✍️ Woorde uit die Heimat

Die Gedigte

622+ gedigte oor 40 jaar — woorde uit die hart van die Heimat. Lees, beleef en laat die woorde jou raak.

101 gedigte gevind
Afrikaans

Oranjemund

Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Sperrgebiedt Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant Duits vir Oranje se…

Duits

Maltahoe – Duits

Malthahoe war ein vollig verlassener Ort, nur die Ruinen. der Missionsstation, die die Gegend versorgen sollte, waren noch erhalten..

Afrikaans

Maltahoe

Maltahoe was ‘n heeltemal verlate plek met net die bouvalle. van die sendingstasie met die taak om aan die distrik…

Afrikaans

Messum Krater

Jy ontstaan baie lank gelede na ‘n skielike ineengestorte vulkaan. Jou heuwels vorm in hierdie tregter twee konsentriese sirkels.

Afrikaans

Leonardville

Langs die Nossob rivier uitgele op Pretorius se plaas. Verslaan die Schutztruppe in agtien vier en negentig die Khauas Nama.

Gedigte

Hentiesbaai

In veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou. Van eers Praai das Sad-hienas, heet jy nou die Kus van…

Afrikaans

Marzipan

Jou Latynse Martius Panis kom uit die eertydse Italie. Sommige wil jou ver terug gaan soek in vroee Perse.

Gedigte

Ganab

Aan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park. Tussen die twee hoof grondpaaie vanaf Windhoek.

Afrikaans

Langstrand

Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand. Pragtig huise het die, ou asbes pogings al vervang.

Afrikaans

Kamanjab

Hier in Damaraland lewer jy ‘n broodnodige welstand. Jou Herero naam van Plek van Klippe is tog ook briljant.

Afrikaans

Kalkrand

vroeër Weissrand en nou veel beter bekend as Die Kalk. Die unieke Kalkklip Rand tussen Rehoboth en Mariental.

Gedigte

Hochfeld

Jou Duitse naam Hoe Veld, beskryf jou ook as spesiaal. Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal.

Luister ook
Gedigte wat Leef in Musiek
Sommige van hierdie gedigte is omskep in liedjies. Luister daarna in die winkel.