✍️ Woorde uit die Heimat

Die Gedigte

622+ gedigte oor 40 jaar — woorde uit die hart van die Heimat. Lees, beleef en laat die woorde jou raak.

101 gedigte gevind
Gedigte

Goanikontes

As Oase is jy feitlik totaal geleë binne die Swakop rivier. Jou unieke bure ook die bekende ronde Maanlandskap.

Gedigte

Gibeon

Hier neffens die Visrivier en Weissrand lê en rus jy. Jou stofstrate het ook vergeet ‘n teerpad gaan verby.

Schloss Duwisib
Duits

Schloss Duwisib

Leise Toene die die Stille brechen, ein Ort der Traeume wo Geschichten sprechen. Schloss Duwisib du stehst majesteatisch da.

Duwisib Kasteel
Gedigte

Duwisib Kasteel

Baron Kaptein Hans Heinrich von Wolf jou plan meester. Jou rooi sandsteen gemyn twee kilometer van jou heuwel.

Dordabis
Gedigte

Dordabis

Jou tagtig kilometer teerpad le suid van Kapps Farm en Windhoek. As gehuggie verhaal dit skaars jou vulstasie, Kliniek en…

Damaraland
Gedigte

Damaraland

Jou massiewe graniet koppies wat vinger wys. Jou ongerepte oop grasvlaktes wat sy diere prys.

Daan Viljoen
Gedigte

Daan Viljoen

Hier tussen die rante van die Khomas Hochland is jy gesaai. Die Augeigas dam, ook die as waarom alles hier…

Brandberg
Afrikaans

Brandberg

In Suidwes is jy beslis die heel hoogste berg. Jou massiewe graniet ontplof saans in rooi.

Bethanie
Afrikaans

Bethanie

Vir baie jare was jy alom bekend as die dorp met die oudste gebou. Vroeër was jy Klipfontein se monument…

Aus
Afrikaans

Aus

Versink en omring in die voue van jou baie kliprante Noord en suid deur die Dicker Wilhelm en die Omega…

Luister ook
Gedigte wat Leef in Musiek
Sommige van hierdie gedigte is omskep in liedjies. Luister daarna in die winkel.