
Suidwes Media
Kategorie
Showing 73–96 of 130 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Niemandsland Afr – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die…Niemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die jagters, handelaars en verkenners die Trans-Orangia genoem. Hierdie uitgestrekte droë landskap met spieëlbeelde van hitte en bronskleurige rotsagtige heuwels en berge wat gebak word in ondraaglike hitte lewer kleure van pers, rooi, oranje en diep blou gelouter in ‘n vuuroond wat nie beter ingekleur word as in sy unieke sonsondergange nie. Die plantegroei in hierdie deel van die wêreld is van die gehardste en het…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Niemandsland Duits – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niemandsland Duits – Hier kannst du zur Ruhe kommen. Im 19. Jahrhundert wurde das Niemandsland…Niemandsland Duits – Hier kannst du zur Ruhe kommen. Im 19. Jahrhundert wurde das Niemandsland nördlich des Oranje-Flusses von Jägern, Händlern und Entdeckern Trans-Orangia genannt. Diese weite, trockene Landschaft mit ihren spiegelnden, bronzefarbenen Felsen und Bergen, die von unerträglicher Hitze geformt wurden, erzeugt Farben in Violett, Rot, Orange und Tiefblau, die in einem Schmelztiegel geglüht werden und nirgends so brillant zur Geltung kommen wie in den einzigartigen Sonnenuntergängen. Die Vegetation in diesem Teil der Welt zählt zu den widerstandsfähigsten und…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Okahandja – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Plat kameeldoringbome jou skadu se kenmerk Kaiser Krone jou bekende majestueuse se Okahandja rivier wat…Plat kameeldoringbome jou skadu se kenmerk Kaiser Krone jou bekende majestueuse se Okahandja rivier wat strek oor wit sand In jou koelte kom ons tot n verdiende stilstand Verby die Reit Klub tot jou dieretuin nou vergeet Nuuskierig wou ons alles van elke dier toe weet Gross-Barmen se verrykende mineraal warm water Hoe baie moes ons na Windhoek ry vir die inryteater Jou water gelewer van die nabye Von Bach dam Die beste beeste, wild en skape tot by die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Omaruru – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Eet jou melkbeeste nog so baie die bitterbessiebos Smaak jou water uit die oMaruru fontein…Eet jou melkbeeste nog so baie die bitterbessiebos Smaak jou water uit die oMaruru fontein nog so bitter Is Kristall Kellerei nog jou eiesoortige wyne se besitter Is jy nog tussen Angola en die Kaap die handelspos Is daar nog soveel rotstekeninge in Paula se grot Dinosourus spore op die plaas Otjihaenanamapaero Getuig die Franke toring nog die slag van die Herero Hoeveel Schnapps word gebrou in jou driebeenpot Vervaardiger van sjokolade, kaas en drie soorte wyn Jou gewese sendingstasie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Omatako – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Omatako’s Tussen Okahandja en Otjiwarongo troon jou “boude” uit Een hoër as die ander en…Omatako’s Tussen Okahandja en Otjiwarongo troon jou “boude” uit Een hoër as die ander en twee kilometers uit mekaar Treffende hoë kegelvormige berge van die hoogste hier rond Jou klein Omatako inselberg vier kilometers van hier geleë. Omatako – jou “boude” is rêrig baie mooi gevorm Omatako – jou pieke verskil honderd en vyftig meter Omatako – Jou rivier vloei nie see toe soos die ander Omatako – Jou rivier eindig noord-oos in die Okavango Jou dam is ‘n…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Opuwa – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou eerste boorgat was, vir die Dorslandtrekkers bedoel Rusplaas in die suide, jou onthou en…Jou eerste boorgat was, vir die Dorslandtrekkers bedoel Rusplaas in die suide, jou onthou en beskeie meegevoel Die Ruacana en Epupa valle, spruit uit die Kunene rivier Jou pannetjies veld, en Steilrand berge wat hier versier die hoofdorp van ons wye Kaokoland area Jou Himba mense vertoon, hulle tradisionele leefwyse Jou woestyn olifante, en ook die beroemde Van Zyl pas Hier is ook nog Herero s en Dhimba bewoners Wie het jou landskap, dan so mooitjies plat gevee Jou negosiewinkel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Oranjemund – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant…Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant hier aan die Namibiese kant Die Oranjerivier skenk sy stene verniet vir jou krediet Oranjemund – hier in die mees suidwestelike hoek reld se vernaamste diamant myngroep In negentien vier en veertig verrys tot werkers se krediet Verbou jou eie groente en blomme in hierdie dorre gebied reld bestempel as die mees rykste spoel gebied Kry gratis plaaslike oproepe – water en elektriese krag Gemsbokke…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Oshakati – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig…In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig jou as sy hoof Basis As die tweede grootste stad is jy bepaal deur Geografies die hoofstad van die noordelike Ovamboland Oshakati – Oshakati Oshivambo se tussenin Ovamboland se hoofstad Jou Makalani Palms het hier rondom jou oorgeneem Jou Mopani wurm kom voor in elke Buitelug Mark Jy spog met Winkelsentrums en selfs Hoeveel Kampusse en Skole wil jy nog onderneem Jou naam in Oshivambo…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Otavi – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi…Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi driehoek Volhard en oorwin roep jou gedenkboek Jou Otavifontein se borrel is nog nie uit tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Khurab verkondig jou Duitse nederlaag Lewer jou besighede dit wat jy aanvra Jou bees- en wilds-plase is jou heiligdom tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Jou Otavi berg troon hoog na Grootfontein…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Otijkoto meer – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl…Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl die Herero jou roep Net twintig kilometer wes van Tsumeb pronk jy in my Heimat n onderstebo sampioen in Otjikoto! – Hier rus Johannes Stephanus Cook Hier gaan