
Suidwes Media
Kategorie
Showing 49–72 of 200 results
-
Sale!
AFRIKAANS, MP4Gross Barmen – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Heel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertig…Heel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertig Wes van Okahandja gele en ook bekend as die Baie Warm Bron Tot negentien honderd en vier n Rynse sendingstasie as hulpbron Hier teen die oewer van die Swakop rivier is jy in volle swier Groen grasperke en vele Palmbome waar baie kom feesvier n grond dam met stringe vo Akkommodasie met tennis bane en speel parke wat pryk Jou naam is verleen van Barmen…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Grünau – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Op ‘n landkaart vertoon jy amper slegs as ‘n baie klein kol. Alle paaie loop…Op ‘n landkaart vertoon jy amper slegs as ‘n baie klein kol. Alle paaie loop uit verskeie rigtings onvermydelik by jou verby. Wanneer die reën jou omgewing in seisoen met groen inwy. Verander jou driedoringbos en so ook elke eens vaal graspol. In negentien nege ontvang jy ook ‘n spoorwegstasie vir die nasie. Al wat ons egter nou nog sien is ‘n verlate spoor en ‘n naambord. Jou goedere word nou per pad oraloor hierheen getransport. As gehuggie is jou inwoners ‘n besliste deel van jou fondasie. In die vêrte sien ons jou Karasberge se lyne en beskeie begin. Jy rus hier in die Gamchab vallei met jou droë Gamchabrivier. By Karasburg en Stinkdoring brand darem nog ‘n kampvuur. By Grootplaas en Klein Karas word buurmanskap jou gegun. In jou noordelike heuwels staan jou Kokerboom en Aalwyn. Jou Karakul skape en Klein wild bewandel jou wye en oop veld. As winterreënstreek met sporadiese sneeu ook al vermeld. Jou sterrehemel lewer die mooiste beelde in die maanskyn. Ver oos waak die rooi Kalahari woestyn oor jou met jaloersheid. Jou naam ‘Groen Weiland’ handhaaf in reëntyd dit gestand. Jou geïsoleerde plaasbewoners doen nie maklik van jou afstand. Ver wes beskut die Namib woestyn jou met ‘n verbete vasbyt. D.Botes 24-09-2014Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Helmeringhausen – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.n Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank te…n Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank te onthou Vernoem na sy tuisdorp in die verre Duitsland Beproef hy Karakoel skape as Helmeringhausen een straat dorpie in die suidweste Jy verras ook elke besoeker gou met jou gasvryheid Helmeringhausen jou enkel teerstraat in skrille kontras Jy kruip blitsig onder enige besoeker en gaste se vel in Geen munisipaliteit maak jou besonders en uniek Slegs jou paaie behoort aan die Staats politiek Noord van…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Helmeringhausen – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.n Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank te…n Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank te onthou Vernoem na sy tuisdorp in die verre Duitsland Beproef hy Karakoel skape as Helmeringhausen een straat dorpie in die suidweste Jy verras ook elke besoeker gou met jou gasvryheid Helmeringhausen jou enkel teerstraat in skrille kontras Jy kruip blitsig onder enige besoeker en gaste se vel in Geen munisipaliteit maak jou besonders en uniek Slegs jou paaie behoort aan die Staats politiek Noord van…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hentiesbaai – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand of…In veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand of baai wat ons ken, lewer meer vis as jou kus In visvang tye loop jou gewilde Galjoen, Steenbra en Kabeljou Hentiesbaai! Daar is op hierdie aarde geen beter visvang plek! Hentiesbaai! Desember is jy die bestemming van die groot trek! In agtien ses en tagtig ontdek die Schutz troeppe, jou fontein Uit die Omaroeroe rivier se delta voorsien jy ons, met afvloei-water Hentie van der…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Hentiesbaai Nuut – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand of…In veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand of baai wat ons ken, lewer meer vis as jou kus In visvang tye loop jou gewilde Galjoen, Steenbra en Kabeljou Hentiesbaai! Daar is op hierdie aarde geen beter visvang plek! Hentiesbaai! Desember is jy die bestemming van die groot trek! In agtien ses en tagtig ontdek die Schutz troeppe, jou fontein Uit die Omaroeroe rivier se delta voorsien jy ons, met afvloei-water Hentie van der…Voeg by mandjie -
Sale!
