๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 169–192 of 252 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Pronto Canyon โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jouโฆPronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond. Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Pronto Canyon โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jouโฆPronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond [Chorus] Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Rehoboth โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth veranderโฆEers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rehoboth โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth veranderโฆEers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Rooikop โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaakโฆHoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rooikop โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaakโฆHoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Rundu โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die witโฆIn negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rundu โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die witโฆIn negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sesriem Weer โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water naโฆDie Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die Tsauchab rivier slegs met n drie meter hemeldak n Kilometer lank en dertig meter diep l Sesriem! – jy is omtrent weggesteek net links na Sossusvlei se toegangshek Onder die aardkors wag Suid van die Naukluft berge sink jy net skielike weg Oos van die Sossusvlei vorm jy altyd Party warm lugbalonne sweef loodreg hoog oor jou Jy lewer die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Sesriem Weer โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water naโฆDie Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die Tsauchab rivier slegs met n drie meter hemeldak n Kilometer lank en dertig meter diep l Sesriem! – jy is omtrent weggesteek net links na Sossusvlei se toegangshek Onder die aardkors wag Suid van die Naukluft berge sink jy net skielike weg Oos van die Sossusvlei vorm jy altyd Party warm lugbalonne sweef loodreg hoog oor jou Jy lewer die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Slag van Kub โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op dieโฆIn die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Slag van Kub โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op dieโฆIn die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Slag van Kub Schlacht von Kub โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In den frรผhen Jahren des neunzehnten, Ein Ort voller Hoffnung, die Zukunft beginnt. Hier aufโฆIn den frรผhen Jahren des neunzehnten, Ein Ort voller Hoffnung, die Zukunft beginnt. Hier auf der Farm Voigtkub, die Geschichten so tief, Wo die Spuren der Dorslandtrekker wehen, als wรคrโs ein Lied. Kalkrand nicht weit, die Polizei steht bereit, Ein Hotel und die Schule, 1903, bereit fรผr die Zeit. Die ersten Schritte der Sprache, die Vรถlker vereint, Doch Schatten werden geworfen, die Zeit, die weint. Oh, Schlacht von Kub, ein Erbe aus Schmerz, Die Geschichte wird geschrieben, mit Herzen und Scherzen. Schlag fรผr Schlag, gegen die Dunkelheit stand, Gemeinsam kรคmpfen wir, an diesem heiligen Land. Hendrik Witbooi, ein Namen, der schreit,ย Ein heiliges Kriegerherz, was das Unrecht verteilt. Im Oktober des Jahres, das Grauen beging,ย Die Boeren, die fallen, die Hoffnung zerbricht. Kommandant Dirk Booysen, mit Mut und mit Macht, 31 Mรคnner, bereit fรผr die Schlacht. Ein Kanon blรคst die Trompete, das Schicksal es ruft, Gegen 1500, die Windhunde der Wut.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Slag van Kub Schlacht von Kub โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Die Dorslandtrekker und Voortrekker besetzten die Farm Voigtkub, 25 Kilometer von Kalkrand โ mit Polizeistation,โฆDie Dorslandtrekker und Voortrekker besetzten die Farm Voigtkub, 25 Kilometer von Kalkrand โ mit Polizeistation, Hotel und der ersten Schule von 1903. Hendrik Witboois heiliger Krieg brachte Schrecken. Am 2. Oktober 1904 begann die bitterste Not. Kommandant Dirk Booysen mit 31 Mรคnnern schlug zurรผck โ gemeinsam mit 40 deutschen Truppen und einem Kanon gegen eine weit รผberlegene feindliche Macht.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4So Hard soos Kameeldoring โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al dieโฆSo hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die bekendes is ook al weg, tog net geleen Die bome in hierdie bos, word tans net minder Dankie vir elkeen se insette, op hierdie reis [Chorus] So hard soos onse, ou Kameeldoring hout So smag my hart, baie dae na my Heimat So dryf my verlange, nou vรชrder van my weg So sien ek jou soms, in my drome nog verrys Elkeen wat โn merk,…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3So Hard soos Kameeldoring hout โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.So hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al dieโฆSo hard soos Kameeldoring Wanneer ek rondom my kyk, is ek ook alleen Al die bekendes is ook al weg, tog net geleen Die bome in hierdie bos, word tans net minder Dankie vir elkeen se insette, op hierdie reis [Chorus] So hard soos onse, ou Kameeldoring hout So smag my hart, baie dae na my Heimat So dryf my verlange, nou vรชrder van my weg So sien ek jou soms, in my drome nog verrys Elkeen wat โn merk,…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3So Hard soos Kameeldoring So hart wie Kameldorn โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.So hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sindโฆSo hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sind fort, nur geliehen. Die Bรคume in diesem Wald werden immer weniger. Danke fรผr euren Beitrag auf dieser Reise. [Refrain] So hart wie unser alter Kameldornwald. So sehnt sich mein Herz seit vielen Tagen nach meiner Heimat. So entfernt sich meine Sehnsucht immer weiter. So sehe ich dich manchmal noch in meinen Trรคumen aufsteigen. Alle, die in unserem Land Spuren hinterlassen haben, gehen voran, denn die…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4So Hard soos Kameeldoring So Hart wie Kameldorn โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.So hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sindโฆSo hart wie Kameldorn Wenn ich mich umschaue, bin auch ich allein. Alle Vertrauten sind fort, nur geliehen. Die Bรคume in diesem Wald werden immer weniger. Danke fรผr euren Beitrag auf dieser Reise. [Refrain] So hart wie unser alter Kameldornwald. So sehnt sich mein Herz seit vielen Tagen nach meiner Heimat. So entfernt sich meine Sehnsucht immer weiter. So sehe ich dich manchmal noch in meinen Trรคumen aufsteigen. Alle, die in unserem Land Spuren hinterlassen haben, gehen voran, denn die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Solitaire โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vroeรซr heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf ParkโฆVroeรซr heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park word die grondpaaie nog geskraap Willem van Coller se vrou Elsie herdoop jou na Solitaire daar suid en nogal van Hier amper wes van die Rant-en Remhoogte berge rus jy Waar die pad dan ook wegswaai na Sesriem en Sossusvlei Jou Vulstasie, Algemene Handelaar, Bakkery en Poskantoor se swembad en gras wat baie bekoor tert word bedien sonder room Want die Koei rus vandag en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Solitaire โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vroeรซr heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf ParkโฆVroeรซr heet jy Areb en word bedoel vir Karakoel skaap Suid van die Naukluf Park word die grondpaaie nog geskraap Willem van Coller se vrou Elsie herdoop jou na Solitaire daar suid en nogal van Hier amper wes van die Rant-en Remhoogte berge rus jy Waar die pad dan ook wegswaai na Sesriem en Sossusvlei Jou Vulstasie, Algemene Handelaar, Bakkery en Poskantoor se swembad en gras wat baie bekoor tert word bedien sonder room Want die Koei rus vandag en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sonsondergang โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadigโฆWeskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig en verdiep elke kleur so gepas Jou branders se skuim ry perdjie soos spierwit wol Jou duikers word in lang rye huiswaarts inkatrol n mooier sonsondergang As in die weskus in my Heimat en by Swakop se Jetty Die gevoel van vrede en genoegdoening oorskadu my My hart en wese en siel word elke minuut gepamperlang Jou Jetty volmaak die toneel in hierdi Jou bries…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Sonsondergang โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Weskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadigโฆWeskus Sonsondergang Jou oranje bruin toneel nestel rustig teen my vas Jou son sink stadig en verdiep elke kleur so gepas Jou branders se skuim ry perdjie soos spierwit wol Jou duikers word in lang rye huiswaarts inkatrol n mooier sonsondergang As in die weskus in my Heimat en by Swakop se Jetty Die gevoel van vrede en genoegdoening oorskadu my My hart en wese en siel word elke minuut gepamperlang Jou Jetty volmaak die toneel in hierdi Jou bries…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Sossusvlei โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het danโฆJou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan n n natuurlike uitloop Jou beroemde bure die Nara, Versteekte en Dooie vlei Jou ysterryke pienk en oranje duine pragtig uitgesprei Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier het baie sand oorgebly! Jy word net met baie goeie re ns tot oorlopens vol! Jou besoekers getuig elke keer van jou so passievol! Die stompe in jou wit panne re…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Sossusvlei โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het danโฆJou Tsauchab rivier, stop dan sommer in hierdie doodloop Jou wit sout vlei, het dan n n natuurlike uitloop Jou beroemde bure die Nara, Versteekte en Dooie vlei Jou ysterryke pienk en oranje duine pragtig uitgesprei Jodel oh Jodel oh Jodel! Sossusvlei! Sossusvlei! Jodel oh Jodel oh Jodel! Hier het baie sand oorgebly! Jy word net met baie goeie re ns tot oorlopens vol! Jou besoekers getuig elke keer van jou so passievol! Die stompe in jou wit panne re…Voeg by mandjie