Langs die Nossob rivier uitgele op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier en negentig die Khauas Nama Verander Naosanabis se naam gou sonder veel drama Dorslandtrekkers en dominee Leonard se standplaas [Chorus] Jou Kameelperde verhaal hier die Kameeldoringboom In sewentien sestig het Jacobus Janz besef hoe soet is sy fyn blaar Jou rooi Kalahari grond en duin al hier vir donkie jaar Jou goue graslande voorsien jou wild en vee se stoom Jou Kerk het ‘n toringhorlosie met ‘n bruinrooi muur Jou Kafee stapel alle nodige proviand hier denkbaar Jou Boerevereniging se jaarlikse dans onbetwisbaar Jou Laerskool van negentien nege en twintig se ou skatte nou volkskultuur [Chorus] Jou Kameelperde verhaal hier die Kameeldoringboom In sewentien sestig het Jacobus Janz besef hoe soet is sy fyn blaar Jou rooi Kalahari grond en duin al hier vir donkie jaar Jou goue graslande voorsien jou wild en vee se stoom Eerste sendeling was Joseph Tindall en seun Henry Hulle het die nedersetting toe Wesley Vale genoem ‘n Goeie vriend se ouers boer al vir baie jare nog hier Elke jaar roep sy Heimat hom en roer sy hart se spier [Outro] Leonardville! – hier langs die Nossob en rooi duine Leonardville! – Rooi Kalahari duine en grondpad