
Suidwes Media
Kategorie
Showing 25–48 of 200 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Daan Viljoen – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier tussen die rante, van die Khomas Hochland is jy gesaai Die Augeigas dam, ook…Hier tussen die rante, van die Khomas Hochland is jy gesaai Die Augeigas dam, ook die as waarom alles hier by jou draai Oop deur die jaar, van sonop tot die son weer na die weste sak s, wes vanaf Windhoek om by jou uit te pak Amptelik is jy ook sommer, Suidwes se kleinste wildpark n ou, Administrateur wat jou bemark Hoe heerlik het ons vir baie jare, ontspan by jou swembad Jou Kiosk se koeldrank en roomys, ook…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Daan Viljoen – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier tussen die rante, van die Khomas Hochland is jy gesaai Die Augeigas dam, ook…Hier tussen die rante, van die Khomas Hochland is jy gesaai Die Augeigas dam, ook die as waarom alles hier by jou draai Oop deur die jaar, van sonop tot die son weer na die weste sak s, wes vanaf Windhoek om by jou uit te pak Amptelik is jy ook sommer, Suidwes se kleinste wildpark n ou, Administrateur wat jou bemark Hoe heerlik het ons vir baie jare, ontspan by jou swembad Jou Kiosk se koeldrank en roomys, ook…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Damaraland – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou massiewe graniet koppies wat vinger wys Jou ongerepte oop grasvlaktes wat sy diere prys…Jou massiewe graniet koppies wat vinger wys Jou ongerepte oop grasvlaktes wat sy diere prys Hoe majestueus en uitdagend en onbeskaaf sluier jy Hoe kronkel jou oer water roetes hier oral verby Rofweg is jou noordelike grens nog steeds Ovamboland Met die pragtige Namib Woestyn jou westelike buurman. Jou oostelike grens is die mooi en rooi Kalahari woestyn En suid is die hoofstad Windhoek jou verste lyn Jou Damara, Herero en Riemvasmakers het gebly se spore by jou watergate vroe…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Damaraland – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou massiewe graniet koppies wat vinger wys Jou ongerepte oop grasvlaktes wat sy diere prys…Jou massiewe graniet koppies wat vinger wys Jou ongerepte oop grasvlaktes wat sy diere prys Hoe majestueus en uitdagend en onbeskaaf sluier jy Hoe kronkel jou oer water roetes hier oral verby Rofweg is jou noordelike grens nog steeds Ovamboland Met die pragtige Namib Woestyn jou westelike buurman. Jou oostelike grens is die mooi en rooi Kalahari woestyn En suid is die hoofstad Windhoek jou verste lyn Jou Damara, Herero en Riemvasmakers het gebly se spore by jou watergate vroe…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Dis al Dit is al – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Noord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys Daar in die ooste van Hereroland…Noord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys Daar in die ooste van Hereroland se Kungveld Summerdown en Otjinene word ook vermeld Alles is verskuil in jou naam Wie kan iets oor jou beaam My storie is nou uit Hier in die HerfstydVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Dis al Dit is al Afr1 – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Noord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys Daar in die ooste van Hereroland…Noord van jou is Okakarara en suid Gobabis gelys Daar in die ooste van Hereroland se Kungveld Summerdown en Otjinene word ook vermeld Alles is verskuil in jou naam Wie kan iets oor jou beaam My storie is nou uit Hier in die HerfstydVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Dordabis – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou tagtig kilometer teerpad lê suid van Kapps Farm en Windhoek As gehuggie verhaal dit…Jou tagtig kilometer teerpad lê suid van Kapps Farm en Windhoek As gehuggie verhaal dit skaars jou vulstasie, Kliniek en Wewery Jou Skaap rivier aan die westekant se dro Sedert negentien twee en vyftig spin jou Karakoel wol hier uitgesoek Jou Boere gemeenskap se plase hou jou weliswaar aan die lewe Armoede is aan die orde van die dag want hier is min permanente werk As jou Boere nie betrokke bly gaan jou inwoners nog meer stukwerk Jou inwoners se…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Dordabis – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou tagtig kilometer teerpad l suid van Kapps Farm en Windhoek As gehuggie verhaal dit…Jou tagtig kilometer teerpad l suid van Kapps Farm en Windhoek As gehuggie verhaal dit skaars jou vulstasie, Kliniek en Wewery Jou Skaap rivier aan die westekant se dro Sedert negentien twee en vyftig spin jou Karakoel wol hier uitgesoek Jou Boere gemeenskap se plase hou jou weliswaar aan die lewe Armoede is aan die orde van die dag want hier is min permanente werk As jou Boere nie betrokke bly gaan jou inwoners nog meer stukwerk Jou inwoners se…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Duwisib Kasteel – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Baron Kaptein Hans Heinrich, von Wolf jou plan meester Jou rooi sandsteen gemyn, twee kilometer…Baron Kaptein Hans Heinrich, von Wolf jou plan meester Jou rooi sandsteen