
Suidwes Media
Kategorie
Showing 97–120 of 130 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sossusvlei – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan…Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan n n natuurlike uitloop Jou beroemde bure die Nara, Versteekte en Dooie vlei Jou ysterryke pienk en oranje duine pragtig uitgesprei Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier het baie sand oorgebly! Jy word net met baie goeie re ns tot oorlopens vol! Jou besoekers getuig elke keer van jou so passievol! Die stompe in jou wit panne re…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Sossusvlei – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Sossusvlei – Duits Dein Tsauchab-Fluss, der hier in einer Sackgasse endet Dein weißes Salzwiesen, das…Sossusvlei – Duits Dein Tsauchab-Fluss, der hier in einer Sackgasse endet Dein weißes Salzwiesen, das nirgends einen natürlichen Abfluss hat Deine berühmten Nachbarn, die Nara-, Versteekte- und Dooie-Vlei Deine eisenreichen rosa und orangefarbenen Dünen erstrecken sich prächtig [Refrain] Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier ist noch viel Sand! Nur bei sehr guten Regenfällen wirst du überflutet! Deine Besucher bezeugen jedes Mal deine Leidenschaft! Die Baumstümpfe in deinen weißen Pfannen, eine ehemalige Oase im…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Spaarsaam – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar pos…Vier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar pos en gronddam, Jou topase en naartjies hier altyd in surplus Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning het jou se Waar kuier Mannetjie jou eens mak tarentaal Is Topsie nog steeds na elke jagtog so asvaal Spring jou Kameelperde nog so kampdraad Die son loer deur die Mopanies met daeraad Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Stampriet – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers Hier…In negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Langs die Auob rivier pronk jy sonder einde mos Plaaslike fonteine destyds met riete omsoom Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Stampriet nou met sterk boorgate en besproeiing Ook dui dit op die plek waar die rietdans gestamp is n Waterryke oase met van die beste beesplase s genoeg Palmbome tot honderd jaar oud…Voeg by mandjie -
Sale!
SUIDESuide Versameling – Ai-Ais, Aus & Luderitz
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se suide — Ai-Ais se…‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se suide — Ai-Ais se warm bronne, Aus se wilde musteerdperde en Luderitz se historiese hawestad. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Suidwes My heimat Nuut Yodel Heimatlied – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Südwest, mein Herz schlägt hier, Geboren in dié wunderlike ope land, Getoë en gevorm in…Südwest, mein Herz schlägt hier, Geboren in dié wunderlike ope land, Getoë en gevorm in hierdie stamland, Gesprek met der älteren, die Weisheit die sie send. Die Natur, sie ruft uns, wir sind hier eins, Ein Leben in Freiheit, wo die Sonne scheint, Von den Noorden bis die Südeh’r, Komm’ ich, wo die Liebe lebt, die ist immer hier. Yodel-i-hee-hoo, meine Heimat, mein Stolz, Hör die Stimmen der Berge, sie sind so hold, Das Jauchzen der Freiheit, das Lied in der Luft, Braust durch die Wälder, wir spüren den Duft. Plante en diere, die basuin hul verwagtinge, In dieses Land, es gibt keine Bangtige, Meine Seele singt, jeder Tag ein Geschenk, In die Schönheit der Heimat, so weit und so lenk.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Suidwes Trein Spore – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.[Afrikaans – a song about railway tracks] daar myle en myle, se blink trein spore…[Afrikaans – a song about railway tracks] daar myle en myle, se blink trein spore Van menige vrag treine, en ook vol passasierstreine Wit stoom en klik-klak, maak jou tog vir altyd myne Tussen stasies en oor dwarsl ers, is jy ook gebore Mag ons herinneringe, oor jou vir lank lewend bly Mag ons dan ook so nou en dan, nog teen jou vly Vanuit Walvisbaai oor Keetmanshoop, en Ariamsvlei deritz oor Windhoek, na Gobabis ook gery Vreugde en opgewondenheid,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Swakopmund – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Geen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuif…Geen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuif Elke sewende jaar mond jou rivier uit by die Mole Pragtig pryk teen jou muure die mooiste simbole Jodel, Jodel, – kleine Duitsland hier weg gesteek Jodel, Jodel, – Swakop ons naweek se weg-breek Van Langstrand verby die Spitsdakke tot by Bonus mark tchens, Varkore en roomys bymekaar gehark Van Vineta verby Myl 4 tot by onse Wlotzka baken Word ons Kabeljou, Steenbras en Galjoen…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Swakopmund – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Keine Worte können deine deutsche Architektur beschreiben. Uns stockt der Atem, unsere Gedanken schweifen ab.