In n skerp draai op n grondpad le jou plaashuis Noord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys Daar in die ooste van Hereroland se Kungveld Summerdown en Otjinene word ook vermeld Alles is verskuil in jou naam Wie kan iets oor jou beaam Plaas opstal Dis al My storie is nou uit Hier in die Herfstyd My trotse Heimat Altyd uitgevat! My – Lankal My – Heelal My – Taal My – Uitstal My – Terugval My – Keerwal My – Omval Dit is al D.Botes 21-8-2013
