Die Gedigte
622+ gedigte oor 40 jaar — woorde uit die hart van die Heimat. Lees, beleef en laat die woorde jou raak.
Asab
Hier by jou in die Suide is amper heeltemal niks Wat was nuut by jou as jy beteken ‘nuwe ding’…
Helmeringhausen – Duits
Ein deutscher Soldat der Schutztruppe findet dich. Als zehntausend Hektar grossen Bauernhof, der lange in Erinnerung bleibt.
Helmeringhausen
‘n Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou. As ‘n tienduisend hektaar plaas om lank te onthou.
Grunau
Op ‘n landkaart vertoon jy amper slegs as ‘n baie klein kol. Alle paaie loop uit verskeie rigtings onvermydelik by…
Kuiseb Canyon
Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm. Deur die mooie Gamsberg en begin jy net na…
Otjikoto Meer
Net jou suster Guinas twintig kilo’s verder is groter en dieper as jy Die San roep jou lelik terwyl die…
Kalkfeld
‘n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo. Hardloop ‘n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nog ‘n skaars ietermago.
Slag van Kub – Duits
In den fruhen Jahren des neunzehnten, Ein Ort voller Hoffnung, die Zukunft beginnt. Hier auf der Farm Voigtkub, die Geschichten…
Slag van Kub
In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig…
Hoba Meteorit – Duits
Du bist bekannt als der grosste Meteorit der Welt.. Sechzig Tonnen schwer, ein quadratischer Stein von 3 x 3 x…
Hoba
Jy is bekend as die grootste, meteoriet ter wereld. Jou sestig ton, vir ‘n 3 by 3 by 1 meter…
Gross Barmen – Duits
Ursprunglich Otjikango genannt, was Grosse Quelle bedeutet.. Die Pfarrer Hahn und Klein-Schmidt gaben sie 1844 in Auftrag..