๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 169–192 of 252 resultsSorted by popularity
-
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rooikop โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaakโฆHoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rehoboth โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth veranderโฆEers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Pronto Canyon โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jouโฆPronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond [Chorus] Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Outjo โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom ditโฆKlein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug Skilderagtige landskap en bosveld n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Otjiwarongo โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Ein tiefgrรผndiges deutsches Gedicht von D. Botes รผber Otjiwarongo โ die Stadt zwischen den WaterbergenโฆEin tiefgrรผndiges deutsches Gedicht von D. Botes รผber Otjiwarongo โ die Stadt zwischen den Waterbergen und der Kalahari, wo Geschichte lebt und ein Volk seinen Glauben nie verloren hat. Jetzt als MP3 herunterladen.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Otijkoto meer โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwylโฆNet jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl die Herero jou roep Net twintig kilometer wes van Tsumeb pronk jy in my Heimat n onderstebo sampioen in Otjikoto! – Hier rus Johannes Stephanus Cook Hier gaan swem en verdrink en is nooit gevind Kyle se enkel het aan Nou patrolleer hy en is sy werk om die toeriste skrik te maak! In agtien een en vyftig ontdek sir Francois Galton en Charles Anderson…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Otavi Afr1 โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot OtaviโฆRoem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi driehoek Volhard en oorwin roep jou gedenkboek Jou Otavifontein se borrel is nog nie uit tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Khurab verkondig jou Duitse nederlaag Lewer jou besighede dit wat jy aanvra Jou bees- en wilds-plase is jou heiligdom tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Jou Otavi berg troon hoog na Grootfontein…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Oshakati โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestigโฆIn negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig jou as sy hoof Basis As die tweede grootste stad is jy bepaal deur Geografies die hoofstad van die noordelike Ovamboland Oshakati – Oshakati Oshivambo se tussenin Ovamboland se hoofstad Jou Makalani Palms het hier rondom jou oorgeneem Jou Mopani wurm kom voor in elke Buitelug Mark Jy spog met Winkelsentrums en selfs Hoeveel Kampusse en Skole wil jy nog onderneem Jou naam in Oshivambo…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Omatako โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Omatakoโs Tussen Okahandja en Otjiwarongo troon jou โboudeโ uit Een hoรซr as die ander enโฆOmatakoโs Tussen Okahandja en Otjiwarongo troon jou โboudeโ uit Een hoรซr as die ander en twee kilometers uit mekaar Treffende hoรซ kegelvormige berge van die hoogste hier rond Jou klein Omatako inselberg vier kilometers van hier geleรซ [Chorus} Omatako โ jou โboudeโ is rรชrig baie mooi gevorm Omatako โ jou pieke verskil honderd en vyftig meter Omatako โ Jou rivier vloei nie see toe soos die ander Omatako โ Jou rivier eindig noord-oos in die Okavango Jou dam is โn…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Omaruru โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Eet jou melkbeeste nog so baie die bitterbessiebos Smaak jou water uit die oMaruru fonteinโฆEet jou melkbeeste nog so baie die bitterbessiebos Smaak jou water uit die oMaruru fontein nog so bitter Is Kristall Kellerei nog jou eiesoortige wyne se besitter Is jy nog tussen Angola en die Kaap die handelspos Is daar nog soveel rotstekeninge in Paula se grot Dinosourus spore op die plaas Otjihaenanamapaero Getuig die Franke toring nog die slag van die Herero Hoeveel Schnapps word gebrou in jou driebeenpot Vervaardiger van sjokolade, kaas en drie soorte wyn Jou gewese sendingstasie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Okahandja โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Plat kameeldoringbome jou skadu se kenmerk Kaiser Krone jou bekende majestueuse se Okahandja rivier watโฆPlat kameeldoringbome jou skadu se kenmerk Kaiser Krone jou bekende majestueuse se Okahandja rivier wat strek oor wit sand In jou koelte kom ons tot n verdiende stilstand Verby die Reit Klub tot jou dieretuin nou vergeet Nuuskierig wou ons alles van elke dier toe weet Gross-Barmen se verrykende mineraal warm water Hoe baie moes ons na Windhoek ry vir die inryteater Jou water gelewer van die nabye Von Bach dam Die beste beeste, wild en skape tot by die…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Niemandsland Duits โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niemandsland Duits โ Hier kannst du zur Ruhe kommen. Im 19. Jahrhundert wurde das NiemandslandโฆNiemandsland Duits โ Hier kannst du zur Ruhe kommen. Im 19. Jahrhundert wurde das Niemandsland nรถrdlich des Oranje-Flusses von Jรคgern, Hรคndlern und Entdeckern Trans-Orangia genannt. Diese weite, trockene Landschaft mit ihren spiegelnden, bronzefarbenen Felsen und Bergen, die von unertrรคglicher Hitze geformt wurden, erzeugt Farben in Violett, Rot, Orange und Tiefblau, die in einem Schmelztiegel geglรผht werden und nirgends so brillant zur Geltung kommen wie in den einzigartigen Sonnenuntergรคngen. Die Vegetation in diesem Teil der Welt zรคhlt zu den widerstandsfรคhigsten und…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Niemandsland Afr โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur dieโฆNiemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die jagters, handelaars en verkenners die Trans-Orangia genoem. Hierdie uitgestrekte droรซ landskap met spieรซlbeelde van hitte en bronskleurige rotsagtige heuwels en berge wat gebak word in ondraaglike hitte lewer kleure van pers, rooi, oranje en diep blou gelouter in โn vuuroond wat nie beter ingekleur word as in sy unieke sonsondergange nie. Die plantegroei in hierdie deel van die wรชreld is van die gehardste en het…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Narras โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.n sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie uniekeโฆn sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie unieke Botter pitte reld kom julle net hierso voor n komkommer of spanspek opgespoor Van binne oranje en van buite vlekke van groen Geen blare net takke en dorings die hele seisoen Geel manlike asook vroulike blomme in bloeisel n jaar word julle getrou geoes tog wel In die Kuiseb se vallei tot so v Groei jul wortels diep deur duine moeitevry Jul pitte gedroog en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Namib Woestyn โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Namib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryfโฆNamib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesend koue nagte met dag temperature wat kook Reuse strande van die Sperrgebiet tot by Skedelkus Dors jou koue Benguela dier en plant se water lus Elke derde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My dag by die Topnaars โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg teโฆMy dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te loop โn Sak oor my skouer met โn appel en beskuit vat ek pad Vat ooswaarts koers uit Walvis verby die houtheinings Die sand word weggekeer voordat dit ons kan toewaai [Chorus] Topnaars! โ By julle verruil ek boxer tabak vir Narra pitte Julle spog en vertel julle is die oudste inwoners hier rond Selfs die Boesmans en Sans het na julle hier gearriveer Topnaars!…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4My Heimat en Geboortegrond Heimat und Geburtsstรคtte โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Meine Heimat und Geburtsstรคtte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die ErdeโฆMeine Heimat und Geburtsstรคtte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die Erde in seinen Ebenen schnell aus Seine Sonne brennt erbarmungslos in ihren Sommern Sein Feld wartet geduldig auf jeden Tropfen Gnade [Refrain] Was werden wir sagen, wenn wir uns entscheiden mรผssen Ob dieses Heimatland uns gehรถrt? Dann werden wir unsere Stimmen laut erheben Sรผdwesten, du bist fรผr immer unsere Heimat! Mit Blut, Schweiร und Trรคnen haben wir teuer bezahlt Fรผr jedes Stรผck