๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 97–120 of 252 resultsSorted by popularity
-
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Helmeringhausen โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Helmeringhausen – Duits Ein deutscher Soldat der Schutztruppe findet dich Als zehntausend Hektar groรen Bauernhof,โฆHelmeringhausen – Duits Ein deutscher Soldat der Schutztruppe findet dich Als zehntausend Hektar groรen Bauernhof, der lange in Erinnerung bleibt Benannt nach seiner Heimatstadt im fernen Deutschland Er testet Karakulschafe wie schwarze Diamanten [Refrain] Helmeringhausen, ein Ein-Straรen-Dorf im Sรผdwesten Du รผberraschst jeden Besucher mit deiner Gastfreundschaft Helmeringhausen, deine einzige asphaltierte Straรe im krassen Gegensatz Du gehst jedem Besucher und Gast schnell unter die Haut Keine Gemeinde macht dich besonders und einzigartig Nur deine Straรen gehรถren der Landespolitik Nรถrdlich von Goageb…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Helmeringhausen โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.n Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank teโฆn Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank te onthou Vernoem na sy tuisdorp in die verre Duitsland Beproef hy Karakoel skape as Helmeringhausen een straat dorpie in die suidweste Jy verras ook elke besoeker gou met jou gasvryheid Helmeringhausen jou enkel teerstraat in skrille kontras Jy kruip blitsig onder enige besoeker en gaste se vel in Geen munisipaliteit maak jou besonders en uniek Slegs jou paaie behoort aan die Staats politiek Noord van…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Gross Barmen โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Gross Barmen- Deutsch Ursprรผnglich Otjikango genannt, was โGroรe Quelleโ bedeutet. Die Pfarrer Hahn und Klein-SchmidtโฆGross Barmen- Deutsch Ursprรผnglich Otjikango genannt, was โGroรe Quelleโ bedeutet. Die Pfarrer Hahn und Klein-Schmidt gaben sie 1844 in Auftrag. Westlich von Okahandja gelegen und auch als โSehr warme Quelleโ bekannt. Bis 1904 diente sie als Missionsstation am Rhein. [Refrain] Hier am Ufer des Swakop-Flusses herrscht reges Treiben. Grรผne Wiesen und viele Palmen laden zum Feiern ein. Wanderwege und ein Staudamm mit zahlreichen Vรถgeln laden zum Beobachten ein. Unterkรผnfte mit Tennisplรคtzen und Spielplรคtzen schmรผcken das Gelรคnde. Dein Name stammt aus…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Gross Barmen โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Heel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertigโฆHeel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertig Wes van Okahandja gele en ook bekend as die Baie Warm Bron Tot negentien honderd en vier n Rynse sendingstasie as hulpbron Hier teen die oewer van die Swakop rivier is jy in volle swier Groen grasperke en vele Palmbome waar baie kom feesvier n grond dam met stringe vo Akkommodasie met tennis bane en speel parke wat pryk Jou naam is verleen van Barmen…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Grootfontein โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorteโฆHoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorte pers is daar in jou Jakarandas Hoe hoog troon jou palms en suurgras Amper die Dorsland trekkers se Republiek n deel van hierdie simboliek Tsumkwe vertel jou storie van die Boesmans Verby Abenab oppad na Rundu se hoof mans Jou smal spoorlyn vanaf Usakos is lankal vergeet Vader tyd en korrosie het dit boonop weg gevreet Die Noord ooste se pragtigste tuin- en grens dorp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Gobabis โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Kyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob. Vertel jou bome โn prag storieโฆKyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob. Vertel jou bome โn prag storie in elke saadlob. Klein Texas se boere met hul hoede welbekend. Jou sand rugbyveld jare gelede opspraakwekkend. Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon.ย Gobabis – Jy verdien vir jou diens โn silwer kroon!ย Jan Ellis jou bekendste sportheld van weleer.ย Sal ons jou dan nie vandag jou weer salueer.ย Jou koel poele bied lafenis aan mens en dier. Jou stoetbeeste en vee Suidwes se beste gier. Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon. Gobabis – Jy verdien vir jou diens โn silwer kroon!ย Ons rugby dae met tannies en sambrele wat jou waks. As jy hulle seuns net โn bietjie te hard grond toe bring.ย Wennie Dup het baie bekende rugbyspelers opgelewer.ย Nou is jou Trans Kalahari Hoofweg jou eie lewensaar. Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon.ย Gobabis – Jy verdien vir jou diens โn silwer kroon!ย Gobabis! Mag jou beskeie bydrae hoog uit-troon. Gobabis! Jou registrasie is nog Es Ex waar ons woon.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Goanikontes โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.As Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ookโฆAs Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ook die bekende ronde Maanlandskap Jou Palmbome en Kameeldorings het hulle eie boodskap Jou klein negentien honderd en drie geboutjie staan nog so fier n pragtige oord en kamp wat op ons wag Hier tussen die Namib Naukluft en Dorob Nasionale Parke Drie staproetes met genoeg avonture wag op ons besoekers Ons natuurlike omgewing vervolmaak ons gasvryheid boonop Weggesink met ruwe rotswande en ook met klowe…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Gibeon โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier neffens die Visrivier en Weissrand lรช en rus jy. Jou stofstrate het ook vergeetโฆHier neffens die Visrivier en Weissrand lรช en rus jy. Jou stofstrate het ook vergeet n teerpad gaan verby Jou stasie is verseker hier ook die vรชrste geleรซ opsy. Oupa Jan Brand was ook jou stasiemeester hierby Gibeon jou naam kom oorspronklik uit die Bybel uit n belangrike stad met dapper vegters Jou geskiedenis is ryk aan sending ook hier begin Eerwaarde Knauer het die Namas probeer ontgin Nege-en-twintig jaar was eerwaarde Leonard bemin Boere van Warmbad tot Grootfontein deur hom besin Gibeon jou naam…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ganab โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Aan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanafโฆAan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanaf Windhoek Nestel jou vyf kampplekke in ons volgende reisboek Jou kleine watergat met Gemsbok, Zebra en Vlakvark By jou sien ons met ons hart en nie met ons blote oog By jou verstaan ons wat is Elke kampplek uitgel met klip en Kameeldoringboom n permit hier neffens jou dro Jou Lister enjin pomp ritmies water vir Jou Volstruis, Korhaan en Uil wat ook hier saamstroom…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Etosha โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou droรซ plat wit sout aangepakte aarde wat glinster Jou sporadiese warrelwinde wat spiraal totโฆJou droรซ plat wit sout aangepakte aarde wat glinster Jou sporadiese warrelwinde wat spiraal tot by eergister lings skep die eeu oue Groot Wit Plek Jou driehonderd by eenhonderd kilometer so onbevlek Jou onderstebo Moringa woud die enigste in die heelal Jou Makalani, Mopani en Marula bome in duisendtal Jou Tambotie, Wildevy en Akasia bome tot by dadels Jou grasvlaktes en watergate wat rondomtalie wals Jou Groot Vyf word hier oorskry deur diere ontelbaar Jou kleine Damara dik-dik ook altyd hier verkrygbaar…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Duwisib Kasteel Duwisib โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Leise Tรถne, die die Stille brechen, ume, wo Geschichten sprechen. Schloss Duwisib, du stehst majestโฆLeise Tรถne, die die Stille brechen, ume, wo Geschichten sprechen. Schloss Duwisib, du stehst majest Baron Kaptein Hans Heinrich von Wolf, Dein roter Sandstein gl nzt, ein Wahrzeichen, ein Golf. Zwei Kilometer von deinem H Dein Material aus Deutschland, um dich zu laben. deritzbucht, der Zeuge deiner Pracht, Dein Tor und dein Hafen, so kraftvoll, so Macht. Duwisib, du Traum aus Stein, hlen, von Glanz und Gedeih In deinem Herzen wohnen die Geschichten alten Tags, Ein Erbe der Zeiten, das niemand…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Duwisib Kasteel โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Baron Kaptein Hans Heinrich, von Wolf jou plan meester Jou rooi sandsteen gemyn, twee kilometerโฆBaron Kaptein Hans Heinrich, von Wolf jou plan meester Jou rooi sandsteen gemyn, twee kilometer van jou heuwel