Die Gedigte
622+ gedigte oor 40 jaar — woorde uit die hart van die Heimat. Lees, beleef en laat die woorde jou raak.
Aroab
Op die rant van die verre Kalahari woestyn Omring deur pers rantjies en oranjerooi duin Vorm Herr Blaauw en Oppermann…
Rooikop
Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne…
Aranos
Oos van Mariental kruip jy behoorlik weg Omring deur rooi Kalahari duine en suurgras Gemsbok, springbok en volstruis wat by…
Ai-Ais
Verseker is jy die plek waar die water jou brand Jou warm bron hier aan die Canyon se suidekant Ruik…
Omatako
Tussen Okahandja en Otjiwarongo troon jou boude uit Een hoer as die ander en twee kilometers uit mekaar Treffende hoe…
Opuwo
Jou eerste boorgat was, vir die Dorslandtrekkers bedoel Rusplaas in die suide, jou onthou en beskeie meegevoel Die Ruacana en…
Omaruru
Eet jou melkbeeste nog so baie die bitterbessiebos Smaak jou water uit die oMaruru fontein nog so bitter Is Kristall…
Brukkaros
Jou gesmelte rots en ondergrondse meer hier opgebou. Dit veroorsaak n reuse ontploffing vir lank nog onthou.
Namib-Woestyn
Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand. Watter byvoeglike naam beskryf my stamland.
Lied van die Namib
Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim. As oudste woestyn maak jou foto’s die mooiste album.
Dis al
In n skerp draai op n grondpad le jou plaashuis. Noord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys.