
Suidwes Media
Kategorie
Showing 1–24 of 130 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ai Ais Bitter Bitter Mooi – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Ai-Ais – Duits Du bist gewiss der Ort, wo das Wasser brennt Deine heiße Quelle…Ai-Ais – Duits Du bist gewiss der Ort, wo das Wasser brennt Deine heiße Quelle hier an der Südseite des Canyons Dein königliches Wasser riecht noch immer so stark nach Schwefel Hier finden wir in jeder Rundhütte Ruhe für unsere Seele [Refrain] Und wenn wir andere hier nach ihrer Meinung fragen würden Sagen alle sofort: Ai-Ais ist das beste Spa So malerisch deine Felsen, die wahre Geschichten erzählen Dein offener und klarer Himmel, der unser Inneres erfrischt Jeder, der hier ruht, tankt neue Kraft durch deine natürliche Schönheit Bei so wenig Spiegelung erstrahlt dein Sternenhimmel [Refrain] Und wenn wir andere hier nach ihrer Meinung fragen würden Sagen alle sofort: Ai-Ais ist das beste Spa Dein kühles Freibad beruhigt Körper und Seele Dein warmes Hallenbad umschmeichelt uns so sanft Dein Schwefelarzt lässt unser Rheuma verschwinden Auf deinen Wanderwegen entdecken wir deine wohltuende Wirkung [Refrain] Und wenn wir Um andere nach ihrer Meinung zu fragen Antwortet schnell allen: Ai-Ais ist das beste Spa. D.Botes, 30.09.2013Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ai Ais Bitter Mooi – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Verseker is jy die plek waar die water jou brand Jou warm bron hier aan…Verseker is jy die plek waar die water jou brand Jou warm bron hier aan die Canyon se suidekant Ruik jou koningswater nog so sterk na swawel Hier vind ons rus vir ons siel in elke rondawel En as ons ander se mening hier rond sou vra Antwoord almal gou Ai-Ais is die beste Spa So skilderagtig jou rotse wat ware stories vertel Jou oop en skoon hemel wat ons binneste herstel Elkeen wat hier verpoos herlaai uit jou natuurprag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ameib – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Voor die Erongo berge l en wag jy vir ons in jou glorie en swier…Voor die Erongo berge l en wag jy vir ons in jou glorie en swier Verby die pragtige Groot Rooiberge en net noord van Usakos Tot by jou kruis ons ses keer die lope van die Khan rivier In agtien vier en sestig was jy mos n Reinse sendelingpos Jou unieke San kunswerke laat ons weer en weer terugkeer Jou asem snak rots tonele het ons gedagtes hier vasgekeer n Historiese en natuur paradys met prag graniet formasies in Nama…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ameib – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Ameib Vor dem Erongo-Gebirge liegst du und wartest in deiner Herrlichkeit und Pracht auf uns.…Ameib Vor dem Erongo-Gebirge liegst du und wartest in deiner Herrlichkeit und Pracht auf uns. Jenseits des wunderschönen Großen Rooibergs und nördlich von Usakos. Bis zu dir überqueren wir sechsmal den Khan-Fluss. 1864 warst du ein Missionsposten der Reinse. [Refrain] Deine einzigartigen Kunstwerke der San lassen uns immer wieder zurückkehren. Deine atemberaubenden Felsformationen haben unsere Gedanken hier gefangen. Ein historisches und natürliches Paradies mit wunderschönen Granitformationen. „Der grüne Ort“ in Nama mit Wildschutzgebieten und Wanderwegen. Deine riesigen Marmorfelsen ragen hoch…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Aranos – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Oos van Mariental kruip jy behoorlik weg Omring deur rooi Kalahari duine en suurgras Gemsbok,…Oos van Mariental kruip jy behoorlik weg Omring deur rooi Kalahari duine en suurgras Gemsbok, springbok en volstruis wat by jou pas So loop jou pad oos langs die dro Jou oorspronklike naam van hierdie nedersetting was Arahoab, Khoekhoe wat beteken rooi gebied Tydens die Herero-oorlo was die Schutztruppe van Duitsland se koloniale magte hier gestasioneer Die omvang van posdienste aan die weermag het gelei tot die opening van ‘n poskantoor in negentien agt Die Duitsers het in 1915 beheer…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Aroab – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Op die rant van die verre Kalahari woestyn Omring deur pers rantjies en oranje rooi…Op die rant van die verre Kalahari woestyn Omring deur pers rantjies en oranje rooi duin Vorm Herr Blaauw en Oppermann se gronddam Se hewige gestry nou Aroab en Streitdam Aroab – daar is niks so mooi soos die Kalahari duine! Aroab – niks bring soveel vrede as jou duine se lyne! Van Keetmans verby Nunaib se kop en Grosse Aub Van Karasburg verby Kameelhaarfontein se skaap s verby jou oor die grens na Rietfontein Loop jou Bees en Bok…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Asab – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier by jou in die Suide is amper heeltemal niks Wat was nuut by jou…Hier by jou in die Suide is amper heeltemal niks Wat was nuut by jou as jy beteken In jou Hotel waar niemand nou in die aande sing Jou Asab rivier is dro r as droog en loop nouliks n Spoorweg stasie en Waar my pa ook jou possak betyds moes aflaai Net twee briewe vir die mense van Jakkalsdraai Jou broek hang so pap soos Asab se possak Halfpad tussen Mariental en Keetmanshoop Mukurob val in 1988 net 23…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Aus – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Versink en omring in die voue van jou baie kliprante Noord en suid deur die…Versink en omring in die voue van jou baie kliprante Noord en suid deur die Dicker Wilhelm en die Omega Op die rug van jou Huib Hoch Plato gedui jy in jou liga. Die Aus en klein Aus bring soveel verlangende kalmte Jou uitgestrektheid bring vrede en rus vir ‘n moeë siel Jou sonsondergange en oneindigheid wat ons só besiel.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Aus – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Versunken und umgeben von den Falten deiner vielen Felsgrate dlich vom Dicken Wilhelm und dem…Versunken und umgeben von den Falten deiner vielen Felsgrate dlich vom Dicken Wilhelm und dem Omega cken deines Huib Hoch Plato hast du in deiner Liga gepunktet Das Aus und das kleine Aus bringen so viel sehnsuchtsvolle Ruhe Deine Weite schenkt der m den Seele Frieden und Ruhe nge und Unendlichkeit, die uns so sehr inspirieren Dein deutscher Name f stenstadt bedeutet dann Deine neue Eisenbahnlinie erf ngst beschlossene Prophezeiung nnten wir dich vermissen, wenn wir uns dem Meer zuwenden…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Bethanie – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vir baie jare was jy oral deur die hele land bekend as die dorp wat…Vir baie jare was jy oral deur die hele land bekend as die dorp wat kon spog met die heel oudste gebou. r was jy ook eers Klipfontein se ere monument Eerwaarde Heinrich Schmelen wat baie van jou hou. Jy word later vernoem na die Bybel se bekende Bethanie Deur die Duitse sendeling eerwaarde Heinrich Schmelen Waar Jesus van Nasaret dan ook in die water gedoop is Dan word jy later vervang deur eerwaarde Hermann Kreft Eerwaarde Schmelen verlaat jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Beulah – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Dorslandtrekkers se vurige en verlangende droom Uit Transvaal oor Olifantspan tot in Humpata berus Diep…Dorslandtrekkers se vurige en verlangende droom Uit Transvaal oor Olifantspan tot in Humpata berus Diep gelowig na jou beloofde land van verdiende rus Kalahari beur jou ossewaens volstoom Was die bou van treinspore jou enigste rede Al die sterftes en ontberinge die moeite werd Jou Republiek by Grootfontein nou druipstert Is jou soeke na Kana n nou heeltemal vergete n groot deel van Suidwes Vergange drome nou met grafte gekwes (Jes. 62:4 – King James Vertaling) Isa 62:4 Thou shalt…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Brandberg Afr – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In Suidwes is jy beslis die heel hoogste berg Jou massiewe graniet ontplof saans in…In Suidwes is jy beslis die heel hoogste berg Jou massiewe graniet ontplof saans in rooi Net 50 kilometer van die see gloei jy so mooi Tsisab en Numas valleie word deur jou verdwerg Jodel, o Jodel, Hoogste berg in ons Heimat Jodel, o Jodel, Pragtig gloei jy as die son sak nigstein piek reik na die hemel uit n vulkaan pyp uitgedruk