
Suidwes Media
Kategorie
Showing 121–144 of 252 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Luderitz Lüderitz – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby…Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby Griffith en Radford tot by Agate strand gel, Shearwater, Guano, Esse tot by Grosse baai Wie het gedink dat Kolmanskop is amper heeltemal toegewaai Wie sal verseker weet hoeveel eilande jou verhaal nog vertel Van Mercury, Seal en Penguin tot Shark amper halfpad getel Van Halifax, Possession, Albatross tot jou bekende Bogenfels Verby Plumpudding, Sinclair en Roastbeef deur jou omhels Drink jou wilde Duitse perde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Makalani palm – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en…In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en panne tower jy rustig en kalm n Volwasse Makalani word plaaslik voorgestel aan die toergroep Oor 4 seisoene produseer jy 2 000 vrugte as vroulike plant Jou ronde tipe kokosneute bly altyd Jou penwortel delf diep vir elke druppel souterige watersug Van 7 meter tot selfs 18 meter hoog troon jy in die blou se lug Jou jong palms produseer dan werklik eers saad na…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Makalani palm – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en…In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en panne tower jy rustig en kalm n Volwasse Makalani word plaaslik voorgestel aan die toergroep Oor 4 seisoene produseer jy 2 000 vrugte as vroulike plant Jou ronde tipe kokosneute bly altyd Jou penwortel delf diep vir elke druppel souterige watersug Van 7 meter tot selfs 18 meter hoog troon jy in die blou se lug Jou jong palms produseer dan werklik eers saad na…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Martin Luther – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai…In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai geadresseer Luitenant Edmund Troost probeer jou na Swakop lanseer Drie maande se water en sand kon die reis toe nie keer Hierdie Martin Luther is n stoom trekker nou verlate Vier kilometer buite Swakopmund gelos sonder genade Ek kan nie anders nie wie sal jou nou ooit weer uithelp! As Stoomtrekker en drie nuwe waens moet jy hulp verleen Na Nonidas en Heigamgab die transport…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Martin Luther – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai…In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai geadresseer Luitenant Edmund Troost probeer jou na Swakop lanseer Drie maande se water en sand kon die reis toe nie keer Hierdie Martin Luther is n stoom trekker nou verlate Vier kilometer buite Swakopmund gelos sonder genade Ek kan nie anders nie wie sal jou nou ooit weer uithelp! As Stoomtrekker en drie nuwe waens moet jy hulp verleen Na Nonidas en Heigamgab die transport…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Marzipan – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou Latynse ‘Martius Panis’ kom uit die eertydse Italië. Sommige wil jou vêr terug gaan…Jou Latynse ‘Martius Panis’ kom uit die eertydse Italië. Sommige wil jou vêr terug gaan soek in vroeë Persië. Jou herinneringe vind ek egter maklik op ‘n Duitse rak. Stinkgogga nanas by ‘Wecke und Voigts’ se Windhoek tak. Jy kom selfs voor in die bekende ‘Romeo en Juliet’. Jou ‘Brood van Maart’ gee genoeg woorde vir ‘n lied. Tog vind baie jou smaak oorweldigend en onhanteerbaar. Jou amandels, heuning en suiker komplimenteer mekaar. Marzipanbröt en Marzipankartoffeln ‘n Duitse delikatesse. My behoefte na jou is soos ‘n ou bekende Volkslied se lesse..Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Marzipan – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.kom uit die eertydse Itali r terug gaan soek in vroe Jou herinneringe vind ek…kom uit die eertydse Itali r terug gaan soek in vroe Jou herinneringe vind ek egter maklik op Stinkgogga nanas by Jy kom selfs voor in die bekende gee genoeg woorde vir Tog vind baie jou smaak oorweldigend en onhanteerbaar Jou amandels, heuning en suiker komplimenteer mekaar t en Marzipankartoffeln n Duitse delikatesse My behoefte na jou is soos n ou bekende Volkslied se lesse Kom sit hier naby my, laat ons oor herinneringe praat, , die lekkerste wat ek…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Messum Krater – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jy ontstaan baie lank gelede na n skielike ineengestorte vulkaan Jou heuwels vorm in hierdie…Jy ontstaan baie lank gelede na n skielike ineengestorte vulkaan Jou heuwels vorm in hierdie tregter twee konsentriese sirkels Jou een helfte is aan Dorob Nasionale Park blykbaar afgestaan Jou ander helfte sien ons in Tsiseb Konservatorium so dikwels In die nag lyk jou Melkweg en sterre soos n verligte Hemelstraat Jou stilte en verlatenheid vorm vir die verlangende n wonderlike en verlate krater die moeite werd om te besoek Neem tog genoeg water saam en verwittig iemand van jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Beste Maats – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Beste Maats Elkeen van ons het ’n maat van yster en plaat Ek is…My Beste Maats Elkeen van ons het ’n maat van yster en plaat Ek is geseënd om twee boesem vriende te hê Twee maats met wie ek oorlog toe sou gaan Elkeen speel so ’n belangrike rol in my lewe [Chorus] My Suidwes en Namibiese maats is soos goud Soos suiwer goud wat getemper en getoets is Stil en eerlik maar ’n band onsienbaar en eg My maats wat ek koester en vandag besing Beide plaasboere en lief vir ons…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My Beste Maats – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My Beste Maats Elkeen van ons het ’n maat van yster en plaat Ek is…My Beste Maats Elkeen van ons het ’n maat van yster en plaat Ek is geseënd om twee boesem vriende te hê Twee maats met wie ek oorlog toe sou gaan Elkeen speel so ’n belangrike rol in my lewe [Chorus] My Suidwes en Namibiese maats is soos goud Soos suiwer goud wat getemper en getoets is Stil en eerlik maar ’n band onsienbaar en eg My maats wat ek koester en vandag besing Beide plaasboere en lief vir ons…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My dag by die Topnaars – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te…My dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te loop ‘n Sak oor my skouer met ‘n appel en beskuit vat ek pad Vat ooswaarts koers uit Walvis verby die houtheinings Die sand word weggekeer voordat dit ons kan toewaai [Chorus] Topnaars! – By julle verruil ek boxer tabak vir Narra pitte Julle spog en vertel julle is die oudste inwoners hier rond Selfs die Boesmans en Sans het na julle hier gearriveer Topnaars!…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My dag by die Topnaars – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te…My dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te loop ‘n Sak oor my skouer met ‘n appel en beskuit vat ek pad Vat ooswaarts koers uit Walvis verby die houtheinings Die sand word weggekeer voordat dit ons kan toewaai [Chorus] Topnaars! – By julle verruil ek boxer tabak vir Narra pitte Julle spog en vertel julle is die oudste inwoners hier rond Selfs die Boesmans en Sans het na julle hier gearriveer Topnaars!…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Heimat – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Heimat Daar is geen land, in die wêreld soos jy. Die reuk van jou…My Heimat Daar is geen land, in die wêreld soos jy. Die reuk van jou veld, bring heimwee na my. Jou riviere het geen, blywende water in. Jou kameeldoring en mopanie, met haakdoring. [Chorus] My heimat – my verlange word net meer! My heimat – sal ek ooit weer terugkeer! My heimat – niks bemoedig my hart so seer! My heimat – my geboorte hier gelanseer! Wanneer jou sand, deur my vingers gly. Wanneer jou sonsondergang, die weste verkleur. Wanneer…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My Heimat – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My Heimat Daar is geen land, in die wêreld soos jy. Die reuk van jou…My Heimat Daar is geen land, in die wêreld soos jy. Die reuk van jou veld, bring heimwee na my. Jou riviere het geen, blywende water in. Jou kameeldoring en mopanie, met haakdoring. [Chorus] My heimat – my verlange word net meer! My heimat – sal ek ooit weer terugkeer! My heimat – niks bemoedig my hart so seer! My heimat – my geboorte hier gelanseer! Wanneer jou sand, deur my vingers gly. Wanneer jou sonsondergang, die weste verkleur. Wanneer…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Heimat en Geboortegrond Afr – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aarde…My Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aarde vinnig oor sy vlaktes Sy son brand genadeloos neer in sy somers Sy veld wag geduldig op elke druppel genade [Chorus] Wat sal ons sê as ons ‘n keuse moet maak Of hierdie geboortegrond aan ons behoort Ons sal kliphard ons stemme dan verhef Suidwes jy is ons Heimat tot in ewigheid! Met bloed en sweet en trane duur betaal Vir elke stukkie getemde Heimat…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My Heimat en Geboortegrond Afr – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aarde…My Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aarde vinnig oor sy vlaktes Sy son brand genadeloos neer in sy somers Sy veld wag geduldig op elke druppel genade [Chorus] Wat sal ons sê as ons ‘n keuse moet maak Of hierdie geboortegrond aan ons behoort Ons sal kliphard ons stemme dan verhef Suidwes jy is ons Heimat tot in ewigheid! Met bloed en sweet en trane duur betaal Vir elke stukkie getemde Heimat…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3My Heimat en Geboortegrond Heimat und Geburtsstätte – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Meine Heimat und Geburtsstätte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die Erde…Meine Heimat und Geburtsstätte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die Erde in seinen Ebenen schnell aus Seine Sonne brennt erbarmungslos in ihren Sommern Sein Feld wartet geduldig auf jeden Tropfen Gnade [Refrain] Was werden wir sagen, wenn wir uns entscheiden müssen Ob dieses Heimatland uns gehört? Dann werden wir unsere Stimmen laut erheben Südwesten, du bist für immer unsere Heimat! Mit Blut, Schweiß und Tränen haben wir teuer bezahlt Für jedes Stück urbar gemachten Heimatbodens In…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4My Heimat en Geboortegrond Heimat und Geburtsstätte – Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Meine Heimat und Geburtsstätte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die Erde…Meine Heimat und Geburtsstätte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die Erde in seinen Ebenen schnell aus Seine Sonne brennt erbarmungslos in ihren Sommern Sein Feld wartet geduldig auf jeden Tropfen Gnade [Refrain] Was werden wir sagen, wenn wir uns entscheiden müssen Ob dieses Heimatland uns gehört? Dann werden wir unsere Stimmen laut erheben Südwesten, du bist für immer unsere Heimat! Mit Blut, Schweiß und Tränen haben wir teuer bezahlt Für jedes Stück urbar gemachten Heimatbodens In…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Namib Woestyn – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Namib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf…Namib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesend koue nagte met dag temperature wat kook Reuse strande van die Sperrgebiet tot by Skedelkus Dors jou koue Benguela dier en plant se water lus Elke derde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Namib Woestyn – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Namib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf…Namib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesend koue nagte met dag temperature wat kook Reuse strande van die Sperrgebiet tot by Skedelkus Dors jou koue Benguela dier en plant se water lus Elke derde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Narras – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.n Sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie unieke…n Sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie unieke Botter pitte reld kom julle net hierso voor n komkommer of spanspek opgespoor Van binne oranje en van buite vlekke van groen Geen blare net takke en dorings die hele seisoen Geel manlike asook vroulike blomme in bloeisel n jaar word julle getrou geoes tog wel In die Kuiseb se vallei tot so v Groei jul wortels diep deur duine moeitevry Jul pitte gedroog en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Narras – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.n sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie unieke…n sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie unieke Botter pitte reld kom julle net hierso voor n komkommer of spanspek opgespoor Van binne oranje en van buite vlekke van groen Geen blare net takke en dorings die hele seisoen Geel manlike asook vroulike blomme in bloeisel n jaar word julle getrou geoes tog wel In die Kuiseb se vallei tot so v Groei jul wortels diep deur duine moeitevry Jul pitte gedroog en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Niemandsland Afr – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die…Niemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die jagters, handelaars en verkenners die Trans-Orangia genoem. Hierdie uitgestrekte droë landskap met spieëlbeelde van hitte en bronskleurige rotsagtige heuwels en berge wat gebak word in ondraaglike hitte lewer kleure van pers, rooi, oranje en diep blou gelouter in ‘n vuuroond wat nie beter ingekleur word as in sy unieke sonsondergange nie. Die plantegroei in hierdie deel van die wêreld is van die gehardste en het…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Niemandsland Afr – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die…Niemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die jagters, handelaars en verkenners die Trans-Orangia genoem. Hierdie uitgestrekte droë landskap met spieëlbeelde van hitte en bronskleurige rotsagtige heuwels en berge wat gebak word in ondraaglike hitte lewer kleure van pers, rooi, oranje en diep blou gelouter in ‘n vuuroond wat nie beter ingekleur word as in sy unieke sonsondergange nie. Die plantegroei in hierdie deel van die wêreld is van die gehardste en het…Voeg by mandjie