gemyn, twee kilometer van jou heuwel Res van jou menige materiaal, vanaf Duitsland spesiaal bestel deritzbucht as jou getuie, en jou poort se hawemeester Duwisib hoe hartseer, is jou wonderlike sprokies verhaal Alles is vir Baron von Wolf, en sy geliefde Barones Jayta In jou binnehof staan n pragtige, verdwaalde spuitfontein Palmbome nog deur jou meester, geplant in ‘n reguit lyn Jou klipmesselaars ingevoer van Itali , Swede…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Duwisib Kasteel Duwisib – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Baron Kaptein Hans Heinrich, von Wolf jou plan meester Jou rooi sandsteen gemyn, twee kilometer…Baron Kaptein Hans Heinrich, von Wolf jou plan meester Jou rooi sandsteen gemyn, twee kilometer van jou heuwel Res van jou menige materiaal, vanaf Duitsland spesiaal bestel deritzbucht as jou getuie, en jou poort se hawemeester Duwisib hoe hartseer, is jou wonderlike sprokies verhaal Alles is vir Baron von Wolf, en sy geliefde Barones Jayta In jou binnehof staan n pragtige, verdwaalde spuitfontein Palmbome nog deur jou meester, geplant in ‘n reguit lyn Jou klipmesselaars ingevoer van Itali , Swede…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Etosha – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou droë plat wit sout aangepakte aarde wat glinster Jou sporadiese warrelwinde wat spiraal tot…Jou droë plat wit sout aangepakte aarde wat glinster Jou sporadiese warrelwinde wat spiraal tot by eergister lings skep die eeu oue Groot Wit Plek Jou driehonderd by eenhonderd kilometer so onbevlek Jou onderstebo Moringa woud die enigste in die heelal Jou Makalani, Mopani en Marula bome in duisendtal Jou Tambotie, Wildevy en Akasia bome tot by dadels Jou grasvlaktes en watergate wat rondomtalie wals Jou Groot Vyf word hier oorskry deur diere ontelbaar Jou kleine Damara dik-dik ook altyd hier verkrygbaar…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Etosha – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.plat wit sout aangepakte aarde wat glinster Jou sporadiese warrelwinde wat spiraal tot by eergister…plat wit sout aangepakte aarde wat glinster Jou sporadiese warrelwinde wat spiraal tot by eergister lings skep die eeu oue Groot Wit Plek Jou driehonderd by eenhonderd kilometer so onbevlek Jou onderstebo Moringa woud die enigste in die heelal Jou Makalani, Mopani en Marula bome in duisendtal Jou Tambotie, Wildevy en Akasia bome tot by dadels Jou grasvlaktes en watergate wat rondomtalie wals Jou Groot Vyf word hier oorskry deur diere ontelbaar Jou kleine Damara dik-dik ook altyd hier verkrygbaar…Voeg by mandjie -
Sale!
NOORDEEtosha & Noorde Versameling
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se noorde — Etosha se…‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se noorde — Etosha se wildlewe, Rundu se Okavangorivier en Opuwa as poort na Kaokoland. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ganab – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Aan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanaf…Aan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanaf Windhoek Nestel jou vyf kampplekke in ons volgende reisboek Jou kleine watergat met Gemsbok, Zebra en Vlakvark By jou sien ons met ons hart en nie met ons blote oog By jou verstaan ons wat is Elke kampplek uitgel met klip en Kameeldoringboom n permit hier neffens jou dro Jou Lister enjin pomp ritmies water vir Jou Volstruis, Korhaan en Uil wat ook hier saamstroom…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Ganab – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Aan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanaf…Aan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanaf Windhoek Nestel jou vyf kampplekke in ons volgende reisboek Jou kleine watergat met Gemsbok, Zebra en Vlakvark By jou sien ons met ons hart en nie met ons blote oog By jou verstaan ons wat is Elke kampplek uitgel met klip en Kameeldoringboom n permit hier neffens jou dro Jou Lister enjin pomp ritmies water vir Jou Volstruis, Korhaan en Uil wat ook hier saamstroom…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Gibeon – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier neffens die Visrivier en Weissrand lê en rus jy. Jou stofstrate het ook vergeet…Hier neffens die Visrivier en Weissrand lê en rus jy. Jou stofstrate het ook vergeet n teerpad gaan verby Jou stasie is verseker hier ook die vêrste geleë opsy. Oupa Jan Brand was ook jou stasiemeester hierby Gibeon jou naam kom oorspronklik uit die Bybel uit n belangrike stad met dapper vegters Jou geskiedenis is ryk aan sending ook hier begin Eerwaarde Knauer het die Namas probeer ontgin Nege-en-twintig jaar was eerwaarde Leonard bemin Boere van Warmbad tot Grootfontein deur hom besin Gibeon jou naam…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Gibeon – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier neffens die Visrivier en Weissrand l Jou stofstrate het ook vergeet n teerpad gaan…Hier neffens die Visrivier en Weissrand l Jou stofstrate het ook vergeet n teerpad gaan verby Jou stasie is verseker hier ook die v Oupa Jan Brand was ook jou stasiemeester hierby Gibeon jou naam kom oorspronklik uit die Bybel uit n belangrike stad met dapper vegters Jou geskiedenis is ryk aan sending ook hier begin Eerwaarde Knauer het die Namas probeer ontgin Nege-en-twintig jaar was eerwaarde Leonard bemin Boere van Warmbad tot Grootfontein deur hom besin Gibeon jou naam…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Goanikontes – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.As Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ook…As Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ook die bekende ronde Maanlandskap Jou Palmbome en Kameeldorings het hulle eie boodskap Jou klein negentien honderd en drie geboutjie staan nog so fier n pragtige oord en kamp wat op ons wag Hier tussen die Namib Naukluft en Dorob Nasionale Parke Drie staproetes met genoeg avonture wag op ons besoekers Ons natuurlike omgewing vervolmaak ons gasvryheid boonop Weggesink met ruwe rotswande en ook met klowe…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Goanikontes – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.As Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ook…As Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ook die bekende ronde Maanlandskap Jou Palmbome en Kameeldorings het hulle eie boodskap Jou klein negentien honderd en drie geboutjie staan nog so fier n pragtige oord en kamp wat op ons wag Hier tussen die Namib Naukluft en Dorob Nasionale Parke Drie staproetes met genoeg avonture wag op ons besoekers Ons natuurlike omgewing vervolmaak ons gasvryheid boonop Weggesink met ruwe rotswande en ook met klowe…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Gobabis – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Kyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob. Vertel jou bome ‘n prag storie…Kyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob. Vertel jou bome ‘n prag storie in elke saadlob. Klein Texas se boere met hul hoede welbekend. Jou sand rugbyveld jare gelede opspraakwekkend. Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon. Gobabis – Jy verdien vir jou diens ‘n silwer kroon! Jan Ellis jou bekendste sportheld van weleer. Sal ons jou dan nie vandag jou weer salueer. Jou koel poele bied lafenis aan mens en dier. Jou stoetbeeste en vee Suidwes se beste gier. Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon. Gobabis – Jy verdien vir jou diens ‘n silwer kroon! Ons rugby dae met tannies en sambrele wat jou waks. As jy hulle seuns net ’n bietjie te hard grond toe bring. Wennie Dup het baie bekende rugbyspelers opgelewer. Nou is jou Trans Kalahari Hoofweg jou eie lewensaar. Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon. Gobabis – Jy verdien vir jou diens ‘n silwer kroon! Gobabis! Mag jou beskeie bydrae hoog uit-troon. Gobabis! Jou registrasie is nog Es Ex waar ons woon.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Gobabis – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Kyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob n prag storie in elke saadlob…Kyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob n prag storie in elke saadlob Klein Texas se boere met hul hoede welbekend Jou sand rugbyveld jare gelede opspraakwekkend Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon Gobabis – Jy verdien vir jou diens Jan Ellis jou bekendste sportheld van weleer Sal ons jou dan nie vandag jou weer salueer Jou koel poele bied lafenis aan mens en dier Jou stoetbeeste en vee Suidwes se beste gier Gobabis – Mag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Grootfontein – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorte…Hoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorte pers is daar in jou Jakarandas Hoe hoog troon jou palms en suurgras Amper die Dorsland trekkers se Republiek n deel van hierdie simboliek Tsumkwe vertel jou storie van die Boesmans Verby Abenab oppad na Rundu se hoof mans Jou smal spoorlyn vanaf Usakos is lankal vergeet Vader tyd en korrosie het dit boonop weg gevreet Die Noord ooste se pragtigste tuin- en grens dorp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Grootfontein Afr1 – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorte…Hoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorte pers is daar in jou Jakarandas Hoe hoog troon jou palms en suurgras Amper die Dorsland trekkers se Republiek n deel van hierdie simboliek Tsumkwe vertel jou storie van die Boesmans Verby Abenab oppad na Rundu se hoof mans Jou smal spoorlyn vanaf Usakos is lankal vergeet Vader tyd en korrosie het dit boonop weg gevreet Die Noord ooste se pragtigste tuin- en grens dorp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Gross Barmen – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Heel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertig…Heel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertig Wes van Okahandja gele en ook bekend as die Baie Warm Bron Tot negentien honderd en vier n Rynse sendingstasie as hulpbron Hier teen die oewer van die Swakop rivier is jy in volle swier Groen grasperke en vele Palmbome waar baie kom feesvier n grond dam met stringe vo Akkommodasie met tennis bane en speel parke wat pryk Jou naam is verleen van Barmen…Voeg by mandjie