Res van jou menige materiaal, vanaf Duitsland spesiaal bestel deritzbucht as jou getuie, en jou poort se hawemeester Duwisib hoe hartseer, is jou wonderlike sprokies verhaal Alles is vir Baron von Wolf, en sy geliefde Barones Jayta In jou binnehof staan n pragtige, verdwaalde spuitfontein Palmbome nog deur jou meester, geplant in ‘n reguit lyn Jou klipmesselaars ingevoer van Itali , Swede…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Dordabis โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Dordabis โ Deutsch – ursprรผnglich verfasst 2013, adaptiert 2025 Eure achtzig Kilometer lange Asphaltstraรe verlรคuftโฆDordabis โ Deutsch – ursprรผnglich verfasst 2013, adaptiert 2025 Eure achtzig Kilometer lange Asphaltstraรe verlรคuft sรผdlich von Kapps Farm und Windhoek. Als Weiler bedeckt es kaum eure Tankstelle, Klinik und Weberei. Euer Schaap River, dessen ausgetrocknetes Flussbett im Westen liegt, ist ebenfalls ganz in der Nรคhe. Seit 1952 spinnt ihr hier eure Karakool-Wolle. Die Hรถfe eurer Bauerngemeinschaft sichern euer รberleben. Armut ist an der Tagesordnung, da es hier kaum feste Arbeitsplรคtze gibt. Wenn eure Bauern nicht mitarbeiten, werden eure Einwohner…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Dordabis โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou tagtig kilometer teerpad lรช suid van Kapps Farm en Windhoek As gehuggie verhaal ditโฆJou tagtig kilometer teerpad lรช suid van Kapps Farm en Windhoek As gehuggie verhaal dit skaars jou vulstasie, Kliniek en Wewery Jou Skaap rivier aan die westekant se dro Sedert negentien twee en vyftig spin jou Karakoel wol hier uitgesoek Jou Boere gemeenskap se plase hou jou weliswaar aan die lewe Armoede is aan die orde van die dag want hier is min permanente werk As jou Boere nie betrokke bly gaan jou inwoners nog meer stukwerk Jou inwoners se…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Dis al Dit is al โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Noord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys Daar in die ooste van HererolandโฆNoord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys Daar in die ooste van Hereroland se Kungveld Summerdown en Otjinene word ook vermeld Alles is verskuil in jou naam Wie kan iets oor jou beaam My storie is nou uit Hier in die HerfstydVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Damaraland โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou massiewe graniet koppies wat vinger wys Jou ongerepte oop grasvlaktes wat sy diere prysโฆJou massiewe graniet koppies wat vinger wys Jou ongerepte oop grasvlaktes wat sy diere prys Hoe majestueus en uitdagend en onbeskaaf sluier jy Hoe kronkel jou oer water roetes hier oral verby Rofweg is jou noordelike grens nog steeds Ovamboland Met die pragtige Namib Woestyn jou westelike buurman. Jou oostelike grens is die mooi en rooi Kalahari woestyn En suid is die hoofstad Windhoek jou verste lyn Jou Damara, Herero en Riemvasmakers het gebly se spore by jou watergate vroe…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Daan Viljoen โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier tussen die rante, van die Khomas Hochland is jy gesaai Die Augeigas dam, ookโฆHier tussen die rante, van die Khomas Hochland is jy gesaai Die Augeigas dam, ook die as waarom alles hier by jou draai Oop deur die jaar, van sonop tot die son weer na die weste sak s, wes vanaf Windhoek om by jou uit te pak Amptelik is jy ook sommer, Suidwes se kleinste wildpark n ou, Administrateur wat jou bemark Hoe heerlik het ons vir baie jare, ontspan by jou swembad Jou Kiosk se koeldrank en roomys, ook…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Brukkaros โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Brukkaros – Duits Dein geschmolzenes Gestein und dein unterirdischer See haben sich hier aufgetรผrmt. SieโฆBrukkaros – Duits Dein geschmolzenes Gestein und dein unterirdischer See haben sich hier aufgetรผrmt. Sie verursachen eine gewaltige Explosion, die noch lange in Erinnerung bleiben wird. Dein Nama-Name Geitsi Gubib bedeutet Hose und Lederschรผrze. Die Geschichte eines ringfรถrmigen Kraters, der hier im Sรผden freigelegt wurde. Deine ruhenden Vulkanaktivitรคten sind nun vorerst zum Erliegen gekommen. Dein ausgetrockneter