
Suidwes Media
Kategorie
Showing 121–130 of 130 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Warmbad – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Gemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naam…Gemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naam Jou Warmbron dien as halte en welkome roepnaam Eerwaardes Abraham en Christian Albrecht vind hier rus Warmbad jy staan vas hier in die uiterste suidooste Naby die oorsprong van die Homrivier en die grens klimaat bekend aan die Namaland plato Jou naamgewende en internasionale warmbronne Agtien nul ses word die eerste sendingstasie gebou Agtien elf vernietig Oorlams Jager Afrikaner albei Agtien vier en dertig herstel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Waterberg – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaar…Jou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaar jou mooie naam Jou agthonderd vierkante meter Plato is werklik seldsaam Aan jou voet het die Boesman en Herero lank gewoon Oos van Otjiwarongo verby pragtige Klein-Waterberg Is jou Natuur-en-Bewaring Park in 1972 ook verklaar Hoeveel wild en skaars vo ls is veilig al by jou bewaar Om jou begeleide staproetes te volg het al baie geverg Jou verskeidenheid plantegroei is lowergroen en dig Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Welwitchia Welwitschia – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Bekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek Friederich…Bekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek Friederich Welwitsch jou in Angola In die Namib woestyn ontdek Thomas Baines jou ware replika Hierdie lewende woestyn fossiel verkondig geen sterwensnood Ons verkyk ons altyd aan hierdie bewoner van die Namib Jou spesie dra manlike en vroulike ke Deur nektar lok jy insekte vir die oordra van stuifmeel Strek van die Nicolau-rivier in Angola tot by die Kuiseb Jy bereik baie maklik n lewensiklus van…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Wildsbiltong en Botter – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Wildsbiltong en Botter Wanneer ons die lang pad vat is daar niks so lekker As…Wildsbiltong en Botter Wanneer ons die lang pad vat is daar niks so lekker As om heerlike botter in te pak net vir die onwis By die eerste padstal hou ons stil vir lekker biltong Natuurlik moet dit dan ook Gemsbok of Kudu wees. Gee dadelik die botter aan tydens ons vakansie se rit Moet net nie skaam wees om dit dik op te smeer nie Sny die wildsbiltong met jou knipmes in lekker skywe Kou dit stadig sodat…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Windhoek – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou Afrikaanse naam is ook afgelei van Geografies in die middel rus jy in n…Jou Afrikaanse naam is ook afgelei van Geografies in die middel rus jy in n heuwelagtige vallei Aan alle kante omring deur bergreekse en ook drie riviere Die Klein-Windhoek, die Arebbusch en sy, sytak die Gammams hier tussen die Eros en Auasberge Met die Khomashoogland vorm dit die Windhoek bekken Jy ontstaan dan rondom n permanente warmwater bron Twaalf sterk fonteine wat in Klein-Windhoek ontspring in ‘n halfwoestynagtige gebied Van Aris tot by Brak-water, Kapps Farm tot by Daan Viljoen…Voeg by mandjie -
Sale!
SENTRALE NAMIBIEWindhoek & Omgewing Versameling
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Windhoek en omgewing — die hoofstad…‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Windhoek en omgewing — die hoofstad se geskiedenis, Gross Barmen se warmwaterbronne en Daan Viljoen se wildtuin. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Windhuk Windhoek – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Windhuk Dein afrikaanser Name leitet sich auch von einer windigen Ecke ab. Geografisch im Zentrum…Windhuk Dein afrikaanser Name leitet sich auch von einer windigen Ecke ab. Geografisch im Zentrum ruhst du in einem hügeligen Tal. Umgeben von Gebirgsketten und drei Flüssen: dem Klein-Windhuk, dem Arebbusch und seinem Nebenfluss, dem Gammams. Windhuk, du liegst hier zwischen dem Eros und den Auasbergen. Zusammen mit dem Khomas-Hochland bildest du das Windhoeker Becken. Du entspringst dann einer permanenten Heißwasserquelle: Zwölf kraftvolle Quellen, die im Klein-Windhuk entspringen. Windhuk, du liegst in einer Halbwüste: Von Aris bis Brakwater, von…Voeg by mandjie -
Sale!
WOESTYNWoestyn Versameling – Sossusvlei, Namib & Solitaire
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor die Namibwoestyn — Sossusvlei se oranje…‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor die Namibwoestyn — Sossusvlei se oranje duine, die oudste woestyn op aarde, en die verlate stilte van Solitaire. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Yodel in Namibie Jodeln in den Schwartz Bergen – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jodeln in den Schwartz-Bergen. Wenn der Tag anbricht und die Sonne erscheint, Erklingt ein ganz…Jodeln in den Schwartz-Bergen. Wenn der Tag anbricht und die Sonne erscheint, Erklingt ein ganz besonderer Klang durch die Berge. In den Höhen, wo das Blaugrau leuchtet, jodle ich laut und trompete meine Freude. Jodel, oh jodel, der Wind hört mein Lied, Hier oben in den Bergen am Schwarzen Rand Die Berge bezeugen meinen geliebten Südwest, Jodeln in den Bergen, das ist meine Berufung. Jodel, oh jodel, das Lied ist mein Lohn, Meine Heimat ist mein Lied,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Yodel in Namibie, Jodel in die Schwarz Rand – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jodel in die Schwarz Rand. Wanneer die dag breek en die son verskyn, Gaan ‘n…Jodel in die Schwarz Rand. Wanneer die dag breek en die son verskyn, Gaan ‘n baie spesiale klank deur die berge. In die hoogtes, waar die blou grys wys, Jodel ek kliphard en basuin my vreugde uit. Jodel, o jodel, die wind hoor my lied, Hier bo in die berge by Schwarz Rand Die berge getuig van my geliefde Suidwes, Jodel in die berge, dis my roeping. Jodel, o jodel, die lied is my beloning, My Heimat…Voeg by mandjie