✍️ Woorde uit die Heimat

Die Gedigte

622+ gedigte oor 40 jaar — woorde uit die hart van die Heimat. Lees, beleef en laat die woorde jou raak.

101 gedigte gevind
Gedigte

Gross Barmen

Heel eerste Otjikango genoem wat die ‘Groot Fontein’ beteken. Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertig.

Afrikaans

Sesriem Canyon

Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die…

Afrikaans

Martin Luther

In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer. Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai geadresseer.

Duits

Kocherbaum

Deine Rosetten aus Asten und Blattern streben gen Himmel. Dein Name verkundet, dass die Behalter fur Pfeile sind, die nach…

Afrikaans

Kokerboom

Jou roset van takke en blare wys vinger op hemelwaarts. Jou naam verkondig die houers is vir Pyle gedra rugwaarts.

Gedigte

Echoes of the Bush War

One thousand seven hundred and ninety-one sons,. Not returning home, their journey’s just begun..

Gedigte

Grensoorlog

Netjiese geplooide Browns vertoon aan jong kaalkop seuns. Duur vryheid sommer so weggegee deur verraad en leuens.

Ameib
Afrikaans

Ameib

Voor die Erongo berge lê jy in jou volle glorie swier Verby die Groot Rooiberge en noord van Usakos Ses…

Afrikaans

Kremetart

Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom. Jou takke kruip mos weg en jou wortels, wys soos…

Afrikaans

Narras

Vir ‘n sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte. Dit smaak Na verby – hierdie unieke Botter pitte.

Afrikaans

Kolmanskop

Teen jou duin se skuinste le ‘n spierwit erde bad. Eens het diamante jou glorie basuin op ‘n voorblad.

Luister ook
Gedigte wat Leef in Musiek
Sommige van hierdie gedigte is omskep in liedjies. Luister daarna in die winkel.