๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 121–144 of 252 resultsSorted by popularity
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Aus โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Versink en omring in die voue van jou baie kliprante Noord en suid deur dieโฆVersink en omring in die voue van jou baie kliprante Noord en suid deur die Dicker Wilhelm en die Omega Op die rug van jou Huib Hoch Plato gedui jy in jou liga. Die Aus en klein Aus bring soveel verlangende kalmte Jou uitgestrektheid bring vrede en rus vir โn moeรซ sielย Jou sonsondergange en oneindigheid wat ons sรณ besiel.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Asab โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier by jou in die Suide is amper heeltemal niks Wat was nuut by jouโฆHier by jou in die Suide is amper heeltemal niks Wat was nuut by jou as jy beteken In jou Hotel waar niemand nou in die aande sing Jou Asab rivier is dro r as droog en loop nouliks n Spoorweg stasie en Waar my pa ook jou possak betyds moes aflaai Net twee briewe vir die mense van Jakkalsdraai Jou broek hang so pap soos Asab se possak Halfpad tussen Mariental en Keetmanshoop Mukurob val in 1988 net 23…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Aroab โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Op die rant van die verre Kalahari woestyn Omring deur pers rantjies en oranje rooiโฆOp die rant van die verre Kalahari woestyn Omring deur pers rantjies en oranje rooi duin Vorm Herr Blaauw en Oppermann se gronddam Se hewige gestry nou Aroab en Streitdam Aroab – daar is niks so mooi soos die Kalahari duine! Aroab – niks bring soveel vrede as jou duine se lyne! Van Keetmans verby Nunaib se kop en Grosse Aub Van Karasburg verby Kameelhaarfontein se skaap s verby jou oor die grens na Rietfontein Loop jou Bees en Bok…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Aranos โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Oos van Mariental kruip jy behoorlik weg Omring deur rooi Kalahari duine en suurgras Gemsbok,โฆOos van Mariental kruip jy behoorlik weg Omring deur rooi Kalahari duine en suurgras Gemsbok, springbok en volstruis wat by jou pas So loop jou pad oos langs die dro Jou oorspronklike naam van hierdie nedersetting was Arahoab, Khoekhoe wat beteken rooi gebied Tydens die Herero-oorlo was die Schutztruppe van Duitsland se koloniale magte hier gestasioneer Die omvang van posdienste aan die weermag het gelei tot die opening van ‘n poskantoor in negentien agt Die Duitsers het in 1915 beheer…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ameib โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Ameib Vor dem Erongo-Gebirge liegst du und wartest in deiner Herrlichkeit und Pracht auf uns.โฆAmeib Vor dem Erongo-Gebirge liegst du und wartest in deiner Herrlichkeit und Pracht auf uns. Jenseits des wunderschรถnen Groรen Rooibergs und nรถrdlich von Usakos. Bis zu dir รผberqueren wir sechsmal den Khan-Fluss. 1864 warst du ein Missionsposten der Reinse. [Refrain] Deine einzigartigen Kunstwerke der San lassen uns immer wieder zurรผckkehren. Deine atemberaubenden Felsformationen haben unsere Gedanken hier gefangen. Ein historisches und natรผrliches Paradies mit wunderschรถnen Granitformationen. โDer grรผne Ortโ in Nama mit Wildschutzgebieten und Wanderwegen. Deine riesigen Marmorfelsen ragen hoch…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ameib โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Voor die Erongo berge l en wag jy vir ons in jou glorie en swierโฆVoor die Erongo berge l en wag jy vir ons in jou glorie en swier Verby die pragtige Groot Rooiberge en net noord van Usakos Tot by jou kruis ons ses keer die lope van die Khan rivier In agtien vier en sestig was jy mos n Reinse sendelingpos Jou unieke San kunswerke laat ons weer en weer terugkeer Jou asem snak rots tonele het ons gedagtes hier vasgekeer n Historiese en natuur paradys met prag graniet formasies in Nama…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ai Ais Bitter Mooi โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Verseker is jy die plek waar die water jou brand Jou warm bron hier aanโฆVerseker is jy die plek waar die water jou brand Jou warm bron hier aan die Canyon se suidekant Ruik jou koningswater nog so sterk na swawel Hier vind ons rus vir ons siel in elke rondawel En as ons ander se mening hier rond sou vra Antwoord almal gou Ai-Ais is die beste Spa So skilderagtig jou rotse wat ware stories vertel Jou oop en skoon hemel wat ons binneste herstel Elkeen wat hier verpoos herlaai uit jou natuurprag…Voeg by mandjie -
Sale!
SENTRALE NAMIBIEWindhoek & Omgewing Versameling
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Windhoek en omgewing โ die hoofstadโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Windhoek en omgewing โ die hoofstad se geskiedenis, Gross Barmen se warmwaterbronne en Daan Viljoen se wildtuin. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
VADERLANDSLIEFDEJubellied Versameling – Heimatlied in Afrikaans & Duits
Original price was: R59,00.R49,00Current price is: R49,00.‘n Musiekbundel van drie MP4-liedjies deur D. Botes oor die liefde vir Namibia as heimatโฆ‘n Musiekbundel van drie MP4-liedjies deur D. Botes oor die liefde vir Namibia as heimat โ Jubellied, Heimatlied en die klanke van die Yodel deur Namibia se berge. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
HISTORIESHistoriese Versameling – Kolmanskop, Duwisib & Luderitz
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se historiese suide โ Kolmanskopโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se historiese suide โ Kolmanskop se spookstad, Duwisib se woestynkasteel en Luderitz se diamantgeskiedenis. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
WOESTYNWoestyn Versameling – Sossusvlei, Namib & Solitaire
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor die Namibwoestyn โ Sossusvlei se oranjeโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor die Namibwoestyn โ Sossusvlei se oranje duine, die oudste woestyn op aarde, en die verlate stilte van Solitaire. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
SUIDESuide Versameling – Ai-Ais, Aus & Luderitz
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se suide โ Ai-Ais seโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se suide โ Ai-Ais se warm bronne, Aus se wilde musteerdperde en Luderitz se historiese hawestad. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
KUSLYNKuslyn Versameling – Swakopmund, Walvisbaai & Langstrand
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus โ Swakopmund seโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus โ Swakopmund se Duitse argitektuur, Walvisbaai se mistige see, en Langstrand se rustige strandsfeer. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Yodel in Namibie, Jodel in die Schwarz Rand โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jodel in die Schwarz Rand [Vers 1] Wanneer die dag breek en die son verskyn,โฆJodel in die Schwarz Rand [Vers 1] Wanneer die dag breek en die son verskyn, Gaan ‘n baie spesiale klank deur die berge. In die hoogtes, waar die blou grys wys, Jodel ek kliphard en basuin my vreugde uit. [Koor] Jodel, o jodel, die wind hoor my lied, Hier bo in die berge by Schwarz Rand Die berge getuig van my geliefde Suidwes, Jodel in die berge, dis my roeping. Jodel, o jodel, die lied is my beloning, My Heimat…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Yodel in Namibie Jodel Schwarzrand Deutch โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jodeln in den Schwartz-Bergen [Strophe 1] Wenn der Tag anbricht und die Sonne erscheint, ErklingtโฆJodeln in den Schwartz-Bergen [Strophe 1] Wenn der Tag anbricht und die Sonne erscheint, Erklingt ein ganz besonderer Klang durch die Berge. In den Hรถhen, wo das Blaugrau leuchtet, jodle ich laut und trompete meine Freude. [Refrain] Jodel, oh jodel, der Wind hรถrt mein Lied, Hier oben in den Bergen am Schwarzen Rand Die Berge bezeugen meinen geliebten Sรผdwest, Jodeln in den Bergen, das ist meine Berufung. Jodel, oh jodel, das Lied ist mein Lohn, Meine Heimat ist mein Lied,…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Windhuk Windhoek โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Windhuk Dein afrikaanser Name leitet sich auch von einer windigen Ecke ab. Geografisch im ZentrumโฆWindhuk Dein afrikaanser Name leitet sich auch von einer windigen Ecke ab. Geografisch im Zentrum ruhst du in einem hรผgeligen Tal. Umgeben von Gebirgsketten und drei Flรผssen: dem Klein-Windhuk, dem Arebbusch und seinem Nebenfluss, dem Gammams. [Refrain] Windhuk, du liegst hier zwischen dem Eros und den Auasbergen. Zusammen mit dem Khomas-Hochland bildest du das Windhoeker Becken. Du entspringst dann einer permanenten Heiรwasserquelle: Zwรถlf kraftvolle Quellen, die im Klein-Windhuk entspringen. Windhuk, du liegst in einer Halbwรผste: Von Aris bis Brakwater, von…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Windhoek โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou Afrikaanse naam is ook afgelei van Geografies in die middel rus jy in nโฆJou Afrikaanse naam is ook afgelei van Geografies in die middel rus jy in n heuwelagtige vallei Aan alle kante omring deur bergreekse en ook drie riviere Die Klein-Windhoek, die Arebbusch en sy, sytak die Gammams hier tussen die Eros en Auasberge Met die Khomashoogland vorm dit die Windhoek bekken Jy ontstaan dan rondom n permanente warmwater bron Twaalf sterk fonteine wat in Klein-Windhoek ontspring in ‘n halfwoestynagtige gebied Van Aris tot by Brak-water, Kapps Farm tot by Daan Viljoen…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Wildsbiltong en Botter โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Wildsbiltong en Botter Wanneer ons die lang pad vat is daar niks so lekker AsโฆWildsbiltong en Botter Wanneer ons die lang pad vat is daar niks so lekker As om heerlike botter in te pak net vir die onwis By die eerste padstal hou ons stil vir lekker biltong Natuurlik moet dit dan ook Gemsbok of Kudu wees [Chorus] Gee dadelik die botter aan tydens ons vakansie se rit Moet net nie skaam wees om dit dik op te smeer nie Sny die wildsbiltong met jou knipmes in lekker skywe Kou dit stadig sodat…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Welwitchia Welwitschia โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Bekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek FriederichโฆBekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek Friederich Welwitsch jou in Angola In die Namib woestyn ontdek Thomas Baines jou ware replika Hierdie lewende woestyn fossiel verkondig geen sterwensnood Ons verkyk ons altyd aan hierdie bewoner van die Namib Jou spesie dra manlike en vroulike ke Deur nektar lok jy insekte vir die oordra van stuifmeel Strek van die Nicolau-rivier in Angola tot by die Kuiseb Jy bereik baie maklik n lewensiklus van…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Waterberg โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaarโฆJou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaar jou mooie naam Jou agthonderd vierkante meter Plato is werklik seldsaam Aan jou voet het die Boesman en Herero lank gewoon Oos van Otjiwarongo verby pragtige Klein-Waterberg Is jou Natuur-en-Bewaring Park in 1972 ook verklaar Hoeveel wild en skaars vo ls is veilig al by jou bewaar Om jou begeleide staproetes te volg het al baie geverg Jou verskeidenheid plantegroei is lowergroen en dig Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Warmbad โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Gemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naamโฆGemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naam Jou Warmbron dien as halte en welkome roepnaam Eerwaardes Abraham en Christian Albrecht vind hier rus Warmbad jy staan vas hier in die uiterste suidooste Naby die oorsprong van die Homrivier en die grens klimaat bekend aan die Namaland plato Jou naamgewende en internasionale warmbronne Agtien nul ses word die eerste sendingstasie gebou Agtien elf vernietig Oorlams Jager Afrikaner albei Agtien vier en dertig herstel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Walvisbaai Geskiedenis lied โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur myโฆNiks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Walvisbaai โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur myโฆNiks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Wagters op die Mure โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Boer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van โnโฆBoer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van โn plaasboer gaan kry, Is wanneer jy hom vra, wie sy regterhand op die plaas is. Eers sal hy jou aankyk, om seker te maak jy is ernstig, En dan sal sy gelaat versag, en hy sal jou ure besig hou. [Chorus] Wagters op die mure, gereed om dadelik te reageer, Altyd vriendelik, met jou stert wat swaai in blydskap. Altyd dieselfde, hoe moeilik jou dag…Voeg by mandjie