๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 145–168 of 252 resultsSorted by latest
-
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Vingerklip Mukurob Balade von Mukurob โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van dieโฆ(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van die oue Suidwes, Mit dem Zeigefinger zum Himmel gewandt, reldtoeriste haben deine Einzigartigkeit erkannt. Einst ein Teil des Weissrand-Plato nheit, die Natur ist froh. Naby Asab, hoch empor, du tratest ein, tischem Glanz, 12 Meter aus Stein. Auf 1,5 Metern hast du lange balanciert, Dein Bildnis, das Fest des Lebens, nie verloren, nie verziert. Jou 450 ton sandsteen, in der Zeit verweht, Verliert an Kraft, und…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Verbrandeberg, Verbrande Berg โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Presies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en SandsteenโฆPresies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en Sandsteen met intense hitte Karmosynrooi, Swart en Houtskool kom uitsmelt hitte Kommentaar oor jou kleure is verseker jou getuigskrif Verbrandeberg! Damaraland se pronk gebied Verbrandeberg! Damaraland se grootste krediet Verbrandeberg! Damaraland se harts gebied Verbrandeberg! Damaraland se prys lied Jy presteer blykbaar die beste vroeg dag of laat middag Geen wonder die Bergnama roep jou As die son sak laat jou roosagtige kleur ons na betrag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Usakos โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Weggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister seโฆWeggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister se stoommasjien Jou stasie se bekende lokomotief smag nog om te dien Jou Erongoberge sal nog lank hier rondom jou tuur Is daar nog soveel duwweltjies op jou rugbyveld Eet jou langbeen koringkrieke mekaar nog so op n stoomtrein ooit weer by jou inklok Het jou versengende hitte nog nie alles weggesmelt Is jou klippe by Ameib nog so reusagtig groot Is die olifant se kop…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Uis โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die skaduโs van Brandberg beur jy nog getrou voort het jy blykbaar vroe GrootsteโฆIn die skaduโs van Brandberg beur jy nog getrou voort het jy blykbaar vroe Grootste harde rots Tinmyn ter wรชreld ook al gewees. Jou groot wit mynhope lyk of dit maar altyd hier hoort Die lekkerste biefstuk langs die swembad al hier ge Edelstene en mooi klippe voorsien nou ook in jou nood Om Damaraland sonder jou te besoek beslis nie die moeite werd Om jou Bure te betrek vir oorlewing bly die wagtende buite perd Van negentien-vier-en-twintig tot negentien-negentig Kon jy spog as die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Tsumeb โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Kon jy al die diepte van Otjikoto meet? Of die gewig bepaal van Hoba meteoriet?โฆKon jy al die diepte van Otjikoto meet? Of die gewig bepaal van Hoba meteoriet? Is al jou kosbare koper nog nie uitgemyn? Of is die vele minerale blink en opgelyn? Tsumeb! – Jakaranda pers gesig! Tsumeb! – My eerste lewenslig! Tsumeb! – My geboorte dorp! Tsumeb! – My lewe begin hier! Na vier ure lewenslig is ek hier toe gewy Belowe vir die Meester se ewige sy n ouma se troue gebed Vier-en-twintig jaar daarna gered Tsumeb! – Jakaranda…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Tsammas โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van dieโฆIn my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van die wรชreld egter van die waatlemoen In drie spesies kom jy voor in vlekke en strepe van groen In Keetmanshoop, Kalahari en die Namib se stoorkamer Volksname vir jou sluit in Tsamma, Samma, Karkoer, Woestyn waatlemoen, Wilde waatlemoen, Bitter Boela. Ook word van uitgeholde Tsammas as bakkies gebruik Jou Kalahari tsammas word in die grond begrawe vir later Jou pitte word tot wit meel gerooster…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Tot Weersiens โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Tot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters,โฆTot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters, asook al die Namibiรซrs Mag al hierdie liedere, julle harte aanraak en roer Mag julle verlange, darem ook so โn bietjie afkoel. Daar is net een Wes, en dit is ons mooie Suidwes Daar is net een Namib, dit is ons pragtige Namibiรซ Ons het hier beslis, baie sterk water raak geboor Almal wat luister, is vandag ons kosbare gehoor Kom ons neem vandag,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Torrabaai โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaanโฆHier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaan nie maklik geblus in die vyfhonderd kilometer lange Skedelkus Sowat driehonderd kilometer noord van Hentiesbaai Torrabaai hier naby die mond van die Uniabrivier Waar jy slegs Desember en Januarie beskikbaar is Jou winkel voorsien die nodige teen Pieter Pieterse ook eens van jou bekendste inwoners Jou rollende klippe vorm jou edelgesteentes Deeglik gemaal deur die branders op die strand Tydens Desember en Januarie alles aan…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Swakopmund โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Keine Worte kรถnnen deine deutsche Architektur beschreiben. Uns stockt der Atem, unsere Gedanken schweifen ab.