Nabye Doris en Messum kraters wat be Jou Aalwyn en Melkbos probeer ten spyt Jodel, o Jodel,…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Brandeberg Duits Brandberg – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die Legende des Brandbergs In Namibia, hoch und stolz steht er da, nig, Wunderbar und…Die Legende des Brandbergs In Namibia, hoch und stolz steht er da, nig, Wunderbar und klar. Dein massive Granit zieht die Blicke an, Wenn die Sonne sinkt, schimmert dein roter Wahn. nfzig Kilometer zum Ozean, so sch Glimmend im Schatten, die W Tsisab und Numas, die T ler, sie blicken voll Ehr, ltigt von dir, majest Oh Brandberg, du gigantischer Stein, nigstein reicht hoch, zum Himmel hinein. Vulkanisch, gebrochen, in Farben so fein, Mit jedem Schritt sp n wir den…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Bring my terug – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Bring my terug Wanneer my tyd hier op aarde se uurglas ook uitgeloop het Vra…Bring my terug Wanneer my tyd hier op aarde se uurglas ook uitgeloop het Vra ek my familie om tog te onthou wat my laaste wens is Swakop se begraafplaas is naby genoeg aan my Weskus Party verkies die wonderlike uitsig heel bo-op duin sewe [Chorus] As ek nog in my Heimat woon bring my tog na my Weskus As ek nie meer hier woon nie bring my asseblief net terug Bring my asseblief net terug na my geboorteland se…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Brukkaros – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou gesmelte rots en ondergrondse meer hier opgebou n reuse ontploffing vir lank nog onthou…Jou gesmelte rots en ondergrondse meer hier opgebou n reuse ontploffing vir lank nog onthou Jou Nama naam Geitsi Gubib vir broek en leervoorskoot n ringvormige krater hier in die suide ontbloot Brukkaros! Uit die ruimte sien ons duidelik eerste jou ring Brukkaros! Jou kokerbome groei welig in jou kratervloer Duisend vyfhonderd ses en tagtig meter ho Kratervloer driehonderd en vyftig meter onder die rand. Jou rustende vulkaan aktiwiteite het nou vir eers gestop waterval is hier in die suide…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Brukkaros – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Brukkaros – Duits Dein geschmolzenes Gestein und dein unterirdischer See haben sich hier aufgetürmt. Sie…Brukkaros – Duits Dein geschmolzenes Gestein und dein unterirdischer See haben sich hier aufgetürmt. Sie verursachen eine gewaltige Explosion, die noch lange in Erinnerung bleiben wird. Dein Nama-Name Geitsi Gubib bedeutet Hose und Lederschürze. Die Geschichte eines ringförmigen Kraters, der hier im Süden freigelegt wurde. Deine ruhenden Vulkanaktivitäten sind nun vorerst zum Erliegen gekommen. Dein ausgetrockneter Wasserfall befindet sich hier an der Südseite, flussaufwärts. Deine Köcherbäume und Kristallfelder sind auf deinem Kraterboden reichlich vorhanden. Dein aufsteigendes Magma war damals wahrlich…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Daan Viljoen – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier tussen die rante, van die Khomas Hochland is jy gesaai Die Augeigas dam, ook…Hier tussen die rante, van die Khomas Hochland is jy gesaai Die Augeigas dam, ook die as waarom alles hier by jou draai Oop deur die jaar, van sonop tot die son weer na die weste sak s, wes vanaf Windhoek om by jou uit te pak Amptelik is jy ook sommer, Suidwes se kleinste wildpark n ou, Administrateur wat jou bemark Hoe heerlik het ons vir baie jare, ontspan by jou swembad Jou Kiosk se koeldrank en roomys, ook…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Damaraland – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou massiewe graniet koppies wat vinger wys Jou ongerepte oop grasvlaktes wat sy diere prys…Jou massiewe graniet koppies wat vinger wys Jou ongerepte oop grasvlaktes wat sy diere prys Hoe majestueus en uitdagend en onbeskaaf sluier jy Hoe kronkel jou oer water roetes hier oral verby Rofweg is jou noordelike grens nog steeds Ovamboland Met die pragtige Namib Woestyn jou westelike buurman. Jou oostelike grens is die mooi en rooi Kalahari woestyn En suid is die hoofstad Windhoek jou verste lyn Jou