
Suidwes Media
Kategorie
Showing 49–72 of 130 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Karibib – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Wat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou Roesenmannhaus…Wat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou Roesenmannhaus Of jou Kaiserbrunnen en jou Wolhaus Jou lughawe is vir die lugmag uitgeknip Van Otjimbingwe koop her H Wie weet dat jou marmer aan Itali Dat jou trein by Kranzberg noorde toe stoot Tussen Windhoek en Swakop roep jy halfpad Jou Duitse argitektuur neffens die Khanrivier Jou Erongoberge altyd Jou grasvlaktes wat die v Jou marmer wat die wVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Keetmanshoop – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Is jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nie…Is jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nie dalk eendag alles hier verbrand Eers Swartmodder genoem hier naby die Skaaprivier Staan jou 18 vyf en negentig sendelings kerk nog in swier Die diep harts verlangende Hoop van Johann Keetman Menere Schreuder en Fensel jou eie eerste stuurman Duisend meter bo seespie l staan jou unieke Kokerboom Jou Reuse Speel grond se gestapelde klippe so ewe vroom wen deur die Naute nog genoeg water…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kokerboom – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibia…‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibia en die Namakwaland — sy biologie, sy eeue-oue geskiedenis en sy stille majesteit in die woestyn. Aflaai as MP3.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Kokerboom Köcherbaum – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Deine Rosetten aus Ästen und Blättern streben gen Himmel. Dein Name verkündet, dass die Behälter…Deine Rosetten aus Ästen und Blättern streben gen Himmel. Dein Name verkündet, dass die Behälter für Pfeile sind, die nach hinten getragen werden. Dein hohler Stamm dient in der sengenden Hitze als Kühle. Dein Fruchtfleisch wird gekaut, um Wasser hinter der dicken Baumrinde zu gewinnen. Du gedeihst auf Bergrücken und in Schluchten und an heißen, trockenen Orten. Du bist in Namaqualand und im südlichen Südwesten bekannt. Du rühmst dich auch als Wald, doch findet man dich auch allein und überall. Du wirst besonders von den Wirbelwinden der Wüste bestäubt. Deine männlichen Bäume erkennt man an einer leuchtend gelben Blüte. Zwischen 20 und 30 Jahren erscheint die Blüte deiner Knospe zum ersten Mal. Deine weiblichen Bäume bestehen aus hellroten Zapfen und grünen Flecken. Zwischen 200 und 300 Jahren endet dein Pflanzenleben und deine letzte Saison.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kolmanskop – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Teen jou duin se skuinste lê ‘n spierwit erde bad Eens het diamante jou glorie…Teen jou duin se skuinste lê ‘n spierwit erde bad Eens het diamante jou glorie basuin op Binne twee jaar herrys en floreer jy in die Sperrgebiet Slegs die tweede dorp wat straatligte saans kon bied n X-straal en Trem in hierdie dorre Suidland Elegante Duitse drie verdieping geboue teen sand bestand n Ysfabriek, Bakkery, Skool, Danssaal, Gimnasium en Hospitaal n Kasino, Kragstasie, Teater, Telefoonsentrale en Kegelbal saal Elke dag is ys en koeldrank vir elke koelkas getrou afgelewer Nuwe in gewaaide sand is…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Kolmanskop Kolmanskuppe – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In der Wüste, wo der Wind die Sandschichten küsst, Ruht Kolmanskuppe, ein Ort, der einst…In der Wüste, wo der Wind die Sandschichten küsst, Ruht Kolmanskuppe, ein Ort, der einst glüht. Glitzernde Diamanten, im Licht, sie erblühten, Ein Paradies aus Träumen, nun durch den Nebel versüßt. Der Glanz der Vergangenheit, in den Echos verweht, Wo Zeiten der Ruhe und der Reichtum vergeht. Einst das Herz des Sperrgebiets, nun stumm und allein, Die Mauern erzählen von Glanz und von Pein.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kremetart – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos weg…Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos weg en jou wortels, wys soos vingers opwaarts In Madagaskar, Australi en Afrika roep, jou beeld hemelwaarts Tot duisend jaar of meer oud, word hierdie Jou groot wit blomme maak snags oop, en vorm Jou vele meeldrade hang aan stingels, soos n pragtige sprokieslantern Jou houtagtige vrug verberg jou saad, en is n smaaklike pulp as kern Jou menigte eters verorber di kremetart, gegeurde vrug al…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kuiseb Canyon – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg…Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg en begin jy net na die rivier se lae brug Tot verby die Naukluft Park vorm jou ravyne n pragtige boggelrug Vanaf Carp se uitkykpunt en rots pryk die Kuiseb Canyon so enorm nseisoen bars jy dwarsdeur die Namib En verras die Soutpanne tot waar jy stilletjies in die Strandmeer inglip Saans verander jou rante na oranje soos die son in die weste sak Die…Voeg by mandjie -
Sale!
KUSLYNKuslyn Versameling – Swakopmund, Walvisbaai & Langstrand
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus — Swakopmund se…‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus — Swakopmund se Duitse argitektuur, Walvisbaai se mistige see, en Langstrand se rustige strandsfeer. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Langstrand – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes…Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes pogings al vervang In die aandskemering, skyn liggies van groot skepe Die oostewind is geniepsig, en niemand se vriend [Chorus] Tussen jou twee duine, wag ons geliefde Langstrand Waar honderde bakkies, jou duine Desember toepak Hoeveel weet dat jou duine, ook brul aan die oorkant Hoeveel prag huise, van binnelanders is hier parkeer Dan pronk ook nog, Dolfyn strand na Walvis se kant Die koue…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Leonardville – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier…Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier en negentig die Khauas Nama Verander Naosanabis se naam gou sonder veel drama Dorslandtrekkers en dominee Leonard se standplaas Jou Kameelperde verhaal hier die Kameeldoringboom In sewentien sestig het Jacobus Janz besef hoe soet is sy fyn blaar Jou rooi Kalahari grond en duin al hier vir donkie jaar Jou goue graslande voorsien jou wild en vee se stoom n toringhorlosie met Jou Kafee stapel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Lied van die Namib – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim…Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesende koue nagte met dag temperature wat kook Lig oranje sand korrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Jou Welwitchia ook genoem die na soveel jare nog piekfyn Uit die Tsauchab stroom gevorm die…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Luderitz bucht – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Lüderitzbucht – Duits Wer weiß schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra…Lüderitzbucht – Duits Wer weiß schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra Point, vorbei an Griffith und Radford bis Agate Beach. Von Sturmvögel, Shearwater, Guano, Esse bis Grosse Bay. Wer hätte gedacht, dass Kolmanskop fast vollständig weggefegt wurde? Wer weiß schon, wie viele Inseln noch eure Geschichte erzählen? Von Mercury, Seal und Penguin bis Shark, fast zur Hälfte gezählt. Von Halifax, Possession, Albatross bis zu eurem berühmten Bogenfels. Vorbei an Plum Pudding, Sinclair und Roastbeef, die ihr…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Luderitz Lüderitz – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby…Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby Griffith en Radford tot by Agate strand gel, Shearwater, Guano, Esse tot by Grosse baai Wie het gedink dat Kolmanskop is amper heeltemal toegewaai Wie sal verseker weet hoeveel eilande jou verhaal nog vertel Van Mercury, Seal en Penguin tot Shark amper halfpad getel Van Halifax, Possession, Albatross tot jou bekende Bogenfels Verby Plumpudding, Sinclair en Roastbeef deur jou omhels Drink jou wilde Duitse perde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Makalani palm – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en…In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en panne tower jy rustig en kalm n Volwasse Makalani word plaaslik voorgestel aan die toergroep Oor 4 seisoene produseer jy 2 000 vrugte as vroulike plant Jou ronde tipe kokosneute bly altyd Jou penwortel delf diep vir elke druppel souterige watersug Van 7 meter tot selfs 18 meter hoog troon jy in die blou se lug Jou jong palms produseer dan werklik eers saad na…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Martin Luther – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai…In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai geadresseer Luitenant Edmund Troost probeer jou na Swakop lanseer Drie maande se water en sand kon die reis toe nie keer Hierdie Martin Luther is n stoom trekker nou verlate Vier kilometer buite Swakopmund gelos sonder genade Ek kan nie anders nie wie sal jou nou ooit weer uithelp! As Stoomtrekker en drie nuwe waens moet jy hulp verleen Na Nonidas en Heigamgab die transport…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Marzipan – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou Latynse ‘Martius Panis’ kom uit die eertydse Italië. Sommige wil jou vêr terug gaan…Jou Latynse ‘Martius Panis’ kom uit die eertydse Italië. Sommige wil jou vêr terug gaan soek in vroeë Persië. Jou herinneringe vind ek egter maklik op ‘n Duitse rak. Stinkgogga nanas by ‘Wecke und Voigts’ se Windhoek tak. Jy kom selfs voor in die bekende ‘Romeo en Juliet’. Jou ‘Brood van Maart’ gee genoeg woorde vir ‘n lied. Tog vind baie jou smaak oorweldigend en onhanteerbaar. Jou amandels, heuning en suiker komplimenteer mekaar. Marzipanbröt en Marzipankartoffeln ‘n Duitse delikatesse. My behoefte na jou is soos ‘n ou bekende Volkslied se lesse..Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Beste Maats – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Beste Maats Elkeen van ons het ’n maat van yster en plaat Ek is…My Beste Maats Elkeen van ons het ’n maat van yster en plaat Ek is geseënd om twee boesem vriende te hê Twee maats met wie ek oorlog toe sou gaan Elkeen speel so ’n belangrike rol in my lewe [Chorus] My Suidwes en Namibiese maats is soos goud Soos suiwer goud wat getemper en getoets is Stil en eerlik maar ’n band onsienbaar en eg My maats wat ek koester en vandag besing Beide plaasboere en lief vir ons…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My dag by die Topnaars – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te…My dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te loop ‘n Sak oor my skouer met ‘n appel en beskuit vat ek pad Vat ooswaarts koers uit Walvis verby die houtheinings Die sand word weggekeer voordat dit ons kan toewaai [Chorus] Topnaars! – By julle verruil ek boxer tabak vir Narra pitte Julle spog en vertel julle is die oudste inwoners hier rond Selfs die Boesmans en Sans het na julle hier gearriveer Topnaars!…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Heimat – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Heimat Daar is geen land, in die wêreld soos jy. Die reuk van jou…My Heimat Daar is geen land, in die wêreld soos jy. Die reuk van jou veld, bring heimwee na my. Jou riviere het geen, blywende water in. Jou kameeldoring en mopanie, met haakdoring. [Chorus] My heimat – my verlange word net meer! My heimat – sal ek ooit weer terugkeer! My heimat – niks bemoedig my hart so seer! My heimat – my geboorte hier gelanseer! Wanneer jou sand, deur my vingers gly. Wanneer jou sonsondergang, die weste verkleur. Wanneer…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Heimat en Geboortegrond Afr – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aarde…My Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aarde vinnig oor sy vlaktes Sy son brand genadeloos neer in sy somers Sy veld wag geduldig op elke druppel genade [Chorus] Wat sal ons sê as ons ‘n keuse moet maak Of hierdie geboortegrond aan ons behoort Ons sal kliphard ons stemme dan verhef Suidwes jy is ons Heimat tot in ewigheid! Met bloed en sweet en trane duur betaal Vir elke stukkie getemde Heimat…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3My Heimat en Geboortegrond Heimat und Geburtsstätte – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Meine Heimat und Geburtsstätte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die Erde…Meine Heimat und Geburtsstätte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die Erde in seinen Ebenen schnell aus Seine Sonne brennt erbarmungslos in ihren Sommern Sein Feld wartet geduldig auf jeden Tropfen Gnade [Refrain] Was werden wir sagen, wenn wir uns entscheiden müssen Ob dieses Heimatland uns gehört? Dann werden wir unsere Stimmen laut erheben Südwesten, du bist für immer unsere Heimat! Mit Blut, Schweiß und Tränen haben wir teuer bezahlt Für jedes Stück urbar gemachten Heimatbodens In…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Namib Woestyn – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Namib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf…Namib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesend koue nagte met dag temperature wat kook Reuse strande van die Sperrgebiet tot by Skedelkus Dors jou koue Benguela dier en plant se water lus Elke derde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Narras – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.n Sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie unieke…n Sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie unieke Botter pitte reld kom julle net hierso voor n komkommer of spanspek opgespoor Van binne oranje en van buite vlekke van groen Geen blare net takke en dorings die hele seisoen Geel manlike asook vroulike blomme in bloeisel n jaar word julle getrou geoes tog wel In die Kuiseb se vallei tot so v Groei jul wortels diep deur duine moeitevry Jul pitte gedroog en…Voeg by mandjie