๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 241–252 of 252 resultsSorted by popularity
-
Sale!
AFRIKAANS, MP4Beulah โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Dorslandtrekkers se vurige en verlangende droom Uit Transvaal oor Olifantspan tot in Humpata berus DiepโฆDorslandtrekkers se vurige en verlangende droom Uit Transvaal oor Olifantspan tot in Humpata berus Diep gelowig na jou beloofde land van verdiende rus Kalahari beur jou ossewaens volstoom Was die bou van treinspore jou enigste rede Al die sterftes en ontberinge die moeite werd Jou Republiek by Grootfontein nou druipstert Is jou soeke na Kana n nou heeltemal vergete n groot deel van Suidwes Vergange drome nou met grafte gekwes (Jes. 62:4 – King James Vertaling) Isa 62:4 Thou shalt…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Bethanie โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vir baie jare was jy oral deur die hele land bekend as die dorp watโฆVir baie jare was jy oral deur die hele land bekend as die dorp wat kon spog met die heel oudste gebou. r was jy ook eers Klipfontein se ere monument Eerwaarde Heinrich Schmelen wat baie van jou hou. Jy word later vernoem na die Bybel se bekende Bethanie Deur die Duitse sendeling eerwaarde Heinrich Schmelen Waar Jesus van Nasaret dan ook in die water gedoop is Dan word jy later vervang deur eerwaarde Hermann Kreft Eerwaarde Schmelen verlaat jou…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Aus โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Versunken und umgeben von den Falten deiner vielen Felsgrate dlich vom Dicken Wilhelm und demโฆVersunken und umgeben von den Falten deiner vielen Felsgrate dlich vom Dicken Wilhelm und dem Omega cken deines Huib Hoch Plato hast du in deiner Liga gepunktet Das Aus und das kleine Aus bringen so viel sehnsuchtsvolle Ruhe Deine Weite schenkt der m den Seele Frieden und Ruhe nge und Unendlichkeit, die uns so sehr inspirieren Dein deutscher Name f stenstadt bedeutet dann Deine neue Eisenbahnlinie erf ngst beschlossene Prophezeiung nnten wir dich vermissen, wenn wir uns dem Meer zuwenden…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Aus โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Versink en omring in die voue van jou baie kliprante Noord en suid deur dieโฆVersink en omring in die voue van jou baie kliprante Noord en suid deur die Dicker Wilhelm en die Omega Op die rug van jou Huib Hoch Plato gedui jy in jou liga. Die Aus en klein Aus bring soveel verlangende kalmte Jou uitgestrektheid bring vrede en rus vir โn moeรซ sielย Jou sonsondergange en oneindigheid wat ons sรณ besiel.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Asab โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier by jou in die Suide is amper heeltemal niks Wat was nuut by jouโฆHier by jou in die Suide is amper heeltemal niks Wat was nuut by jou as jy beteken In jou Hotel waar niemand nou in die aande sing Jou Asab rivier is dro r as droog en loop nouliks n Spoorweg stasie en Waar my pa ook jou possak betyds moes aflaai Net twee briewe vir die mense van Jakkalsdraai Jou broek hang so pap soos Asab se possak Halfpad tussen Mariental en Keetmanshoop Mukurob val in 1988 net 23…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Aroab โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Op die rant van die verre Kalahari woestyn Omring deur pers rantjies en oranje rooiโฆOp die rant van die verre Kalahari woestyn Omring deur pers rantjies en oranje rooi duin Vorm Herr Blaauw en Oppermann se gronddam Se hewige gestry nou Aroab en Streitdam Aroab – daar is niks so mooi soos die Kalahari duine! Aroab – niks bring soveel vrede as jou duine se lyne! Van Keetmans verby Nunaib se kop en Grosse Aub Van Karasburg verby Kameelhaarfontein se skaap s verby jou oor die grens na Rietfontein Loop jou Bees en Bok…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Aranos โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Oos van Mariental kruip jy behoorlik weg Omring deur rooi Kalahari duine en suurgras Gemsbok,โฆOos van Mariental kruip jy behoorlik weg Omring deur rooi Kalahari duine en suurgras Gemsbok, springbok en volstruis wat by jou pas So loop jou pad oos langs die dro Jou oorspronklike naam van hierdie nedersetting was Arahoab, Khoekhoe wat beteken rooi gebied Tydens die Herero-oorlo was die Schutztruppe van Duitsland se koloniale magte hier gestasioneer Die omvang van posdienste aan die weermag het gelei tot die opening van ‘n poskantoor in negentien agt Die Duitsers het in 1915 beheer…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Ameib โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Ameib Vor dem Erongo-Gebirge liegst du und wartest in deiner Herrlichkeit und Pracht auf uns.โฆAmeib Vor dem Erongo-Gebirge liegst du und wartest in deiner Herrlichkeit und Pracht auf uns. Jenseits des wunderschรถnen Groรen Rooibergs und nรถrdlich von Usakos. Bis zu dir รผberqueren wir sechsmal den Khan-Fluss. 1864 warst du ein Missionsposten der Reinse. [Refrain] Deine einzigartigen Kunstwerke der San lassen uns immer wieder zurรผckkehren. Deine atemberaubenden Felsformationen haben unsere Gedanken hier gefangen. Ein historisches und natรผrliches Paradies mit wunderschรถnen Granitformationen. โDer grรผne Ortโ in Nama mit Wildschutzgebieten und Wanderwegen. Deine riesigen Marmorfelsen ragen hoch…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Ameib โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Voor die Erongo berge l en wag jy vir ons in jou glorie en swierโฆVoor die Erongo berge l en wag jy vir ons in jou glorie en swier Verby die pragtige Groot Rooiberge en net noord van Usakos Tot by jou kruis ons ses keer die lope van die Khan rivier In agtien vier en sestig was jy mos n Reinse sendelingpos Jou unieke San kunswerke laat ons weer en weer terugkeer Jou asem snak rots tonele het ons gedagtes hier vasgekeer n Historiese en natuur paradys met prag graniet formasies in Nama…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Ai Ais โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Ai-Ais – Duits Du bist gewiss der Ort, wo das Wasser brennt Deine heiรe QuelleโฆAi-Ais – Duits Du bist gewiss der Ort, wo das Wasser brennt Deine heiรe Quelle hier an der Sรผdseite des Canyons Dein kรถnigliches Wasser riecht noch immer so stark nach Schwefel Hier finden wir in jeder Rundhรผtte Ruhe fรผr unsere Seele [Refrain] Und wenn wir andere hier nach ihrer Meinung fragen wรผrden Sagen alle sofort: Ai-Ais ist das beste Spa So malerisch deine Felsen, die wahre Geschichten erzรคhlen Dein offener und klarer Himmel, der unser Inneres erfrischt Jeder, der hier…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Ai Ais โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Verseker is jy die plek waar die water jou brand Jou warm bron hier aanโฆVerseker is jy die plek waar die water jou brand Jou warm bron hier aan die Canyon se suidekant Ruik jou koningswater nog so sterk na swawel Hier vind ons rus vir ons siel in elke rondawel En as ons ander se mening hier rond sou vra Antwoord almal gou Ai-Ais is die beste Spa So skilderagtig jou rotse wat ware stories vertel Jou oop en skoon hemel wat ons binneste herstel Elkeen wat hier verpoos herlaai uit jou natuurprag…Voeg by mandjie -
Sale!
NAMIBIETweetalige Versameling – Top Bestemmings AFR & DUITS
Original price was: R79,00.R69,00Current price is: R69,00.‘n Tweetalige musiekbundel van ses MP4-liedjies deur D. Botes โ Sossusvlei, Swakopmund en Windhoek besingโฆ‘n Tweetalige musiekbundel van ses MP4-liedjies deur D. Botes โ Sossusvlei, Swakopmund en Windhoek besing in beide Afrikaans รฉn Duits. Die perfekte bundel vir die Namibia-liefhebber. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie