
Suidwes Media
Kategorie
Showing 145–168 of 200 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Slag van Kub – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die…In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Slag van Kub – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die…In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4So Hard soos Kameeldoring – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die…So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die bekendes is ook al weg, tog net geleen Die bome in hierdie bos, word tans net minder Dankie vir elkeen se insette, op hierdie reis [Chorus] So hard soos onse, ou Kameeldoring hout So smag my hart, baie dae na my Heimat So dryf my verlange, nou vêrder van my weg So sien ek jou soms, in my drome nog verrys Elkeen wat ’n merk,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3So Hard soos Kameeldoring hout – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die…So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die bekendes is ook al weg, tog net geleen Die bome in hierdie bos, word tans net minder Dankie vir elkeen se insette, op hierdie reis [Chorus] So hard soos onse, ou Kameeldoring hout So smag my hart, baie dae na my Heimat So dryf my verlange, nou vêrder van my weg So sien ek jou soms, in my drome nog verrys Elkeen wat ’n merk,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Solitaire – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vroeër heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park…Vroeër heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park word die grondpaaie nog geskraap Willem van Coller se vrou Elsie herdoop jou na Solitaire daar suid en nogal van Hier amper wes van die Rant-en Remhoogte berge rus jy Waar die pad dan ook wegswaai na Sesriem en Sossusvlei Jou Vulstasie, Algemene Handelaar, Bakkery en Poskantoor se swembad en gras wat baie bekoor tert word bedien sonder room Want die Koei rus vandag en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Solitaire – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vroeër heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park…Vroeër heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park word die grondpaaie nog geskraap Willem van Coller se vrou Elsie herdoop jou na Solitaire daar suid en nogal van Hier amper wes van die Rant-en Remhoogte berge rus jy Waar die pad dan ook wegswaai na Sesriem en Sossusvlei Jou Vulstasie, Algemene Handelaar, Bakkery en Poskantoor se swembad en gras wat baie bekoor tert word bedien sonder room Want die Koei rus vandag en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sonsondergang – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig…Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig en verdiep elke kleur so gepas Jou branders se skuim ry perdjie soos spierwit wol Jou duikers word in lang rye huiswaarts inkatrol n mooier sonsondergang As in die weskus in my Heimat en by Swakop se Jetty Die gevoel van vrede en genoegdoening oorskadu my My hart en wese en siel word elke minuut gepamperlang Jou Jetty volmaak die toneel in hierdi Jou bries…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Sonsondergang – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig…Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig en verdiep elke kleur so gepas Jou branders se skuim ry perdjie soos spierwit wol Jou duikers word in lang rye huiswaarts inkatrol n mooier sonsondergang As in die weskus in my Heimat en by Swakop se Jetty Die gevoel van vrede en genoegdoening oorskadu my My hart en wese en siel word elke minuut gepamperlang Jou Jetty volmaak die toneel in hierdi Jou bries…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sossusvlei – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan…Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan n n natuurlike uitloop Jou beroemde bure die Nara, Versteekte en Dooie vlei Jou ysterryke pienk en oranje duine pragtig uitgesprei Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier het baie sand oorgebly! Jy word net met baie goeie re ns tot oorlopens vol! Jou besoekers getuig elke keer van jou so passievol! Die stompe in jou wit panne re…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Sossusvlei – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan…Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan n n natuurlike uitloop Jou beroemde bure die Nara, Versteekte en Dooie vlei Jou ysterryke pienk en oranje duine pragtig uitgesprei Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier het baie sand oorgebly! Jy word net met baie goeie re ns tot oorlopens vol! Jou besoekers getuig elke keer van jou so passievol! Die stompe in jou wit panne re…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Spaarsaam – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar pos…Vier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar pos en gronddam, Jou topase en naartjies hier altyd in surplus Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning het jou se Waar kuier Mannetjie jou eens mak tarentaal Is Topsie nog steeds na elke jagtog so asvaal Spring jou Kameelperde nog so kampdraad Die son loer deur die Mopanies met daeraad Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Spaarsaam – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar pos…Vier plase onder Etosha, jou presiese ligging Oupa Bulletjie se noorde, geloofsending Jou Jan-mar pos en gronddam, Jou topase en naartjies hier altyd in surplus Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning het jou se Waar kuier Mannetjie jou eens mak tarentaal Is Topsie nog steeds na elke jagtog so asvaal Spring jou Kameelperde nog so kampdraad Die son loer deur die Mopanies met daeraad Jou beeste het jou volle koopsom kontant betaal Vanaf die Erekoning…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Stampriet – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers Hier…In negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Langs die Auob rivier pronk jy sonder einde mos Plaaslike fonteine destyds met riete omsoom Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Stampriet nou met sterk boorgate en besproeiing Ook dui dit op die plek waar die rietdans gestamp is n Waterryke oase met van die beste beesplase s genoeg Palmbome tot honderd jaar oud…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Stampriet – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers Hier…In negentien honderds is jy die Duitsers se Handelspos Oorspronklik heet jy glo eers Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Langs die Auob rivier pronk jy sonder einde mos Plaaslike fonteine destyds met riete omsoom Hier in die Kalahari met sy golwende rooi duin Stampriet nou met sterk boorgate en besproeiing Ook dui dit op die plek waar die rietdans gestamp is n Waterryke oase met van die beste beesplase s genoeg Palmbome tot honderd jaar oud…Voeg by mandjie -
Sale!
SUIDESuide Versameling – Ai-Ais, Aus & Luderitz
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se suide — Ai-Ais se…‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se suide — Ai-Ais se warm bronne, Aus se wilde musteerdperde en Luderitz se historiese hawestad. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Suidwes Trein Spore – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.[Afrikaans – a song about railway tracks] daar myle en myle, se blink trein spore…[Afrikaans – a song about railway tracks] daar myle en myle, se blink trein spore Van menige vrag treine, en ook vol passasierstreine Wit stoom en klik-klak, maak jou tog vir altyd myne Tussen stasies en oor dwarsl ers, is jy ook gebore Mag ons herinneringe, oor jou vir lank lewend bly Mag ons dan ook so nou en dan, nog teen jou vly Vanuit Walvisbaai oor Keetmanshoop, en Ariamsvlei deritz oor Windhoek, na Gobabis ook gery Vreugde en opgewondenheid,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Swakopmund – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Geen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuif…Geen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuif Elke sewende jaar mond jou rivier uit by die Mole Pragtig pryk teen jou muure die mooiste simbole Jodel, Jodel, – kleine Duitsland hier weg gesteek Jodel, Jodel, – Swakop ons naweek se weg-breek Van Langstrand verby die Spitsdakke tot by Bonus mark tchens, Varkore en roomys bymekaar gehark Van Vineta verby Myl 4 tot by onse Wlotzka baken Word ons Kabeljou, Steenbras en Galjoen…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Swakopmund – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Geen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuif…Geen woorde kan jou Duitse argitektuur beskryf Ons asem snak weg terwyl ons gemoed inskuif Elke sewende jaar mond jou rivier uit by die Mole Pragtig pryk teen jou muure die mooiste simbole Jodel, Jodel, – kleine Duitsland hier weg gesteek Jodel, Jodel, – Swakop ons naweek se weg-breek Van Langstrand verby die Spitsdakke tot by Bonus mark tchens, Varkore en roomys bymekaar gehark Van Vineta verby Myl 4 tot by onse Wlotzka baken Word ons Kabeljou, Steenbras en Galjoen…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Torrabaai – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaan…Hier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaan nie maklik geblus in die vyfhonderd kilometer lange Skedelkus Sowat driehonderd kilometer noord van Hentiesbaai Torrabaai hier naby die mond van die Uniabrivier Waar jy slegs Desember en Januarie beskikbaar is Jou winkel voorsien die nodige teen Pieter Pieterse ook eens van jou bekendste inwoners Jou rollende klippe vorm jou edelgesteentes Deeglik gemaal deur die branders op die strand Tydens Desember en Januarie alles aan…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Torrabaai – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaan…Hier word die duine deur die Suidwester ewig gewaai Hier word die koue Atlantiese oseaan nie maklik geblus in die vyfhonderd kilometer lange Skedelkus Sowat driehonderd kilometer noord van Hentiesbaai Torrabaai hier naby die mond van die Uniabrivier Waar jy slegs Desember en Januarie beskikbaar is Jou winkel voorsien die nodige teen Pieter Pieterse ook eens van jou bekendste inwoners Jou rollende klippe vorm jou edelgesteentes Deeglik gemaal deur die branders op die strand Tydens Desember en Januarie alles aan…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Tot Weersiens – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Tot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters,…Tot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters, asook al die Namibiërs Mag al hierdie liedere, julle harte aanraak en roer Mag julle verlange, darem ook so ’n bietjie afkoel. Daar is net een Wes, en dit is ons mooie Suidwes Daar is net een Namib, dit is ons pragtige Namibië Ons het hier beslis, baie sterk water raak geboor Almal wat luister, is vandag ons kosbare gehoor Kom ons neem vandag,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Tot Weersiens – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Tot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters,…Tot Weersiens Hierdie lied is spesiaal, vir al die getroue luisteraars Ons stoere ou Suidwesters, asook al die Namibiërs Mag al hierdie liedere, julle harte aanraak en roer Mag julle verlange, darem ook so ’n bietjie afkoel. Daar is net een Wes, en dit is ons mooie Suidwes Daar is net een Namib, dit is ons pragtige Namibië Ons het hier beslis, baie sterk water raak geboor Almal wat luister, is vandag ons kosbare gehoor Kom ons neem vandag,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Tsammas – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van die…In my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van die wêreld egter van die waatlemoen In drie spesies kom jy voor in vlekke en strepe van groen In Keetmanshoop, Kalahari en die Namib se stoorkamer Volksname vir jou sluit in Tsamma, Samma, Karkoer, Woestyn waatlemoen, Wilde waatlemoen, Bitter Boela. Ook word van uitgeholde Tsammas as bakkies gebruik Jou Kalahari tsammas word in die grond begrawe vir later Jou pitte word tot wit meel gerooster…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Tsammas – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van die…In my Heimat is jy blykbaar familie van die komkommer In die res van die w reld egter van die waatlemoen In drie spesies kom jy voor in vlekke en strepe van groen In Keetmanshoop, Kalahari en die Namib se stoorkamer Volksname vir jou sluit in Tsamma, Samma, Karkoer, Woestyn waatlemoen, Wilde waatlemoen, Bitter Boela. Ook word van uitgeholde Tsammas as bakkies gebruik Jou Kalahari tsammas word in die grond begrawe vir later Jou pitte word tot wit meel gerooster…Voeg by mandjie