๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 49–72 of 252 results
-
Sale!
NOORDEEtosha & Noorde Versameling
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se noorde โ Etosha seโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se noorde โ Etosha se wildlewe, Rundu se Okavangorivier en Opuwa as poort na Kaokoland. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Ganab โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Aan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanafโฆAan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanaf Windhoek Nestel jou vyf kampplekke in ons volgende reisboek Jou kleine watergat met Gemsbok, Zebra en Vlakvark By jou sien ons met ons hart en nie met ons blote oog By jou verstaan ons wat is Elke kampplek uitgel met klip en Kameeldoringboom n permit hier neffens jou dro Jou Lister enjin pomp ritmies water vir Jou Volstruis, Korhaan en Uil wat ook hier saamstroom…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Ganab โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Aan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanafโฆAan die woestyn kant van die Namib Naukluft Park Tussen die twee hoof grondpaaie vanaf Windhoek Nestel jou vyf kampplekke in ons volgende reisboek Jou kleine watergat met Gemsbok, Zebra en Vlakvark By jou sien ons met ons hart en nie met ons blote oog By jou verstaan ons wat is Elke kampplek uitgel met klip en Kameeldoringboom n permit hier neffens jou dro Jou Lister enjin pomp ritmies water vir Jou Volstruis, Korhaan en Uil wat ook hier saamstroom…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Gibeon โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier neffens die Visrivier en Weissrand lรช en rus jy. Jou stofstrate het ook vergeetโฆHier neffens die Visrivier en Weissrand lรช en rus jy. Jou stofstrate het ook vergeet n teerpad gaan verby Jou stasie is verseker hier ook die vรชrste geleรซ opsy. Oupa Jan Brand was ook jou stasiemeester hierby Gibeon jou naam kom oorspronklik uit die Bybel uit n belangrike stad met dapper vegters Jou geskiedenis is ryk aan sending ook hier begin Eerwaarde Knauer het die Namas probeer ontgin Nege-en-twintig jaar was eerwaarde Leonard bemin Boere van Warmbad tot Grootfontein deur hom besin Gibeon jou naam…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Gibeon โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier neffens die Visrivier en Weissrand l Jou stofstrate het ook vergeet n teerpad gaanโฆHier neffens die Visrivier en Weissrand l Jou stofstrate het ook vergeet n teerpad gaan verby Jou stasie is verseker hier ook die v Oupa Jan Brand was ook jou stasiemeester hierby Gibeon jou naam kom oorspronklik uit die Bybel uit n belangrike stad met dapper vegters Jou geskiedenis is ryk aan sending ook hier begin Eerwaarde Knauer het die Namas probeer ontgin Nege-en-twintig jaar was eerwaarde Leonard bemin Boere van Warmbad tot Grootfontein deur hom besin Gibeon jou naam…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Goanikontes โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.As Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ookโฆAs Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ook die bekende ronde Maanlandskap Jou Palmbome en Kameeldorings het hulle eie boodskap Jou klein negentien honderd en drie geboutjie staan nog so fier n pragtige oord en kamp wat op ons wag Hier tussen die Namib Naukluft en Dorob Nasionale Parke Drie staproetes met genoeg avonture wag op ons besoekers Ons natuurlike omgewing vervolmaak ons gasvryheid boonop Weggesink met ruwe rotswande en ook met klowe…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Goanikontes โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.As Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ookโฆAs Oase is jy feitlik totaal gele binne die Swakop rivier Jou unieke bure ook die bekende ronde Maanlandskap Jou Palmbome en Kameeldorings het hulle eie boodskap Jou klein negentien honderd en drie geboutjie staan nog so fier n pragtige oord en kamp wat op ons wag Hier tussen die Namib Naukluft en Dorob Nasionale Parke Drie staproetes met genoeg avonture wag op ons besoekers Ons natuurlike omgewing vervolmaak ons gasvryheid boonop Weggesink met ruwe rotswande en ook met klowe…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Gobabis โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Kyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob. Vertel jou bome โn prag storieโฆKyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob. Vertel jou bome โn prag storie in elke saadlob. Klein Texas se boere met hul hoede welbekend. Jou sand rugbyveld jare gelede opspraakwekkend. Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon.ย Gobabis – Jy verdien vir jou diens โn silwer kroon!ย Jan Ellis jou bekendste sportheld van weleer.ย Sal ons jou dan nie vandag jou weer salueer.ย Jou koel poele bied lafenis aan mens en dier. Jou stoetbeeste en vee Suidwes se beste gier. Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon. Gobabis – Jy verdien vir jou diens โn silwer kroon!ย Ons rugby dae met tannies en sambrele wat jou waks. As jy hulle seuns net โn bietjie te hard grond toe bring.ย Wennie Dup het baie bekende rugbyspelers opgelewer.ย Nou is jou Trans Kalahari Hoofweg jou eie lewensaar. Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon.ย Gobabis – Jy verdien vir jou diens โn silwer kroon!ย Gobabis! Mag jou beskeie bydrae hoog uit-troon. Gobabis! Jou registrasie is nog Es Ex waar ons woon.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Gobabis โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Kyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob n prag storie in elke saadlobโฆKyk ons na die oosterkim en die Swart Nossob n prag storie in elke saadlob Klein Texas se boere met hul hoede welbekend Jou sand rugbyveld jare gelede opspraakwekkend Gobabis – Mag jou beskeie bydrae hoog uittroon Gobabis – Jy verdien vir jou diens Jan Ellis jou bekendste sportheld van weleer Sal ons jou dan nie vandag jou weer salueer Jou koel poele bied lafenis aan mens en dier Jou stoetbeeste en vee Suidwes se beste gier Gobabis – Mag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Grootfontein โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorteโฆHoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorte pers is daar in jou Jakarandas Hoe hoog troon jou palms en suurgras Amper die Dorsland trekkers se Republiek n deel van hierdie simboliek Tsumkwe vertel jou storie van die Boesmans Verby Abenab oppad na Rundu se hoof mans Jou smal spoorlyn vanaf Usakos is lankal vergeet Vader tyd en korrosie het dit boonop weg gevreet Die Noord ooste se pragtigste tuin- en grens dorp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Grootfontein Afr1 โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorteโฆHoe Groot is dan jou oorspronklike fontein Maak Berg Aukas darem nou al Hoeveel soorte pers is daar in jou Jakarandas Hoe hoog troon jou palms en suurgras Amper die Dorsland trekkers se Republiek n deel van hierdie simboliek Tsumkwe vertel jou storie van die Boesmans Verby Abenab oppad na Rundu se hoof mans Jou smal spoorlyn vanaf Usakos is lankal vergeet Vader tyd en korrosie het dit boonop weg gevreet Die Noord ooste se pragtigste tuin- en grens dorp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Gross Barmen โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Heel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertigโฆHeel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertig Wes van Okahandja gele en ook bekend as die Baie Warm Bron Tot negentien honderd en vier n Rynse sendingstasie as hulpbron Hier teen die oewer van die Swakop rivier is jy in volle swier Groen grasperke en vele Palmbome waar baie kom feesvier n grond dam met stringe vo Akkommodasie met tennis bane en speel parke wat pryk Jou naam is verleen van Barmen…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Gross Barmen โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Heel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertigโฆHeel eerste Otjikango genoem wat die Eerwaardes Hahn en Klein-Schmidt orden dit in agtien vier-en-veertig Wes van Okahandja gele en ook bekend as die Baie Warm Bron Tot negentien honderd en vier n Rynse sendingstasie as hulpbron Hier teen die oewer van die Swakop rivier is jy in volle swier Groen grasperke en vele Palmbome waar baie kom feesvier n grond dam met stringe vo Akkommodasie met tennis bane en speel parke wat pryk Jou naam is verleen van Barmen…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Gross Barmen โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Gross Barmen- Deutsch Ursprรผnglich Otjikango genannt, was โGroรe Quelleโ bedeutet. Die Pfarrer Hahn und Klein-SchmidtโฆGross Barmen- Deutsch Ursprรผnglich Otjikango genannt, was โGroรe Quelleโ bedeutet. Die Pfarrer Hahn und Klein-Schmidt gaben sie 1844 in Auftrag. Westlich von Okahandja gelegen und auch als โSehr warme Quelleโ bekannt. Bis 1904 diente sie als Missionsstation am Rhein. [Refrain] Hier am Ufer des Swakop-Flusses herrscht reges Treiben. Grรผne Wiesen und viele Palmen laden zum Feiern ein. Wanderwege und ein Staudamm mit zahlreichen Vรถgeln laden zum Beobachten ein. Unterkรผnfte mit Tennisplรคtzen und Spielplรคtzen schmรผcken das Gelรคnde. Dein Name stammt aus…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Gross Barmen โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Gross Barmen- Deutsch Ursprรผnglich Otjikango genannt, was โGroรe Quelleโ bedeutet. Die Pfarrer Hahn und Klein-SchmidtโฆGross Barmen- Deutsch Ursprรผnglich Otjikango genannt, was โGroรe Quelleโ bedeutet. Die Pfarrer Hahn und Klein-Schmidt gaben sie 1844 in Auftrag. Westlich von Okahandja gelegen und auch als โSehr warme Quelleโ bekannt. Bis 1904 diente sie als Missionsstation am Rhein. [Refrain] Hier am Ufer des Swakop-Flusses herrscht reges Treiben. Grรผne Wiesen und viele Palmen laden zum Feiern ein. Wanderwege und ein Staudamm mit zahlreichen Vรถgeln laden zum Beobachten ein. Unterkรผnfte mit Tennisplรคtzen und Spielplรคtzen schmรผcken das Gelรคnde. Dein Name stammt aus…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Grรผnau โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Op โn landkaart vertoon jy amper slegs as โn baie klein kol. Alle paaie loopโฆOp โn landkaart vertoon jy amper slegs as โn baie klein kol. Alle paaie loop uit verskeie rigtings onvermydelik by jou verby. Wanneer die reรซn jou omgewing in seisoen met groen inwy. Verander jou driedoringbos en so ook elke eens vaal graspol. In negentien nege ontvang jy ook โn spoorwegstasie vir die nasie. Al wat ons egter nou nog sien is โn verlate spoor en โn naambord. Jou goedere word nou per pad oraloor hierheen getransport. As gehuggie is jou inwoners โn besliste deel van jou fondasie. In die vรชrte sien ons jou Karasberge se lyne en beskeie begin. Jy rus hier in die Gamchab vallei met jou droรซ Gamchabrivier. By Karasburg en Stinkdoring brand darem nog โn kampvuur. By Grootplaas en Klein Karas word buurmanskap jou gegun.ย In jou noordelike heuwels staan jou Kokerboom en Aalwyn.ย Jou Karakul skape en Klein wild bewandel jou wye en oop veld. As winterreรซnstreek met sporadiese sneeu ook al vermeld. Jou sterrehemel lewer die mooiste beelde in die maanskyn. Ver oos waak die rooi Kalahari woestyn oor jou met jaloersheid. Jou naam โGroen Weilandโ handhaaf in reรซntyd dit gestand. Jou geรฏsoleerde plaasbewoners doen nie maklik van jou afstand. Ver wes beskut die Namib woestyn jou met โn verbete vasbyt.ย ย D.Botes 24-09-2014Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Helmeringhausen โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.n Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank teโฆn Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank te onthou Vernoem na sy tuisdorp in die verre Duitsland Beproef hy Karakoel skape as Helmeringhausen een straat dorpie in die suidweste Jy verras ook elke besoeker gou met jou gasvryheid Helmeringhausen jou enkel teerstraat in skrille kontras Jy kruip blitsig onder enige besoeker en gaste se vel in Geen munisipaliteit maak jou besonders en uniek Slegs jou paaie behoort aan die Staats politiek Noord van…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Helmeringhausen โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.n Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank teโฆn Duitse soldaat van die Schutztruppe vind jou n tienduisend hektaar plaas om lank te onthou Vernoem na sy