Outjo

Home
/
Gedigte
/
Outjo
👁 4 keer gelees

Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug [Chorus] Skilderagtige landskap en bosveld ‘n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Damaraland en ver afgeleee Kaokoveld-streek Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf en dertig meter hoe geologiese landmerk Verby Kamanjab in die Uniab by Palmwag Dwaal jou woestyn Olifante met groot ontsag Jou Verbrande Berg roep by Twyfelfontein Orrelpype en Versteende Woud ook inkluis Jou reuse rooi rotse van oer oue sandsteen Verander Damaraland gereeld in ‘n foto seen Deur jou vlaktes draf die Sebra en Springbok Hoe wonderlik is alles hier nie saamgehok

← Vorige Gedig

Mariental

Volgende Gedig →

Keetmanshoop