swem en verdrink en is nooit gevind Kyle se enkel het aan Nou patrolleer hy en is sy werk om die toeriste skrik te maak! In agtien een en vyftig ontdek sir Francois Galton en Charles Anderson…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Otjiwarongo – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek…Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek van die In agtien een en negentig ontstaan jy rondom die Rynse Sendingstasie en ook later n Duitse garnisoen gehuisves Die smalspoor van Swakopmund in negentien sewe bring nuwe lewe en aansporing tot jou ontwikkeling Ook kom daar van Humpata se terugkerende Boere Ou Dorslandtrekkers wat hulle beloofde land verloor Jou antieke stoomlokomotief nommer een en veertig Staan nou voor die stasie en waghou oor…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Otjiwarongo – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Ein tiefgründiges deutsches Gedicht von D. Botes über Otjiwarongo — die Stadt zwischen den Waterbergen…Ein tiefgründiges deutsches Gedicht von D. Botes über Otjiwarongo — die Stadt zwischen den Waterbergen und der Kalahari, wo Geschichte lebt und ein Volk seinen Glauben nie verloren hat. Jetzt als MP3 herunterladen.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Outjo – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit…Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug Skilderagtige landskap en bosveld n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Pronto Canyon – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou…Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond. Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Rehoboth – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander…Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Rooikop – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak…Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Rundu – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit…In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sesriem Weer – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na…Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die Tsauchab rivier slegs met n drie meter hemeldak n Kilometer lank en dertig meter diep l Sesriem! – jy is omtrent weggesteek net links na Sossusvlei se toegangshek Onder die aardkors wag Suid van die Naukluft berge sink jy net skielike weg Oos van die Sossusvlei vorm jy altyd Party warm lugbalonne sweef loodreg hoog oor jou Jy lewer die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Slag van Kub – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die…In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Slag van Kub Schlacht von Kub – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In den frühen Jahren des neunzehnten, Ein Ort voller Hoffnung, die Zukunft beginnt. Hier auf…In den frühen Jahren des neunzehnten, Ein Ort voller Hoffnung, die Zukunft beginnt. Hier auf der Farm Voigtkub, die Geschichten so tief, Wo die Spuren der Dorslandtrekker wehen, als wär’s ein Lied. Kalkrand nicht weit, die Polizei steht bereit, Ein Hotel und die Schule, 1903, bereit für die Zeit. Die ersten Schritte der Sprache, die Völker vereint, Doch Schatten werden geworfen, die Zeit, die weint. Oh, Schlacht von Kub, ein Erbe aus Schmerz, Die Geschichte wird geschrieben, mit Herzen und Scherzen. Schlag für Schlag, gegen die Dunkelheit stand, Gemeinsam kämpfen wir, an diesem heiligen Land. Hendrik Witbooi, ein Namen, der schreit, Ein heiliges Kriegerherz, was das Unrecht verteilt. Im Oktober des Jahres, das Grauen beging, Die Boeren, die fallen, die Hoffnung zerbricht. Kommandant Dirk Booysen, mit Mut und mit Macht, 31 Männer, bereit für die Schlacht. Ein Kanon bläst die Trompete, das Schicksal es ruft, Gegen 1500, die Windhunde der Wut.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3So Hard soos Kameeldoring hout – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die…So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die bekendes is ook al weg, tog net geleen Die bome in hierdie bos, word tans net minder Dankie vir elkeen se insette, op hierdie reis [Chorus] So hard soos onse, ou Kameeldoring hout So smag my hart, baie dae na my Heimat So dryf my verlange, nou vêrder van my weg So sien ek jou soms, in my drome nog verrys Elkeen wat ’n merk,…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3So Hard soos Kameeldoring So hart wie Kameldorn – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.So hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sind…So hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sind fort, nur geliehen. Die Bäume in diesem Wald werden immer weniger. Danke für euren Beitrag auf dieser Reise. [Refrain] So hart wie unser alter Kameldornwald. So sehnt sich mein Herz seit vielen Tagen nach meiner Heimat. So entfernt sich meine Sehnsucht immer weiter. So sehe ich dich manchmal noch in meinen Träumen aufsteigen. Alle, die in unserem Land Spuren hinterlassen haben, gehen voran, denn die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Solitaire – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vroeër heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park…Vroeër heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park word die grondpaaie nog geskraap Willem van Coller se vrou Elsie herdoop jou na Solitaire daar suid en nogal van Hier amper wes van die Rant-en Remhoogte berge rus jy Waar die pad dan ook wegswaai na Sesriem en Sossusvlei Jou Vulstasie, Algemene Handelaar, Bakkery en Poskantoor se swembad en gras wat baie bekoor tert word bedien sonder room Want die Koei rus vandag en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sonsondergang – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig…Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig en verdiep elke kleur so gepas Jou branders se skuim ry perdjie soos spierwit wol Jou duikers word in lang rye huiswaarts inkatrol n mooier sonsondergang As in die weskus in my Heimat en by Swakop se Jetty Die gevoel van vrede en genoegdoening oorskadu my My hart en wese en siel word elke minuut gepamperlang Jou Jetty volmaak die toneel in hierdi Jou bries…Voeg by mandjie