tuisdorp in die verre Duitsland Beproef hy Karakoel skape as Helmeringhausen een straat dorpie in die suidweste Jy verras ook elke besoeker gou met jou gasvryheid Helmeringhausen jou enkel teerstraat in skrille kontras Jy kruip blitsig onder enige besoeker en gaste se vel in Geen munisipaliteit maak jou besonders en uniek Slegs jou paaie behoort aan die Staats politiek Noord van…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Helmeringhausen โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Helmeringhausen – Duits Ein deutscher Soldat der Schutztruppe findet dich Als zehntausend Hektar groรen Bauernhof,โฆHelmeringhausen – Duits Ein deutscher Soldat der Schutztruppe findet dich Als zehntausend Hektar groรen Bauernhof, der lange in Erinnerung bleibt Benannt nach seiner Heimatstadt im fernen Deutschland Er testet Karakulschafe wie schwarze Diamanten [Refrain] Helmeringhausen, ein Ein-Straรen-Dorf im Sรผdwesten Du รผberraschst jeden Besucher mit deiner Gastfreundschaft Helmeringhausen, deine einzige asphaltierte Straรe im krassen Gegensatz Du gehst jedem Besucher und Gast schnell unter die Haut Keine Gemeinde macht dich besonders und einzigartig Nur deine Straรen gehรถren der Landespolitik Nรถrdlich von Goageb…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Helmeringhausen โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Helmeringhausen – Duits Ein deutscher Soldat der Schutztruppe findet dich Als zehntausend Hektar groรen Bauernhof,โฆHelmeringhausen – Duits Ein deutscher Soldat der Schutztruppe findet dich Als zehntausend Hektar groรen Bauernhof, der lange in Erinnerung bleibt Benannt nach seiner Heimatstadt im fernen Deutschland Er testet Karakulschafe wie schwarze Diamanten [Refrain] Helmeringhausen, ein Ein-Straรen-Dorf im Sรผdwesten Du รผberraschst jeden Besucher mit deiner Gastfreundschaft Helmeringhausen, deine einzige asphaltierte Straรe im krassen Gegensatz Du gehst jedem Besucher und Gast schnell unter die Haut Keine Gemeinde macht dich besonders und einzigartig Nur deine Straรen gehรถren der Landespolitik Nรถrdlich von Goageb…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hentiesbaai โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand ofโฆIn veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand of baai wat ons ken, lewer meer vis as jou kus In visvang tye loop jou gewilde Galjoen, Steenbra en Kabeljou Hentiesbaai! Daar is op hierdie aarde geen beter visvang plek! Hentiesbaai! Desember is jy die bestemming van die groot trek! In agtien ses en tagtig ontdek die Schutz troeppe, jou fontein Uit die Omaroeroe rivier se delta voorsien jy ons, met afvloei-water Hentie van der…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Hentiesbaai Nuut โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand ofโฆIn veertien agt en tagtig ontdek, Bartolomee-as Dias jou Praai das Sad-hienas Geen strand of baai wat ons ken, lewer meer vis as jou kus In visvang tye loop jou gewilde Galjoen, Steenbra en Kabeljou Hentiesbaai! Daar is op hierdie aarde geen beter visvang plek! Hentiesbaai! Desember is jy die bestemming van die groot trek! In agtien ses en tagtig ontdek die Schutz troeppe, jou fontein Uit die Omaroeroe rivier se delta voorsien jy ons, met afvloei-water Hentie van der…Voeg by mandjie -
Sale!
HISTORIESHistoriese Versameling – Kolmanskop, Duwisib & Luderitz
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se historiese suide โ Kolmanskopโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se historiese suide โ Kolmanskop se spookstad, Duwisib se woestynkasteel en Luderitz se diamantgeskiedenis. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hoba โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3โฆJy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3 by 3 by 1 meter vierkant rots Blykbaar die aarde se atmosfeer skeef mee gebots Jy is uit Yster, Nikkel en Kobalt deur vuur gesmelt Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Hoba, jy is Grootfontein se trots! Ons salueer jou vandag, ons yster rots! In negentien twintig deur Jacobus Hermanus Brits ontdek Met sy ploeg en sy os is hulle skielik tot stilstand geruk Op sy plaas…Voeg by mandjie