🎵 Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek — direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 97–120 of 252 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Keetmanshoop – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Is jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nie…Is jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nie dalk eendag alles hier verbrand Eers Swartmodder genoem hier naby die Skaaprivier Staan jou 18 vyf en negentig sendelings kerk nog in swier Die diep harts verlangende Hoop van Johann Keetman Menere Schreuder en Fensel jou eie eerste stuurman Duisend meter bo seespie l staan jou unieke Kokerboom Jou Reuse Speel grond se gestapelde klippe so ewe vroom wen deur die Naute nog genoeg water…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Keetmanshoop – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Is jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nie…Is jy dan nog die Hoofstad van die suider Hinterland Sal jou somer son nie dalk eendag alles hier verbrand Eers Swartmodder genoem hier naby die Skaaprivier Staan jou 18 vyf en negentig sendelings kerk nog in swier Die diep harts verlangende Hoop van Johann Keetman Menere Schreuder en Fensel jou eie eerste stuurman Duisend meter bo seespie l staan jou unieke Kokerboom Jou Reuse Speel grond se gestapelde klippe so ewe vroom wen deur die Naute nog genoeg water…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kokerboom – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibia…‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibia en die Namakwaland — sy biologie, sy eeue-oue geskiedenis en sy stille majesteit in die woestyn. Aflaai as MP3.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kokerboom – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibia…‘n Diepgaande Afrikaanse gedig deur D. Botes oor die ikoniese Kokerboom (Aloe dichotoma) van Namibia en die Namakwaland — sy biologie, sy eeue-oue geskiedenis en sy stille majesteit in die woestyn. Aflaai as MP3.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Kokerboom Köcherbaum – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Deine Rosetten aus Ästen und Blättern streben gen Himmel. Dein Name verkündet, dass die Behälter…Deine Rosetten aus Ästen und Blättern streben gen Himmel. Dein Name verkündet, dass die Behälter für Pfeile sind, die nach hinten getragen werden. Dein hohler Stamm dient in der sengenden Hitze als Kühle. Dein Fruchtfleisch wird gekaut, um Wasser hinter der dicken Baumrinde zu gewinnen. Du gedeihst auf Bergrücken und in Schluchten und an heißen, trockenen Orten. Du bist in Namaqualand und im südlichen Südwesten bekannt. Du rühmst dich auch als Wald, doch findet man dich auch allein und überall. Du wirst besonders von den Wirbelwinden der Wüste bestäubt. Deine männlichen Bäume erkennt man an einer leuchtend gelben Blüte. Zwischen 20 und 30 Jahren erscheint die Blüte deiner Knospe zum ersten Mal. Deine weiblichen Bäume bestehen aus hellroten Zapfen und grünen Flecken. Zwischen 200 und 300 Jahren endet dein Pflanzenleben und deine letzte Saison.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Kokerboom Kocherbaum – Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.ttern streben gen Himmel r Pfeile sind, die nach hinten getragen werden Dein hohler Stamm…ttern streben gen Himmel r Pfeile sind, die nach hinten getragen werden Dein hohler Stamm dient in der sengenden Hitze als K Dein Fruchtfleisch wird gekaut, um Wasser hinter der dicken Baumrinde zu gewinnen Du gedeihst auf Bergr cken und in Schluchten und an hei Du bist in Namaqualand und im s hmst dich auch als Wald, doch findet man dich auch allein und Du wirst besonders von den Wirbelwinden der W ume erkennt man an einer leuchtend gelben Bl…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kolmanskop – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Teen jou duin se skuinste lê ‘n spierwit erde bad Eens het diamante jou glorie…Teen jou duin se skuinste lê ‘n spierwit erde bad Eens het diamante jou glorie basuin op Binne twee jaar herrys en floreer jy in die Sperrgebiet Slegs die tweede dorp wat straatligte saans kon bied n X-straal en Trem in hierdie dorre Suidland Elegante Duitse drie verdieping geboue teen sand bestand n Ysfabriek, Bakkery, Skool, Danssaal, Gimnasium en Hospitaal n Kasino, Kragstasie, Teater, Telefoonsentrale