
Suidwes Media
Kategorie
Showing 73–96 of 252 results
-
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Hoba – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hoba Meteorit Du bist bekannt als der größte Meteorit der Welt. Sechzig Tonnen schwer, ein…Hoba Meteorit Du bist bekannt als der größte Meteorit der Welt. Sechzig Tonnen schwer, ein quadratischer Stein von 3 x 3 x 1 Meter Kantenlänge. Anscheinend traf die Erdatmosphäre dich schräg. Du wurdest aus Eisen, Nickel und Kobalt durch Feuer geschmolzen. [Refrain] Jodel-Ay-Ee-Ooo, Jodel-Ay-Ee-Ooo Jodel-Ay-Ee-Ooo, Jodel-Ay-Ee-Ooo Hoba, du bist der Stolz von Grootfontein! Wir grüßen dich heute, unser Eisenfelsen! Entdeckt 1920 von Jacobus Hermanus Brits Mit seinem Pflug und seinem Ochsen kamen sie plötzlich zum Stehen Auf seiner Farm Hobas…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Hoba – Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hoba Meteorit Du bist bekannt als der größte Meteorit der Welt. Sechzig Tonnen schwer, ein…Hoba Meteorit Du bist bekannt als der größte Meteorit der Welt. Sechzig Tonnen schwer, ein quadratischer Stein von 3 x 3 x 1 Meter Kantenlänge. Anscheinend traf die Erdatmosphäre dich schräg. Du wurdest aus Eisen, Nickel und Kobalt durch Feuer geschmolzen. [Refrain] Jodel-Ay-Ee-Ooo, Jodel-Ay-Ee-Ooo Jodel-Ay-Ee-Ooo, Jodel-Ay-Ee-Ooo Hoba, du bist der Stolz von Grootfontein! Wir grüßen dich heute, unser Eisenfelsen! Entdeckt 1920 von Jacobus Hermanus Brits Mit seinem Pflug und seinem Ochsen kamen sie plötzlich zum Stehen Auf seiner Farm Hobas…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Hoba Nuut – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3…Jy is bekend as die grootste, meteoriet ter w Jou sestig ton, vir n 3 by 3 by 1 meter vierkant rots Blykbaar die aarde se atmosfeer skeef mee gebots Jy is uit Yster, Nikkel en Kobalt deur vuur gesmelt Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Yodel-Ay-Ee-Ooo, Yodel-Ay-Ee-Ooo Hoba, jy is Grootfontein se trots! Ons salueer jou vandag, ons yster rots! In negentien twintig deur Jacobus Hermanus Brits ontdek Met sy ploeg en sy os is hulle skielik tot stilstand geruk Op sy plaas…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hochfeld – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring…Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring deur ons Heimat, se beste bosveld plantegroei Met volop wild en vee, wat jou grasvlaktes skoon afsnoei Hochfeld hier by jou ervaar mens, nog die egte Suidwes plaaslewe Die stilte wat jou ore seermaak, en jou sig gevul met ons wildslewe Hier kan ons die vuur hoor knetter, rondom gemsbokke en kudus Keuses soos die Waterberg en Gobabis, jou bure so naby en knoes Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Hochfeld – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring…Veld, beskryf jou ook as spesiaal Noordoos van Okahandja, pronk jy met volle potensiaal Omring deur ons Heimat, se beste bosveld plantegroei Met volop wild en vee, wat jou grasvlaktes skoon afsnoei Hochfeld hier by jou ervaar mens, nog die egte Suidwes plaaslewe Die stilte wat jou ore seermaak, en jou sig gevul met ons wildslewe Hier kan ons die vuur hoor knetter, rondom gemsbokke en kudus Keuses soos die Waterberg en Gobabis, jou bure so naby en knoes Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
VADERLANDSLIEFDEJubellied Versameling – Heimatlied in Afrikaans & Duits