Damara, Herero en Riemvasmakers het gebly se spore by jou watergate vroe…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Dis al Dit is al – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Noord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys Daar in die ooste van Hereroland…Noord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys Daar in die ooste van Hereroland se Kungveld Summerdown en Otjinene word ook vermeld Alles is verskuil in jou naam Wie kan iets oor jou beaam My storie is nou uit Hier in die HerfstydVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Dordabis – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou tagtig kilometer teerpad lê suid van Kapps Farm en Windhoek As gehuggie verhaal dit…Jou tagtig kilometer teerpad lê suid van Kapps Farm en Windhoek As gehuggie verhaal dit skaars jou vulstasie, Kliniek en Wewery Jou Skaap rivier aan die westekant se dro Sedert negentien twee en vyftig spin jou Karakoel wol hier uitgesoek Jou Boere gemeenskap se plase hou jou weliswaar aan die lewe Armoede is aan die orde van die dag want hier is min permanente werk As jou Boere nie betrokke bly gaan jou inwoners nog meer stukwerk Jou inwoners se…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Dordabis – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Dordabis – Deutsch – ursprünglich verfasst 2013, adaptiert 2025 Eure achtzig Kilometer lange Asphaltstraße verläuft…Dordabis – Deutsch – ursprünglich verfasst 2013, adaptiert 2025 Eure achtzig Kilometer lange Asphaltstraße verläuft südlich von Kapps Farm und Windhoek. Als Weiler bedeckt es kaum eure Tankstelle, Klinik und Weberei. Euer Schaap River, dessen ausgetrocknetes Flussbett im Westen liegt, ist ebenfalls ganz in der Nähe. Seit 1952 spinnt ihr hier eure Karakool-Wolle. Die Höfe eurer Bauerngemeinschaft sichern euer Überleben. Armut ist an der Tagesordnung, da es hier kaum feste Arbeitsplätze gibt. Wenn eure Bauern nicht mitarbeiten, werden eure Einwohner…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Duwisib Kasteel – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Baron Kaptein Hans Heinrich, von Wolf jou plan meester Jou rooi sandsteen gemyn, twee kilometer…Baron Kaptein Hans Heinrich, von Wolf jou plan meester Jou rooi sandsteen gemyn, twee kilometer van jou heuwel Res van jou menige materiaal, vanaf Duitsland spesiaal bestel deritzbucht as jou getuie, en jou poort se hawemeester Duwisib hoe hartseer, is jou wonderlike sprokies verhaal Alles is vir Baron von Wolf, en sy geliefde Barones Jayta In jou binnehof staan n pragtige, verdwaalde spuitfontein Palmbome nog deur jou meester, geplant in ‘n reguit lyn Jou klipmesselaars ingevoer van Itali , Swede…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Duwisib Kasteel Duwisib – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Leise Töne, die die Stille brechen, ume, wo Geschichten sprechen. Schloss Duwisib, du stehst majest…Leise Töne, die die Stille brechen, ume, wo Geschichten sprechen. Schloss Duwisib, du stehst majest Baron Kaptein Hans Heinrich von Wolf, Dein roter Sandstein gl nzt, ein Wahrzeichen, ein Golf. Zwei Kilometer von deinem H Dein Material aus Deutschland, um dich zu laben. deritzbucht, der Zeuge deiner Pracht, Dein Tor und dein Hafen, so kraftvoll, so Macht. Duwisib, du Traum aus Stein, hlen, von Glanz und Gedeih In deinem Herzen wohnen die Geschichten alten Tags, Ein Erbe der Zeiten, das niemand…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Etosha – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou droë plat wit sout aangepakte aarde wat glinster Jou sporadiese warrelwinde wat spiraal tot…Jou droë plat wit sout aangepakte aarde wat glinster Jou sporadiese warrelwinde wat spiraal tot by eergister lings skep die eeu oue Groot Wit Plek Jou driehonderd by eenhonderd kilometer so onbevlek Jou onderstebo Moringa woud die enigste in die heelal Jou Makalani, Mopani en Marula bome in duisendtal Jou Tambotie, Wildevy en Akasia bome tot by dadels Jou grasvlaktes en watergate wat rondomtalie wals Jou Groot Vyf word hier oorskry deur diere ontelbaar Jou kleine Damara dik-dik ook altyd hier verkrygbaar…Voeg by mandjie