๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 1–24 of 252 resultsSorted by latest
-
Sale!
NAMIBIETweetalige Versameling – Top Bestemmings AFR & DUITS
Original price was: R79,00.R69,00Current price is: R69,00.‘n Tweetalige musiekbundel van ses MP4-liedjies deur D. Botes โ Sossusvlei, Swakopmund en Windhoek besingโฆ‘n Tweetalige musiekbundel van ses MP4-liedjies deur D. Botes โ Sossusvlei, Swakopmund en Windhoek besing in beide Afrikaans รฉn Duits. Die perfekte bundel vir die Namibia-liefhebber. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
NOORDEEtosha & Noorde Versameling
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se noorde โ Etosha seโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se noorde โ Etosha se wildlewe, Rundu se Okavangorivier en Opuwa as poort na Kaokoland. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
SENTRALE NAMIBIEWindhoek & Omgewing Versameling
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Windhoek en omgewing โ die hoofstadโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Windhoek en omgewing โ die hoofstad se geskiedenis, Gross Barmen se warmwaterbronne en Daan Viljoen se wildtuin. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
VADERLANDSLIEFDEJubellied Versameling – Heimatlied in Afrikaans & Duits
Original price was: R59,00.R49,00Current price is: R49,00.‘n Musiekbundel van drie MP4-liedjies deur D. Botes oor die liefde vir Namibia as heimatโฆ‘n Musiekbundel van drie MP4-liedjies deur D. Botes oor die liefde vir Namibia as heimat โ Jubellied, Heimatlied en die klanke van die Yodel deur Namibia se berge. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
HISTORIESHistoriese Versameling – Kolmanskop, Duwisib & Luderitz
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se historiese suide โ Kolmanskopโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se historiese suide โ Kolmanskop se spookstad, Duwisib se woestynkasteel en Luderitz se diamantgeskiedenis. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
WOESTYNWoestyn Versameling – Sossusvlei, Namib & Solitaire
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor die Namibwoestyn โ Sossusvlei se oranjeโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor die Namibwoestyn โ Sossusvlei se oranje duine, die oudste woestyn op aarde, en die verlate stilte van Solitaire. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
SUIDESuide Versameling – Ai-Ais, Aus & Luderitz
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se suide โ Ai-Ais seโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se suide โ Ai-Ais se warm bronne, Aus se wilde musteerdperde en Luderitz se historiese hawestad. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
KUSLYNKuslyn Versameling – Swakopmund, Walvisbaai & Langstrand
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus โ Swakopmund seโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus โ Swakopmund se Duitse argitektuur, Walvisbaai se mistige see, en Langstrand se rustige strandsfeer. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Tot Weersiens โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Tot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters,โฆTot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters, asook al die Namibiรซrs Mag al hierdie liedere, julle harte aanraak en roer Mag julle verlange, darem ook so โn bietjie afkoel. Daar is net een Wes, en dit is ons mooie Suidwes Daar is net een Namib, dit is ons pragtige Namibiรซ Ons het hier beslis, baie sterk water raak geboor Almal wat luister, is vandag ons kosbare gehoor Kom ons neem vandag,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Yodel in Namibie, Jodel in die Schwarz Rand โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jodel in die Schwarz Rand [Vers 1] Wanneer die dag breek en die son verskyn,โฆJodel in die Schwarz Rand [Vers 1] Wanneer die dag breek en die son verskyn, Gaan ‘n baie spesiale klank deur die berge. In die hoogtes, waar die blou grys wys, Jodel ek kliphard en basuin my vreugde uit. [Koor] Jodel, o jodel, die wind hoor my lied, Hier bo in die berge by Schwarz Rand Die berge getuig van my geliefde Suidwes, Jodel in die berge, dis my roeping. Jodel, o