🎵 Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek — direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 217–240 of 252 results
-
Sale!
AFRIKAANS, MP4Uis – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die skadu’s van Brandberg beur jy nog getrou voort het jy blykbaar vroe Grootste…In die skadu’s van Brandberg beur jy nog getrou voort het jy blykbaar vroe Grootste harde rots Tinmyn ter wêreld ook al gewees. Jou groot wit mynhope lyk of dit maar altyd hier hoort Die lekkerste biefstuk langs die swembad al hier ge Edelstene en mooi klippe voorsien nou ook in jou nood Om Damaraland sonder jou te besoek beslis nie die moeite werd Om jou Bure te betrek vir oorlewing bly die wagtende buite perd Van negentien-vier-en-twintig tot negentien-negentig Kon jy spog as die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Usakos – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Weggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister se…Weggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister se stoommasjien Jou stasie se bekende lokomotief smag nog om te dien Jou Erongoberge sal nog lank hier rondom jou tuur Is daar nog soveel duwweltjies op jou rugbyveld Eet jou langbeen koringkrieke mekaar nog so op n stoomtrein ooit weer by jou inklok Het jou versengende hitte nog nie alles weggesmelt Is jou klippe by Ameib nog so reusagtig groot Is die olifant se kop…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Usakos – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Weggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister se…Weggesteek in jou versinkte kom langs die Khan rivier Staan jou watertoring vir eergister se stoommasjien Jou stasie se bekende lokomotief smag nog om te dien Jou Erongoberge sal nog lank hier rondom jou tuur Is daar nog soveel duwweltjies op jou rugbyveld Eet jou langbeen koringkrieke mekaar nog so op n stoomtrein ooit weer by jou inklok Het jou versengende hitte nog nie alles weggesmelt Is jou klippe by Ameib nog so reusagtig groot Is die olifant se kop…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Verbrandeberg, Verbrande Berg – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Presies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en Sandsteen…Presies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en Sandsteen met intense hitte Karmosynrooi, Swart en Houtskool kom uitsmelt hitte Kommentaar oor jou kleure is verseker jou getuigskrif Verbrandeberg! Damaraland se pronk gebied Verbrandeberg! Damaraland se grootste krediet Verbrandeberg! Damaraland se harts gebied Verbrandeberg! Damaraland se prys lied Jy presteer blykbaar die beste vroeg dag of laat middag Geen wonder die Bergnama roep jou As die son sak laat jou roosagtige kleur ons na betrag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Verbrandeberg, Verbrande Berg – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Presies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en Sandsteen…Presies op die punt van n twaalf kilometer vulkaniese rif Lawa, Kalkklip, Leiklip en Sandsteen met intense hitte Karmosynrooi, Swart en Houtskool kom uitsmelt hitte Kommentaar oor jou kleure is verseker jou getuigskrif Verbrandeberg! Damaraland se pronk gebied Verbrandeberg! Damaraland se grootste krediet Verbrandeberg! Damaraland se harts gebied Verbrandeberg! Damaraland se prys lied Jy presteer blykbaar die beste vroeg dag of laat middag Geen wonder die Bergnama roep jou As die son sak laat jou roosagtige kleur ons na betrag…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Vingerklip Mukurob Balade von Mukurob – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van die…(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van die oue Suidwes, Mit dem Zeigefinger zum Himmel gewandt, reldtoeriste haben deine Einzigartigkeit erkannt. Einst ein Teil des Weissrand-Plato nheit, die Natur ist froh. Naby Asab, hoch empor, du tratest ein, tischem Glanz, 12 Meter aus Stein. Auf 1,5 Metern hast du lange balanciert, Dein Bildnis, das Fest des Lebens, nie verloren, nie verziert. Jou 450 ton sandsteen, in der Zeit verweht, Verliert an Kraft, und…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Vingerklip Mukurob Mukurob – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vingerklip (Mukurob) Eens die Facto embleem, van die pragtige oue Suidwes , wat so mooi…Vingerklip (Mukurob) Eens die Facto embleem, van die pragtige oue Suidwes , wat so mooi hemelwaarts kon wys reld-toeriste het jou, uniekheid altyd hoog geprys Eens ook deel van die, Weissrand Plato gewees nooit ooit weer sal jy hier regop staan! tog sal ons met durf steeds voortgaan! Sandsteen klip – hoeveel foto’s is van jou afgeneem! Mukurob – as kinders het ons by jou plaasgeneem! Naby Asab het jy twaalf meter, hemel