urbar gemachten Heimatbodens In…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My Heimat en Geboortegrond Afr โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aardeโฆMy Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aarde vinnig oor sy vlaktes Sy son brand genadeloos neer in sy somers Sy veld wag geduldig op elke druppel genade [Chorus] Wat sal ons sรช as ons โn keuse moet maak Of hierdie geboortegrond aan ons behoort Ons sal kliphard ons stemme dan verhef Suidwes jy is ons Heimat tot in ewigheid! Met bloed en sweet en trane duur betaal Vir elke stukkie getemde Heimat…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My Heimat โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My Heimat Daar is geen land, in die wรชreld soos jy. Die reuk van jouโฆMy Heimat Daar is geen land, in die wรชreld soos jy. Die reuk van jou veld, bring heimwee na my. Jou riviere het geen, blywende water in. Jou kameeldoring en mopanie, met haakdoring. [Chorus] My heimat โ my verlange word net meer! My heimat โ sal ek ooit weer terugkeer! My heimat โ niks bemoedig my hart so seer! My heimat โ my geboorte hier gelanseer! Wanneer jou sand, deur my vingers gly. Wanneer jou sonsondergang, die weste verkleur. Wanneer…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My Beste Maats โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My Beste Maats Elkeen van ons het โn maat van yster en plaat Ek isโฆMy Beste Maats Elkeen van ons het โn maat van yster en plaat Ek is geseรซnd om twee boesem vriende te hรช Twee maats met wie ek oorlog toe sou gaan Elkeen speel so โn belangrike rol in my lewe [Chorus] My Suidwes en Namibiese maats is soos goud Soos suiwer goud wat getemper en getoets is Stil en eerlik maar โn band onsienbaar en eg My maats wat ek koester en vandag besing Beide plaasboere en lief vir ons…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Messum Krater โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jy ontstaan baie lank gelede na n skielike ineengestorte vulkaan Jou heuwels vorm in hierdieโฆJy ontstaan baie lank gelede na n skielike ineengestorte vulkaan Jou heuwels vorm in hierdie tregter twee konsentriese sirkels Jou een helfte is aan Dorob Nasionale Park blykbaar afgestaan Jou ander helfte sien ons in Tsiseb Konservatorium so dikwels In die nag lyk jou Melkweg en sterre soos n verligte Hemelstraat Jou stilte en verlatenheid vorm vir die verlangende n wonderlike en verlate krater die moeite werd om te besoek Neem tog genoeg water saam en verwittig iemand van jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Marzipan โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.kom uit die eertydse Itali r terug gaan soek in vroe Jou herinneringe vind ekโฆkom uit die eertydse Itali r terug gaan soek in vroe Jou herinneringe vind ek egter maklik op Stinkgogga nanas by Jy kom selfs voor in die bekende gee genoeg woorde vir Tog vind baie jou smaak oorweldigend en onhanteerbaar Jou amandels, heuning en suiker komplimenteer mekaar t en Marzipankartoffeln n Duitse delikatesse My behoefte na jou is soos n ou bekende Volkslied se lesse Kom sit hier naby my, laat ons oor herinneringe praat, , die lekkerste wat ek…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Martin Luther โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na WalvisbaaiโฆIn die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai geadresseer Luitenant Edmund Troost probeer jou na Swakop lanseer Drie maande se water en sand kon die reis toe nie keer Hierdie Martin Luther is n stoom trekker nou verlate Vier kilometer buite Swakopmund gelos sonder genade Ek kan nie anders nie wie sal jou nou ooit weer uithelp! As Stoomtrekker en drie nuwe waens moet jy hulp verleen Na Nonidas en Heigamgab die transport…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Makalani palm โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers enโฆIn die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en panne tower jy rustig en kalm n Volwasse Makalani word plaaslik voorgestel aan die toergroep Oor 4 seisoene produseer jy 2 000 vrugte as vroulike plant Jou ronde tipe kokosneute bly altyd Jou penwortel delf diep vir elke druppel souterige watersug Van 7 meter tot selfs 18 meter hoog troon jy in die blou se lug Jou jong palms produseer dan werklik eers saad na…Voeg by mandjie