โฆKeine Worte kรถnnen deine deutsche Architektur beschreiben. Uns stockt der Atem, unsere Gedanken schweifen ab. Alle sieben Jahre flieรt dein Fluss am Mole. Die vielen Symbole schmรผcken deine Gebรคude anmutig. Von Langstrand, vorbei an der Spitsdakke bis zum Bonusmarkt. Deine Brรถtchen, Schweineohren und dein Eis werden zusammen geerntet. Von Vineta, vorbei an Meile vier bis zum geliebten Wlotzka-Leuchtfeuer. Unsere kabeljauw-, Marmorbrasse- und Galjoen-Fรคnge werden dokumentiert.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Swakopmund โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Geen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuifโฆGeen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuif Elke sewende jaar mond jou rivier uit by die Mole Pragtig pryk teen jou muure die mooiste simbole Jodel, Jodel, – kleine Duitsland hier weg gesteek Jodel, Jodel, – Swakop ons naweek se weg-breek Van Langstrand verby die Spitsdakke tot by Bonus mark tchens, Varkore en roomys bymekaar gehark Van Vineta verby Myl 4 tot by onse Wlotzka baken Word ons Kabeljou, Steenbras en Galjoen…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Suidwes Trein Spore โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.[Afrikaans – a song about railway tracks] daar myle en myle, se blink trein sporeโฆ[Afrikaans – a song about railway tracks] daar myle en myle, se blink trein spore Van menige vrag treine, en ook vol passasierstreine Wit stoom en klik-klak, maak jou tog vir altyd myne Tussen stasies en oor dwarsl ers, is jy ook gebore Mag ons herinneringe, oor jou vir lank lewend bly Mag ons dan ook so nou en dan, nog teen jou vly Vanuit Walvisbaai oor Keetmanshoop, en Ariamsvlei deritz oor Windhoek, na Gobabis ook gery Vreugde en opgewondenheid,…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Suidwes My heimat Nuut Yodel Heimatlied โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Sรผdwest, mein Herz schlรคgt hier, Geboren in diรฉ wunderlike ope land, Getoรซ en gevorm inโฆSรผdwest, mein Herz schlรคgt hier, Geboren in diรฉ wunderlike ope land, Getoรซ en gevorm in hierdie stamland, Gesprek met der รคlteren, die Weisheit die sie send. Die Natur, sie ruft uns, wir sind hier eins, Ein Leben in Freiheit, wo die Sonne scheint, Von den Noorden bis die Sรผdehโr, Kommโ ich, wo die Liebe lebt, die ist immer hier. Yodel-i-hee-hoo, meine Heimat, mein Stolz, Hรถr die Stimmen der Berge, sie sind so hold, Das Jauchzen der Freiheit, das Lied in der Luft, Braust durch die Wรคlder, wir spรผren den Duft. Plante en diere, die basuin hul verwagtinge, In dieses Land, es gibt keine Bangtige, Meine Seele singt, jeder Tag ein Geschenk, In die Schรถnheit der Heimat, so weit und so lenk.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Stampriet โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers HierโฆIn negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Langs die Auob rivier pronk jy sonder einde mos Plaaslike fonteine destyds met riete omsoom Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Stampriet nou met sterk boorgate en besproeiing Ook dui dit op die plek waar die rietdans gestamp is n Waterryke oase met van die beste beesplase s genoeg Palmbome tot honderd jaar oud…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Spaarsaam โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar posโฆVier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar pos en gronddam, Jou topase en naartjies hier altyd in surplus Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning het jou se Waar kuier Mannetjie jou eens mak tarentaal Is Topsie nog steeds na elke jagtog so asvaal Spring jou Kameelperde nog so kampdraad Die son loer deur die Mopanies met daeraad Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Sossusvlei โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Sossusvlei – Duits Dein Tsauchab-Fluss, der hier in einer Sackgasse endet Dein weiรes Salzwiesen, dasโฆSossusvlei – Duits Dein Tsauchab-Fluss, der hier in einer Sackgasse endet Dein weiรes Salzwiesen, das nirgends einen natรผrlichen Abfluss hat Deine berรผhmten Nachbarn, die Nara-, Versteekte- und Dooie-Vlei Deine eisenreichen rosa und orangefarbenen Dรผnen erstrecken sich prรคchtig [Refrain] Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier ist noch viel Sand! Nur bei sehr guten Regenfรคllen wirst du รผberflutet! Deine Besucher bezeugen jedes Mal deine Leidenschaft! Die Baumstรผmpfe in deinen weiรen Pfannen, eine ehemalige Oase im…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sossusvlei โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het danโฆJou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan n n natuurlike uitloop Jou beroemde bure die Nara, Versteekte en Dooie vlei Jou ysterryke pienk en oranje duine pragtig uitgesprei Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier het baie sand oorgebly! Jy word net met baie goeie re ns tot oorlopens vol! Jou besoekers getuig elke keer van jou so passievol! Die stompe in jou wit panne re…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sonsondergang โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadigโฆWeskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig en verdiep elke kleur so gepas Jou branders se skuim ry perdjie soos spierwit wol Jou duikers word in lang rye huiswaarts inkatrol n mooier sonsondergang As in die weskus in my Heimat en by Swakop se Jetty Die gevoel van vrede en genoegdoening oorskadu my My hart en wese en siel word elke minuut gepamperlang Jou Jetty volmaak die toneel in hierdi Jou bries…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Solitaire โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vroeรซr heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf ParkโฆVroeรซr heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park word die grondpaaie nog geskraap Willem van Coller se vrou Elsie herdoop jou na Solitaire daar suid en nogal van Hier amper wes van die Rant-en Remhoogte berge rus jy Waar die pad dan ook wegswaai na Sesriem en Sossusvlei Jou Vulstasie, Algemene Handelaar, Bakkery en Poskantoor se swembad en gras wat baie bekoor tert word bedien sonder room Want die Koei rus vandag en…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3So Hard soos Kameeldoring So hart wie Kameldorn โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.So hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sindโฆSo hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sind fort, nur geliehen. Die Bรคume in diesem Wald werden immer weniger. Danke fรผr euren Beitrag auf dieser Reise. [Refrain] So hart wie unser alter Kameldornwald. So sehnt sich mein Herz seit vielen Tagen nach meiner Heimat. So entfernt sich meine Sehnsucht immer weiter. So sehe ich dich manchmal noch in meinen Trรคumen aufsteigen. Alle, die in unserem Land Spuren hinterlassen haben, gehen voran, denn die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3So Hard soos Kameeldoring hout โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al dieโฆSo hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die bekendes is ook al weg, tog net geleen Die bome in hierdie bos, word tans net minder Dankie vir elkeen se insette, op hierdie reis [Chorus] So hard soos onse, ou Kameeldoring hout So smag my hart, baie dae na my Heimat So dryf my verlange, nou vรชrder van my weg So sien ek jou soms, in my drome nog verrys Elkeen wat โn merk,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Slag van Kub โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op dieโฆIn die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Slag van Kub Schlacht von Kub โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In den frรผhen Jahren des neunzehnten, Ein Ort voller Hoffnung, die Zukunft beginnt. Hier aufโฆIn den frรผhen Jahren des neunzehnten, Ein Ort voller Hoffnung, die Zukunft beginnt. Hier auf der Farm Voigtkub, die Geschichten so tief, Wo die Spuren der Dorslandtrekker wehen, als wรคrโs ein Lied. Kalkrand nicht weit, die Polizei steht bereit, Ein Hotel und die Schule, 1903, bereit fรผr die Zeit. Die ersten Schritte der Sprache, die Vรถlker vereint, Doch Schatten werden geworfen, die Zeit, die weint. Oh, Schlacht von Kub, ein Erbe aus Schmerz, Die Geschichte wird geschrieben, mit Herzen und Scherzen. Schlag fรผr Schlag, gegen die Dunkelheit stand, Gemeinsam kรคmpfen wir, an diesem heiligen Land. Hendrik Witbooi, ein Namen, der schreit,ย Ein heiliges Kriegerherz, was das Unrecht verteilt. Im Oktober des Jahres, das Grauen beging,ย Die Boeren, die fallen, die Hoffnung zerbricht. Kommandant Dirk Booysen, mit Mut und mit Macht, 31 Mรคnner, bereit fรผr die Schlacht. Ein Kanon blรคst die Trompete, das Schicksal es ruft, Gegen 1500, die Windhunde der Wut.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sesriem Weer โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water naโฆDie Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die Tsauchab rivier slegs met n drie meter hemeldak n Kilometer lank en dertig meter diep l Sesriem! – jy is omtrent weggesteek net links na Sossusvlei se toegangshek Onder die aardkors wag Suid van die Naukluft berge sink jy net skielike weg Oos van die Sossusvlei vorm jy altyd Party warm lugbalonne sweef loodreg hoog oor jou Jy lewer die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Rundu โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die witโฆIn negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…Voeg by mandjie