๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 169–192 of 277 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3, NUUTOns Heimat Tas โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.As die wind waai, en die sterre weer helder skyn Ervaar ons hoedat die tyd,โฆAs die wind waai, en die sterre weer helder skyn Ervaar ons hoedat die tyd, vir ‘n oomblik stil staan Ons is Suidwesters, ‘n deel van hierdie Heimat verhaal, Baie jare gelede, was jy ons almal se eerste ligstraal. Almal van ons het โn tas gehad, vol van hoop en moed, Ons soek nog steeds ons plek, ons het nog nie gegroet. Want elke tree wat ons gee, laat ons nog steeds koers hou, Die herinneringe, die gelag, die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Opuwa โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou eerste boorgat was, vir die Dorslandtrekkers bedoel Rusplaas in die suide, jou onthou enโฆJou eerste boorgat was, vir die Dorslandtrekkers bedoel Rusplaas in die suide, jou onthou en beskeie meegevoel Die Ruacana en Epupa valle, spruit uit die Kunene rivier Jou pannetjies veld, en Steilrand berge wat hier versier die hoofdorp van ons wye Kaokoland area Jou Himba mense vertoon, hulle tradisionele leefwyse Jou woestyn olifante, en ook die beroemde Van Zyl pas Hier is ook nog Herero s en Dhimba bewoners Wie het jou landskap, dan so mooitjies plat gevee Jou negosiewinkel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Opuwa โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jou eerste boorgat was, vir die Dorslandtrekkers bedoel Rusplaas in die suide, jou onthou enโฆJou eerste boorgat was, vir die Dorslandtrekkers bedoel Rusplaas in die suide, jou onthou en beskeie meegevoel Die Ruacana en Epupa valle, spruit uit die Kunene rivier Jou pannetjies veld, en Steilrand berge wat hier versier die hoofdorp van ons wye Kaokoland area Jou Himba mense vertoon, hulle tradisionele leefwyse Jou woestyn olifante, en ook die beroemde Van Zyl pas Hier is ook nog Herero s en Dhimba bewoners Wie het jou landskap, dan so mooitjies plat gevee Jou negosiewinkel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Oranjemund โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamantโฆDie Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant hier aan die Namibiese kant Die Oranjerivier skenk sy stene verniet vir jou krediet Oranjemund – hier in die mees suidwestelike hoek reld se vernaamste diamant myngroep In negentien vier en veertig verrys tot werkers se krediet Verbou jou eie groente en blomme in hierdie dorre gebied reld bestempel as die mees rykste spoel gebied Kry gratis plaaslike oproepe – water en elektriese krag Gemsbokke…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Oranjemund โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamantโฆDie Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant hier aan die Namibiese kant Die Oranjerivier skenk sy stene verniet vir jou krediet Oranjemund – hier in die mees suidwestelike hoek reld se vernaamste diamant myngroep In negentien vier en veertig verrys tot werkers se krediet Verbou jou eie groente en blomme in hierdie dorre gebied reld bestempel as die mees rykste spoel gebied Kry gratis plaaslike oproepe – water en elektriese krag Gemsbokke…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Oshakati โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestigโฆIn negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig jou as sy hoof Basis As die tweede grootste stad is jy bepaal deur Geografies die hoofstad van die noordelike Ovamboland Oshakati – Oshakati Oshivambo se tussenin Ovamboland se hoofstad Jou Makalani Palms het hier rondom jou oorgeneem Jou Mopani wurm kom voor in elke Buitelug Mark Jy spog met Winkelsentrums en selfs Hoeveel Kampusse en Skole wil jy nog onderneem Jou naam in Oshivambo…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Oshakati โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestigโฆIn negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig jou as sy hoof Basis As die tweede grootste stad is jy bepaal deur Geografies die hoofstad van die noordelike Ovamboland Oshakati – Oshakati Oshivambo se tussenin Ovamboland se hoofstad Jou Makalani Palms het hier rondom jou oorgeneem Jou Mopani wurm kom voor in elke Buitelug Mark Jy spog met Winkelsentrums en selfs Hoeveel Kampusse en Skole wil jy nog onderneem Jou naam in Oshivambo…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Otavi โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot OtaviโฆRoem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi driehoek Volhard en oorwin roep jou gedenkboek Jou Otavifontein se borrel is nog nie uit tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Khurab verkondig jou Duitse nederlaag Lewer jou besighede dit wat jy aanvra Jou bees- en wilds-plase is jou heiligdom tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Jou Otavi berg troon hoog na Grootfontein…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Otavi Afr1 โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot OtaviโฆRoem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi driehoek Volhard en oorwin roep jou gedenkboek Jou Otavifontein se borrel is nog nie uit tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Khurab verkondig jou Duitse nederlaag Lewer jou besighede dit wat jy aanvra Jou bees- en wilds-plase is jou heiligdom tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Jou Otavi berg troon hoog na Grootfontein…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Otijkoto meer โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwylโฆNet jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl die Herero jou roep Net twintig kilometer wes van Tsumeb pronk jy in my Heimat n onderstebo sampioen in Otjikoto! – Hier rus Johannes Stephanus Cook Hier gaan swem en verdrink en is nooit gevind Kyle se enkel het aan Nou patrolleer hy en is sy werk om die toeriste skrik te maak! In agtien een en vyftig ontdek sir Francois Galton en Charles Anderson…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Otijkoto meer โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwylโฆNet jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl die Herero jou roep Net twintig kilometer wes van Tsumeb pronk jy in my Heimat n onderstebo sampioen in Otjikoto! – Hier rus Johannes Stephanus Cook Hier gaan swem en verdrink en is nooit gevind Kyle se enkel het aan Nou patrolleer hy en is sy werk om die toeriste skrik te maak! In agtien een en vyftig ontdek sir Francois Galton en Charles Anderson…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Otjiwarongo โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plekโฆHier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek van die In agtien een en negentig ontstaan jy rondom die Rynse Sendingstasie en ook later n Duitse garnisoen gehuisves Die smalspoor van Swakopmund in negentien sewe bring nuwe lewe en aansporing tot jou ontwikkeling Ook kom daar van Humpata se terugkerende Boere Ou Dorslandtrekkers wat hulle beloofde land verloor Jou antieke stoomlokomotief nommer een en veertig Staan nou voor die stasie en waghou oor…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Otjiwarongo โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plekโฆHier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek van die In agtien een en negentig ontstaan jy rondom die Rynse Sendingstasie en ook later n Duitse garnisoen gehuisves Die smalspoor van Swakopmund in negentien sewe bring nuwe lewe en aansporing tot jou ontwikkeling Ook kom daar van Humpata se terugkerende Boere Ou Dorslandtrekkers wat hulle beloofde land verloor Jou antieke stoomlokomotief nommer een en veertig Staan nou voor die stasie en waghou oor…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Otjiwarongo โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Ein tiefgrรผndiges deutsches Gedicht von D. Botes รผber Otjiwarongo โ die Stadt zwischen den WaterbergenโฆEin tiefgrรผndiges deutsches Gedicht von D. Botes รผber Otjiwarongo โ die Stadt zwischen den Waterbergen und der Kalahari, wo Geschichte lebt und ein Volk seinen Glauben nie verloren hat. Jetzt als MP3 herunterladen.Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Otjiwarongo โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Ein tiefgrรผndiges deutsches Gedicht von D. Botes รผber Otjiwarongo โ die Stadt zwischen den WaterbergenโฆEin tiefgrรผndiges deutsches Gedicht von D. Botes รผber Otjiwarongo โ die Stadt zwischen den Waterbergen und der Kalahari, wo Geschichte lebt und ein Volk seinen Glauben nie verloren hat. Jetzt als MP3 herunterladen.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Outjo โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom ditโฆKlein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug Skilderagtige landskap en bosveld n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Outjo โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom ditโฆKlein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug Skilderagtige landskap en bosveld n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Pronto Canyon โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jouโฆPronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond. Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Pronto Canyon โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jouโฆPronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond [Chorus] Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Rehoboth โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth veranderโฆEers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rehoboth โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth veranderโฆEers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3, NUUTRocky Point โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Geleรซ in die verre noorde van die berugte Skedelkus โn Rotsagtige basalt hoogte een meterโฆGeleรซ in die verre noorde van die berugte Skedelkus โn Rotsagtige basalt hoogte een meter bo seevlak Half maan duine wat brul en ook sing met kontak Mistig, verlate en klam langs die Benguela Weskus Hier suid van Kaokoland met ontelbare skeepswrakke Verby Henties, Sarah se Gat, Kaap Kruis en Horingbaai Nog vรชrder verby Myl 110, Ugabmond en Torrabaai Geraamtes van Walvisse met geen vars…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Rooikop โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaakโฆHoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Rooikop โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaakโฆHoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…Voeg by mandjie