๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 25–48 of 252 resultsSorted by latest
-
Sale!
AFRIKAANS, MP4Usakos โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Weggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister seโฆWeggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister se stoommasjien Jou stasie se bekende lokomotief smag nog om te dien Jou Erongoberge sal nog lank hier rondom jou tuur Is daar nog soveel duwweltjies op jou rugbyveld Eet jou langbeen koringkrieke mekaar nog so op n stoomtrein ooit weer by jou inklok Het jou versengende hitte nog nie alles weggesmelt Is jou klippe by Ameib nog so reusagtig groot Is die olifant se kop…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Uis โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die skaduโs van Brandberg beur jy nog getrou voort het jy blykbaar vroe GrootsteโฆIn die skaduโs van Brandberg beur jy nog getrou voort het jy blykbaar vroe Grootste harde rots Tinmyn ter wรชreld ook al gewees. Jou groot wit mynhope lyk of dit maar altyd hier hoort Die lekkerste biefstuk langs die swembad al hier ge Edelstene en mooi klippe voorsien nou ook in jou nood Om Damaraland sonder jou te besoek beslis nie die moeite werd Om jou Bure te betrek vir oorlewing bly die wagtende buite perd Van negentien-vier-en-twintig tot negentien-negentig Kon jy spog as die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Tsumeb โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Kon jy al die diepte van Otjikoto meet? Of die gewig bepaal van Hoba meteoriet?โฆKon jy al die diepte van Otjikoto meet? Of die gewig bepaal van Hoba meteoriet? Is al jou kosbare koper nog nie uitgemyn? Of is die vele minerale blink en opgelyn? Tsumeb! – Jakaranda pers gesig! Tsumeb! – My eerste lewenslig! Tsumeb! – My geboorte dorp! Tsumeb! – My lewe begin hier! Na vier ure lewenslig is ek hier toe gewy Belowe vir die Meester se ewige sy n ouma se troue gebed Vier-en-twintig jaar daarna gered Tsumeb! – Jakaranda…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Tsammas โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van dieโฆIn my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van die w reld egter van die waatlemoen In drie spesies kom jy voor in vlekke en strepe van groen In Keetmanshoop, Kalahari en die Namib se stoorkamer Volksname vir jou sluit in Tsamma, Samma, Karkoer, Woestyn waatlemoen, Wilde waatlemoen, Bitter Boela. Ook word van uitgeholde Tsammas as bakkies gebruik Jou Kalahari tsammas word in die grond begrawe vir later Jou pitte word tot wit meel gerooster…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Torrabaai โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaanโฆHier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaan nie maklik geblus in die vyfhonderd kilometer lange Skedelkus Sowat driehonderd kilometer noord van Hentiesbaai Torrabaai hier naby die mond van die Uniabrivier Waar jy slegs Desember en Januarie beskikbaar is Jou winkel voorsien die nodige teen Pieter Pieterse ook eens van jou bekendste inwoners Jou rollende klippe vorm jou edelgesteentes Deeglik gemaal deur die branders op die strand Tydens Desember en Januarie alles aan…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Swakopmund โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.nnen deine deutsche Architektur beschreiben. Uns stockt der Atem, unsere Gedanken schweifen ab. Alle siebenโฆnnen deine deutsche Architektur beschreiben. Uns stockt der Atem, unsere Gedanken schweifen ab. Alle sieben Jahre flie t dein Fluss am Mole. Die vielen Symbole schm Von Langstrand, vorbei an der Spitsdakke bis zum Bonusmarkt. tchen, Schweineohren und dein Eis werden zusammen geerntet. Von Vineta, vorbei an Meile vier bis zum geliebten Wlotzka-Leuchtfeuer. Unsere kabeljauw-, Marmorbrasse- und Galjoen-F nge werden dokumentiert. Yodel – – Yodel, kleine Deutschland, versteckt hier. Yodel – – Yodel, Swakopmund, unser Wochenendziel. Vorbei an Martin Luther,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Swakopmund โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Geen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuifโฆGeen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuif Elke sewende jaar mond jou rivier uit by die Mole Pragtig pryk teen jou muure die mooiste simbole Jodel, Jodel, – kleine Duitsland hier weg gesteek Jodel, Jodel, – Swakop ons naweek se weg-breek Van Langstrand verby die Spitsdakke tot by Bonus mark tchens, Varkore en roomys bymekaar gehark Van Vineta verby Myl 4 tot by onse Wlotzka baken Word ons Kabeljou, Steenbras en Galjoen…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Suidwes My heimat Nuut Yodel Heimatlied โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.dwest, mein Herz schl wunderlike ope land, en gevorm in hierdie stamland, lteren, die Weisheitโฆdwest, mein Herz schl wunderlike ope land, en gevorm in hierdie stamland, lteren, die Weisheit die sie send. Die Natur, sie ruft uns, wir sind hier eins, Ein Leben in Freiheit, wo die Sonne scheint, Von den Noorden bis die S ich, wo die Liebe lebt, die ist immer hier. Yodel-i-hee-hoo, meine Heimat, mein Stolz, r die Stimmen der Berge, sie sind so hold, Das Jauchzen der Freiheit, das Lied in der Luft, Plante en diere, die basuin hul verwagtinge,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Stampriet โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers HierโฆIn negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Langs die Auob rivier pronk jy sonder einde mos Plaaslike fonteine destyds met riete omsoom Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Stampriet nou met sterk boorgate en besproeiing Ook dui dit op die plek waar die rietdans gestamp is n Waterryke oase met van die beste beesplase s genoeg Palmbome tot honderd jaar oud…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Spaarsaam โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar posโฆVier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar pos en gronddam, Jou topase en naartjies hier altyd in surplus Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning