Dorslandtrekkers se vurige en verlangende droom Uit Transvaal oor Olifantspan tot in Humpata berus Diep gelowig na jou beloofde land van verdiende rus Deur die droe Kalahari beur jou ossewaens volstoom Was die bou van treinspore jou enigste rede Al die sterftes en ontberinge die moeite werd Jou Republiek by Grootfontein nou druipstert Is jou soeke na Kanaen nou heeltemal vergete Jou spore le deur n groot deel van Suidwes Vergange drome nou met grafte gekwes (Jes. 62:4 – King James Vertaling) D.Botes 17-8-2013