en Kegelbal saal Elke dag is ys en koeldrank vir elke koelkas getrou afgelewer Nuwe in gewaaide sand is…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kolmanskop – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Teen jou duin se skuinste l Eens het diamante jou glorie basuin op Binne twee…Teen jou duin se skuinste l Eens het diamante jou glorie basuin op Binne twee jaar herrys en floreer jy in die Sperrgebiet Slegs die tweede dorp wat straatligte saans kon bied n X-straal en Trem in hierdie dorre Suidland Elegante Duitse drie verdieping geboue teen sand bestand n Ysfabriek, Bakkery, Skool, Danssaal, Gimnasium en Hospitaal n Kasino, Kragstasie, Teater, Telefoonsentrale en Kegelbal saal Elke dag is ys en koeldrank vir elke koelkas getrou afgelewer Nuwe in gewaaide sand is…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Kolmanskop Kolmannskuppe – Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.An deinen Dünenabhängen liegst du still. Einst haben Diamanten deinen Ruhm im Sperrgebiet verkündet. Innerhalb…An deinen Dünenabhängen liegst du still. Einst haben Diamanten deinen Ruhm im Sperrgebiet verkündet. Innerhalb von zwei Jahren erstehst du neu und erblühst — die zweite Stadt mit abendlicher Straßenbeleuchtung. Röntgengerät und Straßenbahn in diesem kargen Südland. Elegante dreigeschossige Gebäude: Eisfabrik, Bäckerei, Schule, Tanzsaal, Gymnasium, Krankenhaus, Kasino und Kegelbahn. Täglich wurde Eis geliefert — heute versinkt alles im angewehten Sand.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Kolmanskop Kolmanskuppe – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In der Wüste, wo der Wind die Sandschichten küsst, Ruht Kolmanskuppe, ein Ort, der einst…In der Wüste, wo der Wind die Sandschichten küsst, Ruht Kolmanskuppe, ein Ort, der einst glüht. Glitzernde Diamanten, im Licht, sie erblühten, Ein Paradies aus Träumen, nun durch den Nebel versüßt. Der Glanz der Vergangenheit, in den Echos verweht, Wo Zeiten der Ruhe und der Reichtum vergeht. Einst das Herz des Sperrgebiets, nun stumm und allein, Die Mauern erzählen von Glanz und von Pein.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kremetart – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos weg…Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos weg en jou wortels, wys soos vingers opwaarts In Madagaskar, Australi en Afrika roep, jou beeld hemelwaarts Tot duisend jaar of meer oud, word hierdie Jou groot wit blomme maak snags oop, en vorm Jou vele meeldrade hang aan stingels, soos n pragtige sprokieslantern Jou houtagtige vrug verberg jou saad, en is n smaaklike pulp as kern Jou menigte eters verorber di kremetart, gegeurde vrug al…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kremetart – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos weg…Jy is al genoem Boabab, Onderstebo-boom, en die Aap-brood boom Jou takke kruip mos weg en jou wortels, wys soos vingers opwaarts In Madagaskar, Australi en Afrika roep, jou beeld hemelwaarts Tot duisend jaar of meer oud, word hierdie Jou groot wit blomme maak snags oop, en vorm Jou vele meeldrade hang aan stingels, soos n pragtige sprokieslantern Jou houtagtige vrug verberg jou saad, en is n smaaklike pulp as kern Jou menigte eters verorber di kremetart, gegeurde vrug al…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kuiseb Canyon – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg…Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg en begin jy net na die rivier se lae brug Tot verby die Naukluft Park vorm jou ravyne n pragtige boggelrug Vanaf Carp se uitkykpunt en rots pryk die Kuiseb Canyon so enorm nseisoen bars jy dwarsdeur die Namib En verras die Soutpanne tot waar jy stilletjies in die Strandmeer inglip Saans verander jou rante na oranje soos die son in die weste sak Die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kuiseb Canyon – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg…Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg en begin jy net na die rivier se lae brug Tot verby die Naukluft Park vorm jou ravyne n pragtige boggelrug Vanaf Carp se uitkykpunt en rots pryk die Kuiseb Canyon so enorm nseisoen bars jy dwarsdeur die Namib En verras die Soutpanne tot waar jy stilletjies in die Strandmeer inglip Saans verander jou rante na oranje soos die son in die weste sak Die…Voeg by mandjie -
Sale!
KUSLYNKuslyn Versameling – Swakopmund, Walvisbaai & Langstrand
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus — Swakopmund se…‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus — Swakopmund se Duitse argitektuur, Walvisbaai se mistige see, en Langstrand se rustige strandsfeer. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Langstrand – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes…Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes pogings al vervang In die aandskemering, skyn liggies van groot skepe Die oostewind is geniepsig, en niemand se vriend [Chorus] Tussen jou twee duine, wag ons geliefde Langstrand Waar honderde bakkies, jou duine Desember toepak Hoeveel weet dat jou duine, ook brul aan die oorkant Hoeveel prag huise, van binnelanders is hier parkeer Dan pronk ook nog, Dolfyn strand na Walvis se kant Die koue…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Langstrand – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes…Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes pogings al vervang In die aandskemering, skyn liggies van groot skepe Die oostewind is geniepsig, en niemand se vriend [Chorus] Tussen jou twee duine, wag ons geliefde Langstrand Waar honderde bakkies, jou duine Desember toepak Hoeveel weet dat jou duine, ook brul aan die oorkant Hoeveel prag huise, van binnelanders is hier parkeer Dan pronk ook nog, Dolfyn strand na Walvis se kant Die koue…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Leonardville – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier…Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier en negentig die Khauas Nama Verander Naosanabis se naam gou sonder veel drama Dorslandtrekkers en dominee Leonard se standplaas Jou Kameelperde verhaal hier die Kameeldoringboom In sewentien sestig het Jacobus Janz besef hoe soet is sy fyn blaar Jou rooi Kalahari grond en duin al hier vir donkie jaar Jou goue graslande voorsien jou wild en vee se stoom n toringhorlosie met Jou Kafee stapel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Leonardville – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier…Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier en negentig die Khauas Nama Verander Naosanabis se naam gou sonder veel drama Dorslandtrekkers en dominee Leonard se standplaas Jou Kameelperde verhaal hier die Kameeldoringboom In sewentien sestig het Jacobus Janz besef hoe soet is sy fyn blaar Jou rooi Kalahari grond en duin al hier vir donkie jaar Jou goue graslande voorsien jou wild en vee se stoom n toringhorlosie met Jou Kafee stapel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Lied van die Namib – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim…Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesende koue nagte met dag temperature wat kook Lig oranje sand korrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Jou Welwitchia ook genoem die na soveel jare nog piekfyn Uit die Tsauchab stroom gevorm die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Lied van die Namib – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim…Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesende koue nagte met dag temperature wat kook Lig oranje sand korrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Jou Welwitchia ook genoem die na soveel jare nog piekfyn Uit die Tsauchab stroom gevorm die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Luderitz – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby…Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby Griffith en Radford tot by Agate strand gel, Shearwater, Guano, Esse tot by Grosse baai Wie het gedink dat Kolmanskop is amper heeltemal toegewaai Wie sal verseker weet hoeveel eilande jou verhaal nog vertel Van Mercury, Seal en Penguin tot Shark amper halfpad getel Van Halifax, Possession, Albatross tot jou bekende Bogenfels Verby Plumpudding, Sinclair en Roastbeef deur jou omhels Drink jou wilde Duitse perde…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Luderitz – Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Lüderitzbucht – Duits Wer weiß schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra…Lüderitzbucht – Duits Wer weiß schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra Point, vorbei an Griffith und Radford bis Agate Beach. Von Sturmvögel, Shearwater, Guano, Esse bis Grosse Bay. Wer hätte gedacht, dass Kolmanskop fast vollständig weggefegt wurde? Wer weiß schon, wie viele Inseln noch eure Geschichte erzählen? Von Mercury, Seal und Penguin bis Shark, fast zur Hälfte gezählt. Von Halifax, Possession, Albatross bis zu eurem berühmten Bogenfels. Vorbei an Plum Pudding, Sinclair und Roastbeef, die ihr…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Luderitz bucht – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Lüderitzbucht – Duits Wer weiß schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra…Lüderitzbucht – Duits Wer weiß schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra Point, vorbei an Griffith und Radford bis Agate Beach. Von Sturmvögel, Shearwater, Guano, Esse bis Grosse Bay. Wer hätte gedacht, dass Kolmanskop fast vollständig weggefegt wurde? Wer weiß schon, wie viele Inseln noch eure Geschichte erzählen? Von Mercury, Seal und Penguin bis Shark, fast zur Hälfte gezählt. Von Halifax, Possession, Albatross bis zu eurem berühmten Bogenfels. Vorbei an Plum Pudding, Sinclair und Roastbeef, die ihr…Voeg by mandjie