Die Gedigte
622+ gedigte oor 40 jaar — woorde uit die hart van die Heimat. Lees, beleef en laat die woorde jou raak.
Dordabis – Duits
Eure achtzig Kilometer lange Asphaltstrasse verlaeuft suedlich von Kapps Farm und Windhoek.
Dordabis
Eure achtzig Kilometer lange Asphaltstrasse verlaeuft suedlich von Kapps Farm und Windhoek.
Pronto Canyon
As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op…
Niemandsland – Engels
[Verse 1] In the land where the sun kisses the sky, Where the orange river gently flows by, Trans-Orangia, a…
Niemandsland – Duits
Im 19. Jahrhundert wurde das Niemandsland nordlich des Oranje-Flusses von Jagern, Handlern und Entdeckern Trans-Orangia genannt.. Diese weite, trockene Landschaft…
Niemandsland
Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die jagters, handelaars en verkenners die Trans-Orangia genoem..…
Kom tot Rus
Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die jagters, handelaars en verkenners die Trans-Orangia genoem..…
Geskiedenis van Namibie
Die geskiedenis van Namibie het deur verskillende stadiums gegaan, van die kolonisering in die laat negentiende eeu tot die onafhanklikheid…
Makalani Palm
In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm. In Ovamboland se oewers en panne tower jy rustig en…
Rundu
In negentien ses en dertig ontstaan die Plek van hoe grond Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand…
Rehoboth
Eers glo Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur ‘n Rynse sendeling Beteken…
Oshakati
In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig jou as sy hoof Basis…