karakul-Industrie in Afrika befindet sich in Namibia. Auch im Nordkap wird die Rasse gezรผchtet. In Namibia und Sรผdafrika wird die Rasse unter dem Namen Swakara vermarktet und hauptsรคchlich auf den Londoner Pelzauktionen verkauft. Swakara-Felle machen die Hรคlfte der…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Karakoel โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droรซ klimaat toestande en ontwikkelโฆSwartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droรซ klimaat toestande en ontwikkel dan โn swaar vetstert Hierin word sy reserwe voedsel vir droogte tye gestoor sy ramme het goed gevormde horings en ooie is horingloos Die vernaamste karakoel bedryf in Afrika is in Namibiรซ gevestig in die noorde van Kaapland word ook met die skaapras geboer In Namibiรซ en Suid-Afrika word die ras onder Swakara bemark en word dan hoofsaaklik op die Londense pels veilings verkoop Swakara…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kamanjab โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ookโฆHier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook briljant Jou rotstekening by Peet Alberts Koppie beskryf ons land In jou rivierlope wandel die nomadiese Woestyn olifant Kamanjab jy is amper net bekend vir Jou toeriste staan verbaas hoe jy dan kan bestaan Ons ander weet van beter want baie paaie eindig hier Okamanja genoem en nou die baadjie van Kamanjab Jou Himba nedersettings rondom verhaal die rooi nasie Jou Algemene winkel, Bakkery, Ruskamp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kalkfeld โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nogโฆn Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nog ‘n skaars ietermago Die belangrikke vervoermiddel hier rond, is jou bekende donkiekar n Handelaar, Poskantoor, en ‘n Petrol- en Polisiestasie is ook daar Op jou grondpad in sewe en sestig, soek ons verbete Ons bly in ‘n Sinkhuisie by die Spoorwegstasie, met net een sinjaal Oos op Otjihaenamparero wandel, Nou vertoon die bergrant honderd en sewentig dinosourus spore Jou bekende witkalk klip en reuse wit…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kalkrand โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.r Weissrand en nou veel beter bekend as tussen Rehoboth en Mariental Oos van Kubโฆr Weissrand en nou veel beter bekend as tussen Rehoboth en Mariental Oos van Kub langs die hoofpad met jou huise in die tiental Voortsnellende verbygangers sorg vir die kos van Volgende keer maak ons n punt om by jou te stop Kalkrand – Jy verdien meer as net klandisie by die bottelprop Jy oorleef beslis van die beste beeste en vetste kleinvee n Shell vulstasie, Skool, Polisie stasie en enigste Kliniek n Wegneem stalletjie en Bottel stoor voltooi die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Jubellied vir my heimat โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Gejubel vir my Tuisland โ Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek.โฆGejubel vir my Tuisland โ Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek. Watter byvoeglike naamwoorde beskryf my tuisland? Wanneer ‘n mens die Oranjerivier oorsteek, verander die stemming. Daar is soveel leegheid, en dit hou nie so gou op nie. Ek sal my geliefde land vir niks verruil nie, en net hier wil ek bly. Hier kyk en verken mens met die hart, nie met die oรซ nie.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Jubellied vir my heimat Jubel fur meine Heimat โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jubel fรผr meine Heimat Alle Traurigkeit ist verflogen, ein Jubel ist angesagt. Welche Adjektive beschreibenโฆJubel fรผr meine Heimat Alle Traurigkeit ist verflogen, ein Jubel ist angesagt. Welche Adjektive beschreiben mein Heimatland? Wenn man den Oranje-Fluss รผberquert, รคndert sich die Stimmung. Es gibt so viel Leere, und es hรถrt nicht so schnell auf. [Refrain] Ich wรผrde mein geliebtes Land gegen nichts eintauschen, und nur hier will ich bleiben. Hier schaut und erforscht man mit dem Herzen, nicht mit den Augen. Hier erlebt man Dinge mit der Seele, nicht nur mit den Augen. Hier freut man…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Grรผnau โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Op โn landkaart vertoon jy amper slegs as โn baie klein kol. Alle paaie loopโฆOp โn landkaart vertoon jy amper slegs as โn baie klein kol. Alle paaie loop uit verskeie rigtings onvermydelik by jou verby. Wanneer die reรซn jou omgewing in seisoen met groen inwy. Verander jou driedoringbos en so ook elke eens vaal graspol. In negentien nege ontvang jy ook โn spoorwegstasie vir die nasie. Al wat ons egter nou nog sien is โn verlate spoor en โn naambord. Jou goedere word nou per pad oraloor hierheen getransport. As gehuggie is jou inwoners โn besliste deel van jou fondasie. In die vรชrte sien ons jou Karasberge se lyne en beskeie begin. Jy rus hier in die Gamchab vallei met jou droรซ Gamchabrivier. By Karasburg en Stinkdoring brand darem nog โn kampvuur. By Grootplaas en Klein Karas word buurmanskap jou gegun.ย In jou noordelike heuwels staan jou Kokerboom en Aalwyn.ย Jou Karakul skape en Klein wild bewandel jou wye en oop veld. As winterreรซnstreek met sporadiese sneeu ook al vermeld. Jou sterrehemel lewer die mooiste beelde in die maanskyn. Ver oos waak die rooi Kalahari woestyn oor jou met jaloersheid. Jou naam โGroen Weilandโ handhaaf in reรซntyd dit gestand. Jou geรฏsoleerde plaasbewoners doen nie maklik van jou afstand. Ver wes beskut die Namib woestyn jou met โn verbete vasbyt.ย ย D.Botes 24-09-2014Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Hochfeld โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal OmringโฆVeld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring deur ons Heimat, se beste bosveld plantegroei Met volop wild en vee, wat jou grasvlaktes skoon afsnoei Hochfeld hier by jou ervaar mens, nog die egte Suidwes plaaslewe Die stilte wat jou ore seermaak, en jou sig gevul met ons wildslewe Hier kan ons die vuur hoor knetter, rondom gemsbokke en kudus Keuses soos die Waterberg en Gobabis, jou bure so naby en knoes Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Hoba Nuut โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3โฆJy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3 by 3 by 1 meter vierkant rots Blykbaar die aarde se atmosfeer skeef mee gebots Jy is uit Yster, Nikkel en Kobalt deur vuur gesmelt Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Hoba, jy is Grootfontein se trots! Ons salueer jou vandag, ons yster rots! In negentien twintig deur Jacobus Hermanus Brits ontdek Met sy ploeg en sy os is hulle skielik tot stilstand geruk Op sy plaas…Voeg by mandjie