…Keine Worte können deine deutsche Architektur beschreiben. Uns stockt der Atem, unsere Gedanken schweifen ab. Alle sieben Jahre fließt dein Fluss am Mole. Die vielen Symbole schmücken deine Gebäude anmutig. Von Langstrand, vorbei an der Spitsdakke bis zum Bonusmarkt. Deine Brötchen, Schweineohren und dein Eis werden zusammen geerntet. Von Vineta, vorbei an Meile vier bis zum geliebten Wlotzka-Leuchtfeuer. Unsere kabeljauw-, Marmorbrasse- und Galjoen-Fänge werden dokumentiert.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Torrabaai – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaan…Hier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaan nie maklik geblus in die vyfhonderd kilometer lange Skedelkus Sowat driehonderd kilometer noord van Hentiesbaai Torrabaai hier naby die mond van die Uniabrivier Waar jy slegs Desember en Januarie beskikbaar is Jou winkel voorsien die nodige teen Pieter Pieterse ook eens van jou bekendste inwoners Jou rollende klippe vorm jou edelgesteentes Deeglik gemaal deur die branders op die strand Tydens Desember en Januarie alles aan…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Tot Weersiens – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Tot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters,…Tot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters, asook al die Namibiërs Mag al hierdie liedere, julle harte aanraak en roer Mag julle verlange, darem ook so ’n bietjie afkoel. Daar is net een Wes, en dit is ons mooie Suidwes Daar is net een Namib, dit is ons pragtige Namibië Ons het hier beslis, baie sterk water raak geboor Almal wat luister, is vandag ons kosbare gehoor Kom ons neem vandag,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Tsammas – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van die…In my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van die wêreld egter van die waatlemoen In drie spesies kom jy voor in vlekke en strepe van groen In Keetmanshoop, Kalahari en die Namib se stoorkamer Volksname vir jou sluit in Tsamma, Samma, Karkoer, Woestyn waatlemoen, Wilde waatlemoen, Bitter Boela. Ook word van uitgeholde Tsammas as bakkies gebruik Jou Kalahari tsammas word in die grond begrawe vir later Jou pitte word tot wit meel gerooster…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Tsumeb – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Kon jy al die diepte van Otjikoto meet? Of die gewig bepaal van Hoba meteoriet?…Kon jy al die diepte van Otjikoto meet? Of die gewig bepaal van Hoba meteoriet? Is al jou kosbare koper nog nie uitgemyn? Of is die vele minerale blink en opgelyn? Tsumeb! – Jakaranda pers gesig! Tsumeb! – My eerste lewenslig! Tsumeb! – My geboorte dorp! Tsumeb! – My lewe begin hier! Na vier ure lewenslig is ek hier toe gewy Belowe vir die Meester se ewige sy n ouma se troue gebed Vier-en-twintig jaar daarna gered Tsumeb! – Jakaranda…Voeg by mandjie -
Sale!
NAMIBIETweetalige Versameling – Top Bestemmings AFR & DUITS
Original price was: R79,00.R69,00Current price is: R69,00.‘n Tweetalige musiekbundel van ses MP4-liedjies deur D. Botes — Sossusvlei, Swakopmund en Windhoek besing…‘n Tweetalige musiekbundel van ses MP4-liedjies deur D. Botes — Sossusvlei, Swakopmund en Windhoek besing in beide Afrikaans én Duits. Die perfekte bundel vir die Namibia-liefhebber. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Uis – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die skadu’s van Brandberg beur jy nog getrou voort het jy blykbaar vroe Grootste…In die skadu’s van Brandberg beur jy nog getrou voort het jy blykbaar vroe Grootste harde rots Tinmyn ter wêreld ook al gewees. Jou groot wit mynhope lyk of dit maar altyd hier hoort Die lekkerste biefstuk langs die swembad al hier ge Edelstene en mooi klippe voorsien nou ook in jou nood Om Damaraland sonder jou te besoek beslis nie die moeite werd Om jou Bure te betrek vir oorlewing bly die wagtende buite perd Van negentien-vier-en-twintig tot negentien-negentig Kon jy spog as die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Usakos – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Weggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister se…Weggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister se stoommasjien Jou stasie se bekende lokomotief