Original price was: R59,00.R49,00Current price is: R49,00.‘n Musiekbundel van drie MP4-liedjies deur D. Botes oor die liefde vir Namibia as heimat…‘n Musiekbundel van drie MP4-liedjies deur D. Botes oor die liefde vir Namibia as heimat — Jubellied, Heimatlied en die klanke van die Yodel deur Namibia se berge. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Jubellied vir my heimat – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Gejubel vir my Tuisland Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek. Watter…Gejubel vir my Tuisland Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek. Watter byvoeglike naamwoorde beskryf my tuisland? Wanneer ‘n mens die Oranjerivier oorsteek, verander die stemming. Daar is soveel leegheid, en dit hou nie so gou op nie. Ek sal my geliefde land vir niks verruil nie, en net hier wil ek bly. Hier kyk en verken mens met die hart, nie met die oë nie. Hier beleef mens dinge met die siel, nie net met die oë nie. Hier verheug mens…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Jubellied vir my heimat – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Gejubel vir my Tuisland — Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek.…Gejubel vir my Tuisland — Alle hartseer het weggevlieg, ‘n gejubel is op sy plek. Watter byvoeglike naamwoorde beskryf my tuisland? Wanneer ‘n mens die Oranjerivier oorsteek, verander die stemming. Daar is soveel leegheid, en dit hou nie so gou op nie. Ek sal my geliefde land vir niks verruil nie, en net hier wil ek bly. Hier kyk en verken mens met die hart, nie met die oë nie.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Jubellied vir my heimat Jubel für meine Heimat – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jubel für meine Heimat Alle Traurigkeit ist verflogen, ein Jubel ist angesagt. Welche Adjektive beschreiben…Jubel für meine Heimat Alle Traurigkeit ist verflogen, ein Jubel ist angesagt. Welche Adjektive beschreiben mein Heimatland? Wenn man den Oranje-Fluss überquert, ändert sich die Stimmung. Es gibt so viel Leere, und es hört nicht so schnell auf. [Refrain] Ich würde mein geliebtes Land gegen nichts eintauschen, und nur hier will ich bleiben. Hier schaut und erforscht man mit dem Herzen, nicht mit den Augen. Hier erlebt man Dinge mit der Seele, nicht nur mit den Augen. Hier freut man…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Jubellied vir my heimat Jubel fur meine Heimat – Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jubel für meine Heimat Alle Traurigkeit ist verflogen, ein Jubel ist angesagt. Welche Adjektive beschreiben…Jubel für meine Heimat Alle Traurigkeit ist verflogen, ein Jubel ist angesagt. Welche Adjektive beschreiben mein Heimatland? Wenn man den Oranje-Fluss überquert, ändert sich die Stimmung. Es gibt so viel Leere, und es hört nicht so schnell auf. [Refrain] Ich würde mein geliebtes Land gegen nichts eintauschen, und nur hier will ich bleiben. Hier schaut und erforscht man mit dem Herzen, nicht mit den Augen. Hier erlebt man Dinge mit der Seele, nicht nur mit den Augen. Hier freut man…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kalkfeld – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo. Hardloop ‘n Dik-Dikkie, Steenbok en ook…n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo. Hardloop ‘n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nog ‘n skaars ietermago Die belangrikke vervoermiddel hier rond, is jou bekende donkiekar n Handelaar, Poskantoor, en ‘n Petrol- en Polisiestasie is ook daar Op jou grondpad in sewe en sestig, soek ons verbete Ons bly in ‘n Sinkhuisie by die Spoorwegstasie, met net een sinjaal Oos op Otjihaenamparero wandel, Nou vertoon die bergrant honderd en sewentig dinosourus spore Jou bekende witkalk klip en reuse wit…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kalkfeld – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nog…n Klein dorpie hier halfpad tussen, Omaruru en Otjiewarongo n Dik-Dikkie, Steenbok en ook nog ‘n skaars ietermago Die belangrikke vervoermiddel hier rond, is jou bekende donkiekar n Handelaar, Poskantoor, en ‘n Petrol- en Polisiestasie is ook daar Op jou grondpad in sewe en sestig, soek ons verbete Ons bly in ‘n Sinkhuisie by die Spoorwegstasie, met net een sinjaal Oos op Otjihaenamparero wandel, Nou vertoon die bergrant honderd en sewentig dinosourus spore Jou bekende witkalk klip en reuse wit…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kalkrand – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vroeër Weissrand en nou veel beter bekend as ‘Die Kalk’. Dié unieke ‘Kalkklip Rand’ tussen…Vroeër Weissrand en nou veel beter bekend as ‘Die Kalk’. Dié unieke ‘Kalkklip Rand’ tussen Rehoboth en Mariental. Oos van Kub langs die hoofpad met jou huise in die tiental. Voortsnellende verbygangers sorg vir die kos van ‘n valk. Kalkrand – Volgende keer maak ons ‘n punt om by jou te stop. Kalkrand – Jy verdien meer as net klandisie by die bottelprop. Jy oorleef beslis van die beste beeste en vetste kleinvee. ‘n Shell vulstasie, Skool, Polisie stasie en enigste Kliniek. ‘n Wegneem stalletjie en Bottel stoor voltooi die statistiek. Noord is Duineveld met Springbok en Karakul vel as trofeeVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kalkrand – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.r Weissrand en nou veel beter bekend as tussen Rehoboth en Mariental Oos van Kub…r Weissrand en nou veel beter bekend as tussen Rehoboth en Mariental Oos van Kub langs die hoofpad met jou huise in die tiental Voortsnellende verbygangers sorg vir die kos van Volgende keer maak ons n punt om by jou te stop Kalkrand – Jy verdien meer as net klandisie by die bottelprop Jy oorleef beslis van die beste beeste en vetste kleinvee n Shell vulstasie, Skool, Polisie stasie en enigste Kliniek n Wegneem stalletjie en Bottel stoor voltooi die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kamanjab – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook…Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook briljant Jou rotstekening by Peet Alberts Koppie beskryf ons land In jou rivierlope wandel die nomadiese Woestyn olifant Kamanjab jy is amper net bekend vir Jou toeriste staan verbaas hoe jy dan kan bestaan Ons ander weet van beter want baie paaie eindig hier Okamanja genoem en nou die baadjie van Kamanjab Jou Himba nedersettings rondom verhaal die rooi nasie Jou Algemene winkel, Bakkery, Ruskamp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kamanjab – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook…Hier in Damaraland lewer jy n broodnodige welstand Jou Herero naam van is tog ook briljant Jou rotstekening by Peet Alberts Koppie beskryf ons land In jou rivierlope wandel die nomadiese Woestyn olifant Kamanjab jy is amper net bekend vir Jou toeriste staan verbaas hoe jy dan kan bestaan Ons ander weet van beter want baie paaie eindig hier Okamanja genoem en nou die baadjie van Kamanjab Jou Himba nedersettings rondom verhaal die rooi nasie Jou Algemene winkel, Bakkery, Ruskamp…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Karakoel – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droë klimaat toestande en ontwikkel…Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droë klimaat toestande en ontwikkel dan ’n swaar vetstert Hierin word sy reserwe voedsel vir droogte tye gestoor sy ramme het goed gevormde horings en ooie is horingloos Die vernaamste karakoel bedryf in Afrika is in Namibië gevestig in die noorde van Kaapland word ook met die skaapras geboer In Namibië en Suid-Afrika word die ras onder Swakara bemark en word dan hoofsaaklik op die Londense pels veilings verkoop Swakara…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Karakoel Karakul – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Karakul- Schafe [German- song about the Karakoel sheep in Namibia] Die Karakul-Schafrasse ist in trockenen…Karakul- Schafe [German- song about the Karakoel sheep in Namibia] Die Karakul-Schafrasse ist in trockenen Gebieten bekannt und entwickelt dort einen dicken Fettschwanz. Darin speichert sie ihre Reserven für Dürrezeiten. Ihre Widder haben gut ausgebildete Hörner, die Mutterschafe sind hornlos. Die wichtigste Karakul-Industrie in Afrika befindet sich in Namibia. Auch im Nordkap wird die Rasse gezüchtet. In Namibia und Südafrika wird die Rasse unter dem Namen Swakara vermarktet und hauptsächlich auf den Londoner Pelzauktionen verkauft. Swakara-Felle machen die Hälfte der…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Karakoel Karakul – Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Karakul- Schafe [German- song about the Karakoel sheep in Namibia] Die Karakul-Schafrasse ist in trockenen…Karakul- Schafe [German- song about the Karakoel sheep in Namibia] Die Karakul-Schafrasse ist in trockenen Gebieten bekannt und entwickelt dort einen dicken Fettschwanz. Darin speichert sie ihre Reserven für Dürrezeiten. Ihre Widder haben gut ausgebildete Hörner, die Mutterschafe sind hornlos. Die wichtigste Karakul-Industrie in Afrika befindet sich in Namibia. Auch im Nordkap wird die Rasse gezüchtet. In Namibia und Südafrika wird die Rasse unter dem Namen Swakara vermarktet und hauptsächlich auf den Londoner Pelzauktionen verkauft. Swakara-Felle machen die Hälfte der…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Karakoel Karrakoel Swartgoud – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droë klimaat toestande en ontwikkel…Swartgoud 2 Die Karakoel skaapras is bekend in gebiede met droë klimaat toestande en ontwikkel dan ’n swaar vetstert Hierin word sy reserwe voedsel vir droogte tye gestoor sy ramme het goed gevormde horings en ooie is horingloos Die vernaamste karakoel bedryf in Afrika is in Namibië gevestig in die noorde van Kaapland word ook met die skaapras geboer In Namibië en Suid-Afrika word die ras onder Swakara bemark en word dan hoofsaaklik op die Londense pels veilings verkoop Swakara…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Karasburg – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so…Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so reusagtig groot Verlig Bondelsdam darem nog jou waternood Uiters warm en baie kere ook nog vreeslik koud Jou Groot Karasberg troon verseker dan noord! Jou Klein Karasberg se mis O Karasburg – hier kan die son hom maklik vererg! O Karasburg – Tog bly jy ons verlangende herberg! r as die grenspos Ariamsvlei Van Noordoewer grens tot by Blydeverwag se rant riegras aan jou diere…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Karasburg – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so…Is jou Karakoel pelse nog jou kosbaarste diamand Is jou skaap plase deesdae nog so reusagtig groot Verlig Bondelsdam darem nog jou waternood Uiters warm en baie kere ook nog vreeslik koud Jou Groot Karasberg troon verseker dan noord! Jou Klein Karasberg se mis O Karasburg – hier kan die son hom maklik vererg! O Karasburg – Tog bly jy ons verlangende herberg! r as die grenspos Ariamsvlei Van Noordoewer grens tot by Blydeverwag se rant riegras aan jou diere…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Karibib – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Wat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou Roesenmannhaus…Wat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou Roesenmannhaus Of jou Kaiserbrunnen en jou Wolhaus Jou lughawe is vir die lugmag uitgeknip Van Otjimbingwe koop her H Wie weet dat jou marmer aan Itali Dat jou trein by Kranzberg noorde toe stoot Tussen Windhoek en Swakop roep jy halfpad Jou Duitse argitektuur neffens die Khanrivier Jou Erongoberge altyd Jou grasvlaktes wat die v Jou marmer wat die wVoeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Karibib – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Wat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou Roesenmannhaus…Wat is witter as jou beroemde marmer klip Wie is dan ouer as jou Roesenmannhaus Of jou Kaiserbrunnen en jou Wolhaus Jou lughawe is vir die lugmag uitgeknip Van Otjimbingwe koop her H Wie weet dat jou marmer aan Itali Dat jou trein by Kranzberg noorde toe stoot Tussen Windhoek en Swakop roep jy halfpad Jou Duitse argitektuur neffens die Khanrivier Jou Erongoberge altyd Jou grasvlaktes wat die v Jou marmer wat die wVoeg by mandjie