Wasserfall befindet sich hier an der Sรผdseite, flussaufwรคrts. Deine Kรถcherbรคume und Kristallfelder sind auf deinem Kraterboden reichlich vorhanden. Dein aufsteigendes Magma war damals wahrlich…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Brukkaros โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou gesmelte rots en ondergrondse meer hier opgebou n reuse ontploffing vir lank nog onthouโฆJou gesmelte rots en ondergrondse meer hier opgebou n reuse ontploffing vir lank nog onthou Jou Nama naam Geitsi Gubib vir broek en leervoorskoot n ringvormige krater hier in die suide ontbloot Brukkaros! Uit die ruimte sien ons duidelik eerste jou ring Brukkaros! Jou kokerbome groei welig in jou kratervloer Duisend vyfhonderd ses en tagtig meter ho Kratervloer driehonderd en vyftig meter onder die rand. Jou rustende vulkaan aktiwiteite het nou vir eers gestop waterval is hier in die suide…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Brandeberg Duits Brandberg โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die Legende des Brandbergs In Namibia, hoch und stolz steht er da, nig, Wunderbar undโฆDie Legende des Brandbergs In Namibia, hoch und stolz steht er da, nig, Wunderbar und klar. Dein massive Granit zieht die Blicke an, Wenn die Sonne sinkt, schimmert dein roter Wahn. nfzig Kilometer zum Ozean, so sch Glimmend im Schatten, die W Tsisab und Numas, die T ler, sie blicken voll Ehr, ltigt von dir, majest Oh Brandberg, du gigantischer Stein, nigstein reicht hoch, zum Himmel hinein. Vulkanisch, gebrochen, in Farben so fein, Mit jedem Schritt sp n wir den…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Brandberg Afr โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In Suidwes is jy beslis die heel hoogste berg Jou massiewe graniet ontplof saans inโฆIn Suidwes is jy beslis die heel hoogste berg Jou massiewe graniet ontplof saans in rooi Net 50 kilometer van die see gloei jy so mooi Tsisab en Numas valleie word deur jou verdwerg Jodel, o Jodel, Hoogste berg in ons Heimat Jodel, o Jodel, Pragtig gloei jy as die son sak nigstein piek reik na die hemel uit n vulkaan pyp uitgedruk Nabye Doris en Messum kraters wat be Jou Aalwyn en Melkbos probeer ten spyt Jodel, o Jodel,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Beulah โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Dorslandtrekkers se vurige en verlangende droom Uit Transvaal oor Olifantspan tot in Humpata berus DiepโฆDorslandtrekkers se vurige en verlangende droom Uit Transvaal oor Olifantspan tot in Humpata berus Diep gelowig na jou beloofde land van verdiende rus Kalahari beur jou ossewaens volstoom Was die bou van treinspore jou enigste rede Al die sterftes en ontberinge die moeite werd Jou Republiek by Grootfontein nou druipstert Is jou soeke na Kana n nou heeltemal vergete n groot deel van Suidwes Vergange drome nou met grafte gekwes (Jes. 62:4 – King James Vertaling) Isa 62:4 Thou shalt…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Bethanie โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vir baie jare was jy oral deur die hele land bekend as die dorp watโฆVir baie jare was jy oral deur die hele land bekend as die dorp wat kon spog met die heel oudste gebou. r was jy ook eers Klipfontein se ere monument Eerwaarde Heinrich Schmelen wat baie van jou hou. Jy word later vernoem na die Bybel se bekende Bethanie Deur die Duitse sendeling eerwaarde Heinrich Schmelen Waar Jesus van Nasaret dan ook in die water gedoop is Dan word jy later vervang deur eerwaarde Hermann Kreft Eerwaarde Schmelen verlaat jou…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Aus โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Versunken und umgeben von den Falten deiner vielen Felsgrate dlich vom Dicken Wilhelm und demโฆVersunken und umgeben von den Falten deiner vielen Felsgrate dlich vom Dicken Wilhelm und dem Omega cken deines Huib Hoch Plato hast du in deiner Liga gepunktet Das Aus und das kleine Aus bringen so viel sehnsuchtsvolle Ruhe Deine Weite schenkt der m den Seele Frieden und Ruhe nge und Unendlichkeit, die uns so sehr inspirieren Dein deutscher Name f stenstadt bedeutet dann Deine neue Eisenbahnlinie erf ngst beschlossene Prophezeiung nnten wir dich vermissen, wenn wir uns dem Meer zuwenden…Voeg by mandjie