smag nog om te dien Jou Erongoberge sal nog lank hier rondom jou tuur Is daar nog soveel duwweltjies op jou rugbyveld Eet jou langbeen koringkrieke mekaar nog so op n stoomtrein ooit weer by jou inklok Het jou versengende hitte nog nie alles weggesmelt Is jou klippe by Ameib nog so reusagtig groot Is die olifant se kop…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Verbrandeberg, Verbrande Berg – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Presies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en Sandsteen…Presies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en Sandsteen met intense hitte Karmosynrooi, Swart en Houtskool kom uitsmelt hitte Kommentaar oor jou kleure is verseker jou getuigskrif Verbrandeberg! Damaraland se pronk gebied Verbrandeberg! Damaraland se grootste krediet Verbrandeberg! Damaraland se harts gebied Verbrandeberg! Damaraland se prys lied Jy presteer blykbaar die beste vroeg dag of laat middag Geen wonder die Bergnama roep jou As die son sak laat jou roosagtige kleur ons na betrag…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Vingerklip Mukurob Balade von Mukurob – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van die…(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van die oue Suidwes, Mit dem Zeigefinger zum Himmel gewandt, reldtoeriste haben deine Einzigartigkeit erkannt. Einst ein Teil des Weissrand-Plato nheit, die Natur ist froh. Naby Asab, hoch empor, du tratest ein, tischem Glanz, 12 Meter aus Stein. Auf 1,5 Metern hast du lange balanciert, Dein Bildnis, das Fest des Lebens, nie verloren, nie verziert. Jou 450 ton sandsteen, in der Zeit verweht, Verliert an Kraft, und…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Vingerklip Mukurob Mukurob – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vingerklip (Mukurob) Eens die Facto embleem, van die pragtige oue Suidwes , wat so mooi…Vingerklip (Mukurob) Eens die Facto embleem, van die pragtige oue Suidwes , wat so mooi hemelwaarts kon wys reld-toeriste het jou, uniekheid altyd hoog geprys Eens ook deel van die, Weissrand Plato gewees nooit ooit weer sal jy hier regop staan! tog sal ons met durf steeds voortgaan! Sandsteen klip – hoeveel foto’s is van jou afgeneem! Mukurob – as kinders het ons by jou plaasgeneem! Naby Asab het jy twaalf meter, hemel hoog uitgetroon Slegs op een en ‘n…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Visrivier Canyon – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vertel ons wie jou ouboet is n Halwe kilometer sink jou vis Besonders uitgekerf in…Vertel ons wie jou ouboet is n Halwe kilometer sink jou vis Besonders uitgekerf in jou eie plato Reusagtige graniet klowe wat vinger wys Jou ravyn se beelde ontvang Van Bitterwater en Asbosvlakte tot Ai-Ais Sal die kameeldoring dan nie sy skadu opeis Groei jou palms nog steeds van die Duitse troepe Geskuil in jou skeure teen die Unie se troepe Jou moordende vyf dag voetslaan roete Kooigoed en Vasbyt Nek jou uitdraai woede Jou warm bronne se mineraal bewaker…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Wagters op die Mure – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Boer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van ’n…Boer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van ’n plaasboer gaan kry, Is wanneer jy hom vra, wie sy regterhand op die plaas is. Eers sal hy jou aankyk, om seker te maak jy is ernstig, En dan sal sy gelaat versag, en hy sal jou ure besig hou. [Chorus] Wagters op die mure, gereed om dadelik te reageer, Altyd vriendelik, met jou stert wat swaai in blydskap. Altyd dieselfde, hoe moeilik jou dag…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Wagters op die Mure Wachter auf den Mauern – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die rechte Hand des Bauern / Wächter auf den Mauern Heute möchte ich bezeugen, was…Die rechte Hand des Bauern / Wächter auf den Mauern Heute möchte ich bezeugen, was meine rechte Hand mir bedeutet. Jahrelang treu und selbstlos gedient. Ist es da nicht ungewöhnlich, sie heute besonders anzusehen? Um unsere geliebten Wächter im Südwesten in Erinnerung zu rufen. [Refrain] Wächter auf den Mauern, stets bereit zu reagieren. Immer freundlich, mit einem Schwanz, der freudig wedelt. Immer gleich, egal wie schwer der Tag für uns war. Mit euren Augen beobachtet ihr jeden meiner Schritte aufmerksam….Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Walvisbaai – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my…Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Walvisbaai Geskiedenis lied – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my…Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie