๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 193–216 of 252 resultsSorted by latest
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Martin Luther โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na WalvisbaaiโฆIn die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai geadresseer Luitenant Edmund Troost probeer jou na Swakop lanseer Drie maande se water en sand kon die reis toe nie keer Hierdie Martin Luther is n stoom trekker nou verlate Vier kilometer buite Swakopmund gelos sonder genade Ek kan nie anders nie wie sal jou nou ooit weer uithelp! As Stoomtrekker en drie nuwe waens moet jy hulp verleen Na Nonidas en Heigamgab die transport…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Makalani palm โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers enโฆIn die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en panne tower jy rustig en kalm n Volwasse Makalani word plaaslik voorgestel aan die toergroep Oor 4 seisoene produseer jy 2 000 vrugte as vroulike plant Jou ronde tipe kokosneute bly altyd Jou penwortel delf diep vir elke druppel souterige watersug Van 7 meter tot selfs 18 meter hoog troon jy in die blou se lug Jou jong palms produseer dan werklik eers saad na…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Luderitz Lรผderitz โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verbyโฆWie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby Griffith en Radford tot by Agate strand gel, Shearwater, Guano, Esse tot by Grosse baai Wie het gedink dat Kolmanskop is amper heeltemal toegewaai Wie sal verseker weet hoeveel eilande jou verhaal nog vertel Van Mercury, Seal en Penguin tot Shark amper halfpad getel Van Halifax, Possession, Albatross tot jou bekende Bogenfels Verby Plumpudding, Sinclair en Roastbeef deur jou omhels Drink jou wilde Duitse perde…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Luderitz bucht โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Lรผderitzbucht – Duits Wer weiร schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von AngraโฆLรผderitzbucht – Duits Wer weiร schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra Point, vorbei an Griffith und Radford bis Agate Beach. Von Sturmvรถgel, Shearwater, Guano, Esse bis Grosse Bay. Wer hรคtte gedacht, dass Kolmanskop fast vollstรคndig weggefegt wurde? Wer weiร schon, wie viele Inseln noch eure Geschichte erzรคhlen? Von Mercury, Seal und Penguin bis Shark, fast zur Hรคlfte gezรคhlt. Von Halifax, Possession, Albatross bis zu eurem berรผhmten Bogenfels. Vorbei an Plum Pudding, Sinclair und Roastbeef, die ihr…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Lied van die Namib โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klimโฆLied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesende koue nagte met dag temperature wat kook Lig oranje sand korrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Jou Welwitchia ook genoem die na soveel jare nog piekfyn Uit die Tsauchab stroom gevorm die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Leonardville โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vierโฆLangs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier en negentig die Khauas Nama Verander Naosanabis se naam gou sonder veel drama Dorslandtrekkers en dominee Leonard se standplaas Jou Kameelperde verhaal hier die Kameeldoringboom In sewentien sestig het Jacobus Janz besef hoe soet is sy fyn blaar Jou rooi Kalahari grond en duin al hier vir donkie jaar Jou goue graslande voorsien jou wild en vee se stoom n toringhorlosie met Jou Kafee stapel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Langstrand โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbesโฆLangstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes pogings al vervang In die aandskemering, skyn liggies van groot skepe Die oostewind is geniepsig, en niemand se vriend [Chorus] Tussen jou twee duine, wag ons geliefde Langstrand Waar honderde bakkies, jou duine Desember toepak Hoeveel weet dat jou duine, ook brul aan die oorkant Hoeveel prag huise, van binnelanders is hier parkeer Dan pronk ook nog, Dolfyn strand na Walvis se kant Die koue…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kuiseb Canyon โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie GamsbergโฆVanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg en begin jy net na die rivier se lae brug Tot verby die Naukluft Park vorm jou ravyne n pragtige boggelrug Vanaf Carp se uitkykpunt en rots pryk die Kuiseb Canyon so enorm nseisoen bars jy dwarsdeur die Namib En verras die Soutpanne tot waar jy stilletjies in die Strandmeer inglip Saans verander jou rante na oranje soos die son in die weste sak Die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kremetart โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos wegโฆJy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos weg en jou wortels, wys soos vingers opwaarts In Madagaskar, Australi en Afrika roep, jou beeld hemelwaarts Tot duisend jaar of meer oud, word hierdie Jou groot wit blomme maak snags oop, en vorm Jou vele meeldrade hang aan stingels, soos n pragtige sprokieslantern Jou houtagtige vrug verberg jou saad, en is n smaaklike pulp as kern Jou menigte eters verorber di kremetart, gegeurde vrug al…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Kolmanskop Kolmanskuppe โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In der Wรผste, wo der Wind die Sandschichten kรผsst, Ruht Kolmanskuppe, ein Ort, der einstโฆIn der Wรผste, wo der Wind die Sandschichten kรผsst, Ruht Kolmanskuppe, ein Ort, der einst glรผht. Glitzernde Diamanten, im Licht, sie erblรผhten, Ein Paradies aus Trรคumen, nun durch den Nebel versรผรt. Der Glanz der Vergangenheit, in den Echos verweht, Wo Zeiten der Ruhe und der Reichtum vergeht. Einst das Herz des Sperrgebiets, nun stumm und allein, Die Mauern erzรคhlen von Glanz und von Pein.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kolmanskop โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Teen jou duin se skuinste lรช โn spierwit erde bad Eens het diamante jou glorieโฆTeen jou duin se skuinste lรช โn spierwit erde bad Eens het diamante jou glorie basuin op Binne twee jaar herrys en floreer jy in die Sperrgebiet Slegs die tweede dorp wat straatligte saans kon bied n X-straal en Trem in hierdie dorre Suidland Elegante Duitse drie verdieping geboue teen sand bestand n Ysfabriek, Bakkery, Skool, Danssaal, Gimnasium en Hospitaal n Kasino, Kragstasie, Teater, Telefoonsentrale en Kegelbal saal Elke dag is ys en koeldrank vir elke koelkas getrou afgelewer Nuwe in gewaaide sand is…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Kokerboom Kรถcherbaum โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Deine Rosetten aus รsten und Blรคttern streben gen Himmel. Dein Name verkรผndet, dass die BehรคlterโฆDeine Rosetten aus รsten und Blรคttern streben gen Himmel. Dein Name verkรผndet, dass die Behรคlter fรผr Pfeile sind, die nach hinten getragen werden.ย Dein hohler Stamm dient in der sengenden Hitze als Kรผhle.ย Dein Fruchtfleisch wird gekaut, um Wasser hinter der dicken Baumrinde zu gewinnen.ย Du gedeihst auf Bergrรผcken und in Schluchten und an heiรen, trockenen Orten.ย Du bist in Namaqualand und im sรผdlichen Sรผdwesten bekannt.ย Du rรผhmst dich auch als Wald, doch findet man dich auch allein und รผberall.ย Du wirst besonders von den Wirbelwinden der Wรผste bestรคubt.ย Deine mรคnnlichen Bรคume erkennt man an einer leuchtend gelben Blรผte.ย Zwischen 20 und 30 Jahren erscheint die Blรผte deiner Knospe zum ersten Mal.ย Deine weiblichen Bรคume bestehen aus hellroten Zapfen und grรผnen Flecken.ย Zwischen 200 und 300 Jahren endet dein Pflanzenleben und deine letzte Saison.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kokerboom โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibiaโฆ‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibia en die Namakwaland โ sy biologie, sy eeue-oue geskiedenis en sy stille majesteit in die woestyn. Aflaai as MP3.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Keetmanshoop โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Is jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nieโฆIs jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nie dalk eendag alles hier verbrand Eers Swartmodder genoem hier naby die Skaaprivier Staan jou 18 vyf en negentig sendelings kerk nog in swier Die diep harts verlangende Hoop van Johann Keetman Menere Schreuder en Fensel jou eie eerste stuurman Duisend meter bo seespie l staan jou unieke Kokerboom Jou Reuse Speel grond se gestapelde klippe so ewe vroom wen deur die Naute nog genoeg water…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Karibib โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Wat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou RoesenmannhausโฆWat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou Roesenmannhaus Of jou Kaiserbrunnen en jou Wolhaus Jou lughawe is vir die lugmag uitgeknip Van Otjimbingwe koop her H Wie weet dat jou marmer aan Itali Dat jou trein by Kranzberg noorde toe stoot Tussen Windhoek en Swakop roep jy halfpad Jou Duitse argitektuur neffens die Khanrivier Jou Erongoberge altyd Jou grasvlaktes wat die v Jou marmer wat die wVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Karasburg โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog soโฆIs jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so reusagtig groot Verlig Bondelsdam darem nog jou waternood Uiters warm en baie kere ook nog vreeslik koud Jou Groot Karasberg troon verseker dan noord! Jou Klein Karasberg se mis O Karasburg – hier kan die son hom maklik vererg! O Karasburg – Tog bly jy ons verlangende herberg! r as die grenspos Ariamsvlei Van Noordoewer grens tot by Blydeverwag se rant riegras aan jou diere…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Karakoel Karrakoel Swartgoud โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droรซ klimaat toestande en ontwikkelโฆSwartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droรซ klimaat toestande en ontwikkel dan โn swaar vetstert Hierin word sy reserwe voedsel vir droogte tye gestoor sy ramme het goed gevormde horings en ooie is horingloos Die vernaamste karakoel bedryf in Afrika