het jou se Waar kuier Mannetjie jou eens mak tarentaal Is Topsie nog steeds na elke jagtog so asvaal Spring jou Kameelperde nog so kampdraad Die son loer deur die Mopanies met daeraad Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Sossusvlei โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Sossusvlei – Duits Dein Tsauchab-Fluss, der hier in einer Sackgasse endet Dein weiรes Salzwiesen, dasโฆSossusvlei – Duits Dein Tsauchab-Fluss, der hier in einer Sackgasse endet Dein weiรes Salzwiesen, das nirgends einen natรผrlichen Abfluss hat Deine berรผhmten Nachbarn, die Nara-, Versteekte- und Dooie-Vlei Deine eisenreichen rosa und orangefarbenen Dรผnen erstrecken sich prรคchtig [Refrain] Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier ist noch viel Sand! Nur bei sehr guten Regenfรคllen wirst du รผberflutet! Deine Besucher bezeugen jedes Mal deine Leidenschaft! Die Baumstรผmpfe in deinen weiรen Pfannen, eine ehemalige Oase im…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Sossusvlei โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het danโฆJou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan n n natuurlike uitloop Jou beroemde bure die Nara, Versteekte en Dooie vlei Jou ysterryke pienk en oranje duine pragtig uitgesprei Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier het baie sand oorgebly! Jy word net met baie goeie re ns tot oorlopens vol! Jou besoekers getuig elke keer van jou so passievol! Die stompe in jou wit panne re…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Sonsondergang โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadigโฆWeskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig en verdiep elke kleur so gepas Jou branders se skuim ry perdjie soos spierwit wol Jou duikers word in lang rye huiswaarts inkatrol n mooier sonsondergang As in die weskus in my Heimat en by Swakop se Jetty Die gevoel van vrede en genoegdoening oorskadu my My hart en wese en siel word elke minuut gepamperlang Jou Jetty volmaak die toneel in hierdi Jou bries…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Solitaire โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vroeรซr heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf ParkโฆVroeรซr heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park word die grondpaaie nog geskraap Willem van Coller se vrou Elsie herdoop jou na Solitaire daar suid en nogal van Hier amper wes van die Rant-en Remhoogte berge rus jy Waar die pad dan ook wegswaai na Sesriem en Sossusvlei Jou Vulstasie, Algemene Handelaar, Bakkery en Poskantoor se swembad en gras wat baie bekoor tert word bedien sonder room Want die Koei rus vandag en…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4So Hard soos Kameeldoring So Hart wie Kameldorn โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.So hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sindโฆSo hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sind fort, nur geliehen. Die Bรคume in diesem Wald werden immer weniger. Danke fรผr euren Beitrag auf dieser Reise. [Refrain] So hart wie unser alter Kameldornwald. So sehnt sich mein Herz seit vielen Tagen nach meiner Heimat. So entfernt sich meine Sehnsucht immer weiter. So sehe ich dich manchmal noch in meinen Trรคumen aufsteigen. Alle, die in unserem Land Spuren hinterlassen haben, gehen voran, denn die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4So Hard soos Kameeldoring โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al dieโฆSo hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die bekendes is ook al weg, tog net geleen Die bome in hierdie bos, word tans net minder Dankie vir elkeen se insette, op hierdie reis [Chorus] So hard soos onse, ou Kameeldoring hout So smag my hart, baie dae na my Heimat So dryf my verlange, nou vรชrder van my weg So sien ek jou soms, in my drome nog verrys Elkeen wat โn merk,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Slag van Kub โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op dieโฆIn die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Slag van Kub Schlacht von Kub โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Die Dorslandtrekker und Voortrekker besetzten die Farm Voigtkub, 25 Kilometer von Kalkrand โ mit Polizeistation,โฆDie Dorslandtrekker und Voortrekker besetzten die Farm Voigtkub, 25 Kilometer von Kalkrand โ mit Polizeistation, Hotel und der ersten Schule von 1903. Hendrik Witboois heiliger Krieg brachte Schrecken. Am 2. Oktober 1904 begann die bitterste Not. Kommandant Dirk Booysen mit 31 Mรคnnern schlug zurรผck โ gemeinsam mit 40 deutschen Truppen und einem Kanon gegen eine weit รผberlegene feindliche Macht.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Sesriem Weer โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water naโฆDie Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die Tsauchab rivier slegs met n drie meter hemeldak n Kilometer lank en dertig meter diep l Sesriem! – jy is omtrent weggesteek net links na Sossusvlei se toegangshek Onder die aardkors wag Suid van die Naukluft berge sink jy net skielike weg Oos van die Sossusvlei vorm jy altyd Party warm lugbalonne sweef loodreg hoog oor jou Jy lewer die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rundu โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die witโฆIn negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rooikop โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaakโฆHoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rehoboth โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth veranderโฆEers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Pronto Canyon โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jouโฆPronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond [Chorus] Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Outjo โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom ditโฆKlein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug Skilderagtige landskap en bosveld n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf…Voeg by mandjie