HISTORIESHistoriese Versameling – Kolmanskop, Duwisib & Luderitz
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se historiese suide — Kolmanskop…‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se historiese suide — Kolmanskop se spookstad, Duwisib se woestynkasteel en Luderitz se diamantgeskiedenis. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hoba – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3…Jy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3 by 3 by 1 meter vierkant rots Blykbaar die aarde se atmosfeer skeef mee gebots Jy is uit Yster, Nikkel en Kobalt deur vuur gesmelt Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Hoba, jy is Grootfontein se trots! Ons salueer jou vandag, ons yster rots! In negentien twintig deur Jacobus Hermanus Brits ontdek Met sy ploeg en sy os is hulle skielik tot stilstand geruk Op sy plaas…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Hoba Nuut – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3…Jy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3 by 3 by 1 meter vierkant rots Blykbaar die aarde se atmosfeer skeef mee gebots Jy is uit Yster, Nikkel en Kobalt deur vuur gesmelt Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Hoba, jy is Grootfontein se trots! Ons salueer jou vandag, ons yster rots! In negentien twintig deur Jacobus Hermanus Brits ontdek Met sy ploeg en sy os is hulle skielik tot stilstand geruk Op sy plaas…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hochfeld – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring…Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring deur ons Heimat, se beste bosveld plantegroei Met volop wild en vee, wat jou grasvlaktes skoon afsnoei Hochfeld hier by jou ervaar mens, nog die egte Suidwes plaaslewe Die stilte wat jou ore seermaak, en jou sig gevul met ons wildslewe Hier kan ons die vuur hoor knetter, rondom gemsbokke en kudus Keuses soos die Waterberg en Gobabis, jou bure so naby en knoes Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Hochfeld – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring…Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring deur ons Heimat, se beste bosveld plantegroei Met volop wild en vee, wat jou grasvlaktes skoon afsnoei Hochfeld hier by jou ervaar mens, nog die egte Suidwes plaaslewe Die stilte wat jou ore seermaak, en jou sig gevul met ons wildslewe Hier kan ons die vuur hoor knetter, rondom gemsbokke en kudus Keuses soos die Waterberg en Gobabis, jou bure so naby en knoes Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
VADERLANDSLIEFDEJubellied Versameling – Heimatlied in Afrikaans & Duits
Original price was: R59,00.R49,00Current price is: R49,00.‘n Musiekbundel van drie MP4-liedjies deur D. Botes oor die liefde vir Namibia as heimat…‘n Musiekbundel van drie MP4-liedjies deur D. Botes oor die liefde vir Namibia as heimat — Jubellied, Heimatlied en die klanke van die Yodel deur Namibia se berge. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Jubellied vir my heimat – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Gejubel vir my Tuisland Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek. Watter…Gejubel vir my Tuisland Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek. Watter byvoeglike naamwoorde beskryf my tuisland? Wanneer ‘n mens die Oranjerivier oorsteek, verander die stemming. Daar is soveel leegheid, en dit hou nie so gou op nie. Ek sal my geliefde land vir niks verruil nie, en net hier wil ek bly. Hier kyk en verken mens met die hart, nie met die oë nie. Hier beleef mens dinge met die siel, nie net met die oë nie. Hier verheug mens…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Jubellied vir my heimat – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Gejubel vir my Tuisland — Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek.…Gejubel vir my Tuisland — Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek. Watter byvoeglike naamwoorde beskryf my tuisland? Wanneer ‘n mens die Oranjerivier oorsteek, verander die stemming. Daar is soveel leegheid, en dit hou nie so gou op nie. Ek sal my geliefde land vir niks verruil nie, en net hier wil ek bly. Hier kyk en verken mens met die hart, nie met die oë nie.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kalkfeld – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo. Hardloop ‘n Dik-Dikkie, Steenbok en ook…n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo. Hardloop ‘n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nog ‘n skaars ietermago Die belangrikke vervoermiddel hier rond, is jou bekende donkiekar n Handelaar, Poskantoor, en ‘n Petrol- en Polisiestasie is ook daar Op jou grondpad in sewe en sestig, soek ons verbete Ons bly in ‘n Sinkhuisie by die Spoorwegstasie, met net een sinjaal Oos op Otjihaenamparero wandel, Nou vertoon die bergrant honderd en sewentig dinosourus spore Jou bekende witkalk klip en reuse wit…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kalkfeld – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nog…n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nog ‘n skaars ietermago Die belangrikke vervoermiddel hier rond, is jou bekende donkiekar n Handelaar, Poskantoor, en ‘n Petrol- en Polisiestasie is ook daar Op jou grondpad in sewe en sestig, soek ons verbete Ons bly in ‘n Sinkhuisie by die Spoorwegstasie, met net een sinjaal Oos op Otjihaenamparero wandel, Nou vertoon die bergrant honderd en sewentig dinosourus spore Jou bekende witkalk klip en reuse wit…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kalkrand – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vroeër Weissrand en nou veel beter bekend as ‘Die Kalk’. Dié unieke ‘Kalkklip Rand’ tussen…Vroeër Weissrand en nou veel beter bekend as ‘Die Kalk’. Dié unieke ‘Kalkklip Rand’ tussen Rehoboth en Mariental. Oos van Kub langs die hoofpad met jou huise in die tiental. Voortsnellende verbygangers sorg vir die kos van ‘n valk. Kalkrand – Volgende keer maak ons ‘n punt om by jou te stop. Kalkrand – Jy verdien meer as net klandisie by die bottelprop. Jy oorleef beslis van die beste beeste en vetste kleinvee. ‘n Shell vulstasie, Skool, Polisie stasie en enigste Kliniek. ‘n Wegneem stalletjie en Bottel stoor voltooi die statistiek. Noord is Duineveld met Springbok en Karakul vel as trofeeVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kalkrand – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.r Weissrand en nou veel beter bekend as tussen Rehoboth en Mariental Oos van Kub…r Weissrand en nou veel beter bekend as tussen Rehoboth en Mariental Oos van Kub langs die hoofpad met jou huise in die tiental Voortsnellende verbygangers sorg vir die kos van Volgende keer maak ons n punt om by jou te stop Kalkrand – Jy verdien meer as net klandisie by die bottelprop Jy oorleef beslis van die beste beeste en vetste kleinvee n Shell vulstasie, Skool, Polisie stasie en enigste Kliniek n Wegneem stalletjie en Bottel stoor voltooi die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kamanjab – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook…Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook briljant Jou rotstekening by Peet Alberts Koppie beskryf ons land In jou rivierlope wandel die nomadiese Woestyn olifant Kamanjab jy is amper net bekend vir Jou toeriste staan verbaas hoe jy dan kan bestaan Ons ander weet van beter want baie paaie eindig hier Okamanja genoem en nou die baadjie van Kamanjab Jou Himba nedersettings rondom verhaal die rooi nasie Jou Algemene winkel, Bakkery, Ruskamp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kamanjab – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook…Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook briljant Jou rotstekening by Peet Alberts Koppie beskryf ons land In jou rivierlope wandel die nomadiese Woestyn olifant Kamanjab jy is amper net bekend vir Jou toeriste staan verbaas hoe jy dan kan bestaan Ons ander weet van beter want baie paaie eindig hier Okamanja genoem en nou die baadjie van Kamanjab Jou Himba nedersettings rondom verhaal die rooi nasie Jou Algemene winkel, Bakkery, Ruskamp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Karakoel – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droë klimaat toestande en ontwikkel…Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droë klimaat toestande en ontwikkel dan ’n swaar vetstert Hierin word sy reserwe voedsel vir droogte tye gestoor sy ramme het goed gevormde horings en ooie is horingloos Die vernaamste karakoel bedryf in Afrika is in Namibië gevestig in die noorde van Kaapland word ook met die skaapras geboer In Namibië en Suid-Afrika word die ras onder Swakara bemark en word dan hoofsaaklik op die Londense pels veilings verkoop Swakara…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Karakoel Karrakoel Swartgoud – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droë klimaat toestande en ontwikkel…Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droë klimaat toestande en ontwikkel dan ’n swaar vetstert Hierin word sy reserwe voedsel vir droogte tye gestoor sy ramme het goed gevormde horings en ooie is horingloos Die vernaamste karakoel bedryf in Afrika is in Namibië gevestig in die noorde van Kaapland word ook met die skaapras geboer In Namibië en Suid-Afrika word die ras onder Swakara bemark en word dan hoofsaaklik op die Londense pels veilings verkoop Swakara…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Karasburg – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so…Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so reusagtig groot Verlig Bondelsdam darem nog jou waternood Uiters warm en baie kere ook nog vreeslik koud Jou Groot Karasberg troon verseker dan noord! Jou Klein Karasberg se mis O Karasburg – hier kan die son hom maklik vererg! O Karasburg – Tog bly jy ons verlangende herberg! r as die grenspos Ariamsvlei Van Noordoewer grens tot by Blydeverwag se rant riegras aan jou diere…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Karasburg – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so…Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so reusagtig groot Verlig Bondelsdam darem nog jou waternood Uiters warm en baie kere ook nog vreeslik koud Jou Groot Karasberg troon verseker dan noord! Jou Klein Karasberg se mis O Karasburg – hier kan die son hom maklik vererg! O Karasburg – Tog bly jy ons verlangende herberg! r as die grenspos Ariamsvlei Van Noordoewer grens tot by Blydeverwag se rant riegras aan jou diere…Voeg by mandjie