is in Namibiรซ gevestig in die noorde van Kaapland word ook met die skaapras geboer In Namibiรซ en Suid-Afrika word die ras onder Swakara bemark en word dan hoofsaaklik op die Londense pels veilings verkoop Swakara…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Karakoel Karakul โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Karakul- Schafe [German- song about the Karakoel sheep in Namibia] Die Karakul-Schafrasse ist in trockenenโฆKarakul- Schafe [German- song about the Karakoel sheep in Namibia] Die Karakul-Schafrasse ist in trockenen Gebieten bekannt und entwickelt dort einen dicken Fettschwanz. Darin speichert sie ihre Reserven fรผr Dรผrrezeiten. Ihre Widder haben gut ausgebildete Hรถrner, die Mutterschafe sind hornlos. Die wichtigste Karakul-Industrie in Afrika befindet sich in Namibia. Auch im Nordkap wird die Rasse gezรผchtet. In Namibia und Sรผdafrika wird die Rasse unter dem Namen Swakara vermarktet und hauptsรคchlich auf den Londoner Pelzauktionen verkauft. Swakara-Felle machen die Hรคlfte der…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kamanjab โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ookโฆHier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook briljant Jou rotstekening by Peet Alberts Koppie beskryf ons land In jou rivierlope wandel die nomadiese Woestyn olifant Kamanjab jy is amper net bekend vir Jou toeriste staan verbaas hoe jy dan kan bestaan Ons ander weet van beter want baie paaie eindig hier Okamanja genoem en nou die baadjie van Kamanjab Jou Himba nedersettings rondom verhaal die rooi nasie Jou Algemene winkel, Bakkery, Ruskamp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kalkfeld โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo. Hardloop ‘n Dik-Dikkie, Steenbok en ookโฆn Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo. Hardloop ‘n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nog ‘n skaars ietermago Die belangrikke vervoermiddel hier rond, is jou bekende donkiekar n Handelaar, Poskantoor, en ‘n Petrol- en Polisiestasie is ook daar Op jou grondpad in sewe en sestig, soek ons verbete Ons bly in ‘n Sinkhuisie by die Spoorwegstasie, met net een sinjaal Oos op Otjihaenamparero wandel, Nou vertoon die bergrant honderd en sewentig dinosourus spore Jou bekende witkalk klip en reuse wit…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kalkrand โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vroeรซr Weissrand en nou veel beter bekend as โDie Kalkโ. Diรฉ unieke โKalkklip Randโ tussenโฆVroeรซr Weissrand en nou veel beter bekend as โDie Kalkโ. Diรฉ unieke โKalkklip Randโ tussen Rehoboth en Mariental. Oos van Kub langs die hoofpad met jou huise in die tiental. Voortsnellende verbygangers sorg vir die kos van โn valk. Kalkrand โ Volgende keer maak ons โn punt om by jou te stop. Kalkrand – Jy verdien meer as net klandisie by die bottelprop. Jy oorleef beslis van die beste beeste en vetste kleinvee. โn Shell vulstasie, Skool, Polisie stasie en enigste Kliniek. โn Wegneem stalletjie en Bottel stoor voltooi die statistiek. Noord is Duineveld met Springbok en Karakul vel as trofeeVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Jubellied vir my heimat โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Gejubel vir my Tuisland Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek. WatterโฆGejubel vir my Tuisland Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek. Watter byvoeglike naamwoorde beskryf my tuisland? Wanneer ‘n mens die Oranjerivier oorsteek, verander die stemming. Daar is soveel leegheid, en dit hou nie so gou op nie. Ek sal my geliefde land vir niks verruil nie, en net hier wil ek bly. Hier kyk en verken mens met die hart, nie met die oรซ nie. Hier beleef mens dinge met die siel, nie net met die oรซ nie. Hier verheug mens…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Jubellied vir my heimat Jubel fรผr meine Heimat โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jubel fรผr meine Heimat Alle Traurigkeit ist verflogen, ein Jubel ist angesagt. Welche Adjektive beschreibenโฆJubel fรผr meine Heimat Alle Traurigkeit ist verflogen, ein Jubel ist angesagt. Welche Adjektive beschreiben mein Heimatland? Wenn man den Oranje-Fluss รผberquert, รคndert sich die Stimmung. Es gibt so viel Leere, und es hรถrt nicht so schnell auf. [Refrain] Ich wรผrde mein geliebtes Land gegen nichts eintauschen, und nur hier will ich bleiben. Hier schaut und erforscht man mit dem Herzen, nicht mit den Augen. Hier erlebt man Dinge mit der Seele, nicht nur mit den Augen. Hier freut man…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hochfeld โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal OmringโฆVeld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring deur ons Heimat, se beste bosveld plantegroei Met volop wild en vee, wat jou grasvlaktes skoon afsnoei Hochfeld hier by jou ervaar mens, nog die egte Suidwes plaaslewe Die stilte wat jou ore seermaak, en jou sig gevul met ons wildslewe Hier kan ons die vuur hoor knetter, rondom gemsbokke en kudus Keuses soos die Waterberg en Gobabis, jou bure so naby en knoes Jou…Voeg by mandjie