jodel, die lied is my beloning, My Heimat…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Yodel in Namibie Jodel Schwarzrand Deutch โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jodeln in den Schwartz-Bergen [Strophe 1] Wenn der Tag anbricht und die Sonne erscheint, ErklingtโฆJodeln in den Schwartz-Bergen [Strophe 1] Wenn der Tag anbricht und die Sonne erscheint, Erklingt ein ganz besonderer Klang durch die Berge. In den Hรถhen, wo das Blaugrau leuchtet, jodle ich laut und trompete meine Freude. [Refrain] Jodel, oh jodel, der Wind hรถrt mein Lied, Hier oben in den Bergen am Schwarzen Rand Die Berge bezeugen meinen geliebten Sรผdwest, Jodeln in den Bergen, das ist meine Berufung. Jodel, oh jodel, das Lied ist mein Lohn, Meine Heimat ist mein Lied,…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Windhuk Windhoek โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Windhuk Dein afrikaanser Name leitet sich auch von einer windigen Ecke ab. Geografisch im ZentrumโฆWindhuk Dein afrikaanser Name leitet sich auch von einer windigen Ecke ab. Geografisch im Zentrum ruhst du in einem hรผgeligen Tal. Umgeben von Gebirgsketten und drei Flรผssen: dem Klein-Windhuk, dem Arebbusch und seinem Nebenfluss, dem Gammams. [Refrain] Windhuk, du liegst hier zwischen dem Eros und den Auasbergen. Zusammen mit dem Khomas-Hochland bildest du das Windhoeker Becken. Du entspringst dann einer permanenten Heiรwasserquelle: Zwรถlf kraftvolle Quellen, die im Klein-Windhuk entspringen. Windhuk, du liegst in einer Halbwรผste: Von Aris bis Brakwater, von…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Windhoek โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou Afrikaanse naam is ook afgelei van Geografies in die middel rus jy in nโฆJou Afrikaanse naam is ook afgelei van Geografies in die middel rus jy in n heuwelagtige vallei Aan alle kante omring deur bergreekse en ook drie riviere Die Klein-Windhoek, die Arebbusch en sy, sytak die Gammams hier tussen die Eros en Auasberge Met die Khomashoogland vorm dit die Windhoek bekken Jy ontstaan dan rondom n permanente warmwater bron Twaalf sterk fonteine wat in Klein-Windhoek ontspring in ‘n halfwoestynagtige gebied Van Aris tot by Brak-water, Kapps Farm tot by Daan Viljoen…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Wildsbiltong en Botter โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Wildsbiltong en Botter Wanneer ons die lang pad vat is daar niks so lekker AsโฆWildsbiltong en Botter Wanneer ons die lang pad vat is daar niks so lekker As om heerlike botter in te pak net vir die onwis By die eerste padstal hou ons stil vir lekker biltong Natuurlik moet dit dan ook Gemsbok of Kudu wees [Chorus] Gee dadelik die botter aan tydens ons vakansie se rit Moet net nie skaam wees om dit dik op te smeer nie Sny die wildsbiltong met jou knipmes in lekker skywe Kou dit stadig sodat…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Welwitchia Welwitschia โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Bekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek FriederichโฆBekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek Friederich Welwitsch jou in Angola In die Namib woestyn ontdek Thomas Baines jou ware replika Hierdie lewende woestyn fossiel verkondig geen sterwensnood Ons verkyk ons altyd aan hierdie bewoner van die Namib Jou spesie dra manlike en vroulike ke Deur nektar lok jy insekte vir die oordra van stuifmeel Strek van die Nicolau-rivier in Angola tot by die Kuiseb Jy bereik baie maklik n lewensiklus van…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Waterberg โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaarโฆJou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaar jou mooie naam Jou agthonderd vierkante meter Plato is werklik seldsaam Aan jou voet het die Boesman en Herero lank gewoon Oos van Otjiwarongo verby pragtige Klein-Waterberg Is jou Natuur-en-Bewaring Park in 1972 ook verklaar Hoeveel wild en skaars vo ls is veilig al by jou bewaar Om jou begeleide staproetes te volg het al baie geverg Jou verskeidenheid plantegroei is lowergroen en dig Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Warmbad โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Gemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naamโฆGemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naam Jou Warmbron dien as halte en welkome roepnaam Eerwaardes Abraham en Christian Albrecht vind hier rus Warmbad jy staan vas hier in die uiterste suidooste Naby die oorsprong van die Homrivier en die grens klimaat bekend aan die Namaland plato Jou naamgewende en internasionale warmbronne Agtien nul ses word die eerste sendingstasie gebou Agtien elf vernietig Oorlams Jager Afrikaner albei Agtien vier en dertig herstel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Walvisbaai Geskiedenis lied โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur myโฆNiks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Walvisbaai โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur myโฆNiks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Wagters op die Mure โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Boer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van โnโฆBoer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van โn plaasboer gaan kry, Is wanneer jy hom vra, wie sy regterhand op die plaas is. Eers sal hy jou aankyk, om seker te maak jy is ernstig, En dan sal sy gelaat versag, en hy sal jou ure besig hou. [Chorus] Wagters op die mure, gereed om dadelik te reageer, Altyd vriendelik, met jou stert wat swaai in blydskap. Altyd dieselfde, hoe moeilik jou dag…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Wagters op die Mure Wachter auf den Mauern โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Die rechte Hand des Bauern / Wรคchter auf den Mauern Heute mรถchte ich bezeugen, wasโฆDie rechte Hand des Bauern / Wรคchter auf den Mauern Heute mรถchte ich bezeugen, was meine rechte Hand mir bedeutet. Jahrelang treu und selbstlos gedient. Ist es da nicht ungewรถhnlich, sie heute besonders anzusehen? Um unsere geliebten Wรคchter im Sรผdwesten in Erinnerung zu rufen. [Refrain] Wรคchter auf den Mauern, stets bereit zu reagieren. Immer freundlich, mit einem Schwanz, der freudig wedelt. Immer gleich, egal wie schwer der Tag fรผr uns war. Mit euren Augen beobachtet ihr jeden meiner Schritte aufmerksam….Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Vingerklip Mukurob Mukurob โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van dieโฆ(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van die oue Suidwes, Mit dem Zeigefinger zum Himmel gewandt, reldtoeriste haben deine Einzigartigkeit erkannt. Einst ein Teil des Weissrand-Plato nheit, die Natur ist froh. Naby Asab, hoch empor, du tratest ein, tischem Glanz, 12 Meter aus Stein. Auf 1,5 Metern hast du lange balanciert, Dein Bildnis, das Fest des Lebens, nie verloren, nie verziert. Jou 450 ton sandsteen, in der Zeit verweht, Verliert an Kraft, und…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Vingerklip Mukurob Mukurob โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vingerklip (Mukurob) Eens die Facto embleem, van die pragtige oue Suidwes , wat so mooiโฆVingerklip (Mukurob) Eens die Facto embleem, van die pragtige oue Suidwes , wat so mooi hemelwaarts kon wys reld-toeriste het jou, uniekheid altyd hoog geprys Eens ook deel van die, Weissrand Plato gewees nooit ooit weer sal jy hier regop staan! tog sal ons met durf steeds voortgaan! Sandsteen klip – hoeveel foto’s is van jou afgeneem! Mukurob – as kinders het ons by jou plaasgeneem! Naby Asab het jy twaalf meter, hemel hoog uitgetroon Slegs op een en ‘n…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Verbrandeberg, Verbrande Berg โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Presies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en SandsteenโฆPresies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en Sandsteen met intense hitte Karmosynrooi, Swart en Houtskool kom uitsmelt hitte Kommentaar oor jou kleure is verseker jou getuigskrif Verbrandeberg! Damaraland se pronk gebied Verbrandeberg! Damaraland se grootste krediet Verbrandeberg! Damaraland se harts gebied Verbrandeberg! Damaraland se prys lied Jy presteer blykbaar die beste vroeg dag of laat middag Geen wonder die Bergnama roep jou As die son sak laat jou roosagtige kleur ons na betrag…Voeg by mandjie