hoog uitgetroon Slegs op een en ‘n…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Vingerklip Mukurob Mukurob – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vingerklip (Mukurob) Eens die Facto embleem, van die pragtige oue Suidwes , wat so mooi…Vingerklip (Mukurob) Eens die Facto embleem, van die pragtige oue Suidwes , wat so mooi hemelwaarts kon wys reld-toeriste het jou, uniekheid altyd hoog geprys Eens ook deel van die, Weissrand Plato gewees nooit ooit weer sal jy hier regop staan! tog sal ons met durf steeds voortgaan! Sandsteen klip – hoeveel foto’s is van jou afgeneem! Mukurob – as kinders het ons by jou plaasgeneem! Naby Asab het jy twaalf meter, hemel hoog uitgetroon Slegs op een en ‘n…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Vingerklip Mukurob Mukurob – Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van die…(Orchestral Prelude) Eine Geschichte, die in den Herzen ruft. Einst die Facto embleem van die oue Suidwes, Mit dem Zeigefinger zum Himmel gewandt, reldtoeriste haben deine Einzigartigkeit erkannt. Einst ein Teil des Weissrand-Plato nheit, die Natur ist froh. Naby Asab, hoch empor, du tratest ein, tischem Glanz, 12 Meter aus Stein. Auf 1,5 Metern hast du lange balanciert, Dein Bildnis, das Fest des Lebens, nie verloren, nie verziert. Jou 450 ton sandsteen, in der Zeit verweht, Verliert an Kraft, und…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Visrivier Canyon – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vertel ons wie jou ouboet is n Halwe kilometer sink jou vis Besonders uitgekerf in…Vertel ons wie jou ouboet is n Halwe kilometer sink jou vis Besonders uitgekerf in jou eie plato Reusagtige graniet klowe wat vinger wys Jou ravyn se beelde ontvang Van Bitterwater en Asbosvlakte tot Ai-Ais Sal die kameeldoring dan nie sy skadu opeis Groei jou palms nog steeds van die Duitse troepe Geskuil in jou skeure teen die Unie se troepe Jou moordende vyf dag voetslaan roete Kooigoed en Vasbyt Nek jou uitdraai woede Jou warm bronne se mineraal bewaker…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Wagters op die Mure – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Boer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van ’n…Boer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van ’n plaasboer gaan kry, Is wanneer jy hom vra, wie sy regterhand op die plaas is. Eers sal hy jou aankyk, om seker te maak jy is ernstig, En dan sal sy gelaat versag, en hy sal jou ure besig hou. [Chorus] Wagters op die mure, gereed om dadelik te reageer, Altyd vriendelik, met jou stert wat swaai in blydskap. Altyd dieselfde, hoe moeilik jou dag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Wagters op die Mure – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Boer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van ’n…Boer se regterhand / Wagters op die Mure Die vinnigste reaksie wat jy, van ’n plaasboer gaan kry, Is wanneer jy hom vra, wie sy regterhand op die plaas is. Eers sal hy jou aankyk, om seker te maak jy is ernstig, En dan sal sy gelaat versag, en hy sal jou ure besig hou. [Chorus] Wagters op die mure, gereed om dadelik te reageer, Altyd vriendelik, met jou stert wat swaai in blydskap. Altyd dieselfde, hoe moeilik jou dag…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Wagters op die Mure Wachter auf den Mauern – Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die rechte Hand des Bauern / Wächter auf den Mauern Heute möchte ich bezeugen, was…Die rechte Hand des Bauern / Wächter auf den Mauern Heute möchte ich bezeugen, was meine rechte Hand mir bedeutet. Jahrelang treu und selbstlos gedient. Ist es da nicht ungewöhnlich, sie heute besonders anzusehen? Um unsere geliebten Wächter im Südwesten in Erinnerung zu rufen. [Refrain] Wächter auf den Mauern, stets bereit zu reagieren. Immer freundlich, mit einem Schwanz, der freudig wedelt. Immer gleich, egal wie schwer der Tag für uns war. Mit euren Augen beobachtet ihr jeden meiner Schritte aufmerksam….Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Wagters op die Mure Wachter auf den Mauern – Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Die rechte Hand des Bauern / Wächter auf den Mauern Heute möchte ich bezeugen, was…Die rechte Hand des Bauern / Wächter auf den Mauern Heute möchte ich bezeugen, was meine rechte Hand mir bedeutet. Jahrelang treu und selbstlos gedient. Ist es da nicht ungewöhnlich, sie heute besonders anzusehen? Um unsere geliebten Wächter im Südwesten in Erinnerung zu rufen. [Refrain] Wächter auf den Mauern, stets bereit zu reagieren. Immer freundlich, mit einem Schwanz, der freudig wedelt. Immer gleich, egal wie schwer der Tag für uns war. Mit euren Augen beobachtet ihr jeden meiner Schritte aufmerksam….Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Walvisbaai – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my…Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Walvisbaai – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my…Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Walvisbaai Geskiedenis lied – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my…Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Walvisbaai Geskiedenis lied – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my…Niks kom by jou koue, Benguela Weskus see Niks kon meer as jy, deur my hartsnare vee. Wanneer jy dan beur, deur die digte mis Kom alle gevoelens, in my tot stille rus. Walvisbaai, by jou het ek koning gekraai Walvisbaai, by jou het ek altyd herlaai Walvisbaai, by jou het die wind my weggewaai Walvisbaai, by jou het ek stokkies gedraai Jou mis in my hare en jou sout op my wang Jou verhale en stories laat my baie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Warmbad – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Gemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naam…Gemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naam Jou Warmbron dien as halte en welkome roepnaam Eerwaardes Abraham en Christian Albrecht vind hier rus Warmbad jy staan vas hier in die uiterste suidooste Naby die oorsprong van die Homrivier en die grens klimaat bekend aan die Namaland plato Jou naamgewende en internasionale warmbronne Agtien nul ses word die eerste sendingstasie gebou Agtien elf vernietig Oorlams Jager Afrikaner albei Agtien vier en dertig herstel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Warmbad – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Gemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naam…Gemaklik die dorp met die rykste Suidwes geskiedenis Sewentien sestig verklaar Jacobus Coetzee jou naam Jou Warmbron dien as halte en welkome roepnaam Eerwaardes Abraham en Christian Albrecht vind hier rus Warmbad jy staan vas hier in die uiterste suidooste Naby die oorsprong van die Homrivier en die grens klimaat bekend aan die Namaland plato Jou naamgewende en internasionale warmbronne Agtien nul ses word die eerste sendingstasie gebou Agtien elf vernietig Oorlams Jager Afrikaner albei Agtien vier en dertig herstel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Waterberg – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaar…Jou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaar jou mooie naam Jou agthonderd vierkante meter Plato is werklik seldsaam Aan jou voet het die Boesman en Herero lank gewoon Oos van Otjiwarongo verby pragtige Klein-Waterberg Is jou Natuur-en-Bewaring Park in 1972 ook verklaar Hoeveel wild en skaars vo ls is veilig al by jou bewaar Om jou begeleide staproetes te volg het al baie geverg Jou verskeidenheid plantegroei is lowergroen en dig Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Waterberg – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaar…Jou rooi sandsteen bolaag van die Plato vorm Jou vele fonteine in jou aflope verklaar jou mooie naam Jou agthonderd vierkante meter Plato is werklik seldsaam Aan jou voet het die Boesman en Herero lank gewoon Oos van Otjiwarongo verby pragtige Klein-Waterberg Is jou Natuur-en-Bewaring Park in 1972 ook verklaar Hoeveel wild en skaars vo ls is veilig al by jou bewaar Om jou begeleide staproetes te volg het al baie geverg Jou verskeidenheid plantegroei is lowergroen en dig Jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Welwitchia Welwitschia – Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Bekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek Friederich…Bekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek Friederich Welwitsch jou in Angola In die Namib woestyn ontdek Thomas Baines jou ware replika Hierdie lewende woestyn fossiel verkondig geen sterwensnood Ons verkyk ons altyd aan hierdie bewoner van die Namib Jou spesie dra manlike en vroulike ke Deur nektar lok jy insekte vir die oordra van stuifmeel Strek van die Nicolau-rivier in Angola tot by die Kuiseb Jy bereik baie maklik n lewensiklus van…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Welwitchia Welwitschia – Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Bekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek Friederich…Bekend as die Ui van die Woestyn of Tweeblaarkanniedood In die agtien honderds ontdek Friederich Welwitsch jou in Angola In die Namib woestyn ontdek Thomas Baines jou ware replika Hierdie lewende woestyn fossiel verkondig geen sterwensnood Ons verkyk ons altyd aan hierdie bewoner van die Namib Jou spesie dra manlike en vroulike ke Deur nektar lok jy insekte vir die oordra van stuifmeel Strek van die Nicolau-rivier in Angola tot by die Kuiseb Jy bereik baie maklik n lewensiklus van…Voeg by mandjie