Die Gedigte
622+ gedigte oor 40 jaar — woorde uit die hart van die Heimat. Lees, beleef en laat die woorde jou raak.
Swakopmund
Geen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak en ons gemoed wat wegdryf Elke sewende jaar mond jou…
My dag by die Topnaars
Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te loop. ‘n Sak oor my skouer met ‘n appel en…
Jubel fur meine Heimat
Alle Traurigkeit ist verflogen, ein Jubel ist angesagt.. Welche Adjektive beschreiben mein Heimatland?.
Jubellied vir my Heimat
Alle treurigheid word nou eenkant geskuif vir ‘n jubellied. Watter byvoeglike naamwoorde kan my stam land beskryf.
My Beste Maats
Elkeen van ons het ‘n maat van yster en plaat. Ek is geseen om twee boesem vriende te he.
Bring my terug
Wanneer my tyd hier op aarde se uurglas ook uitgeloop het, vra ek my familie om tog te onthou.
So hart wie Kameldorn
Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sind fort, nur geliehen. Die Baume in diesem Wald werden…
So hard soos Kameeldoring
Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die bekendes is ook al weg, tog net geleen Die…
Karakul-Schafe
Die Karakul-Schafrasse ist in trockenen Gebieten bekannt. und entwickelt dort einen dicken Fettschwanz..
Swartgoud
Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droe klimaat toestande en ontwikkel dan ‘n swaar vetstert. Hierin word sy…
Meine Heimat – Deutsch
Es gibt kein Land auf der Welt wie dich.. Der Duft deiner Felder weckt in mir Sehnsucht..
My Heimat
Daar is geen land, in die wereld soos jy.. Die reuk van jou veld, bring heimwee na my..