๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 121–144 of 277 results
-
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Kuiseb Canyon โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie GamsbergโฆVanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg en begin jy net na die rivier se lae brug Tot verby die Naukluft Park vorm jou ravyne n pragtige boggelrug Vanaf Carp se uitkykpunt en rots pryk die Kuiseb Canyon so enorm nseisoen bars jy dwarsdeur die Namib En verras die Soutpanne tot waar jy stilletjies in die Strandmeer inglip Saans verander jou rante na oranje soos die son in die weste sak Die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Kuiseb Canyon โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Vanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie GamsbergโฆVanuit die Khomas Hochland vloei die Kuiseb rivier wat jou vorm Deur die mooie Gamsberg en begin jy net na die rivier se lae brug Tot verby die Naukluft Park vorm jou ravyne n pragtige boggelrug Vanaf Carp se uitkykpunt en rots pryk die Kuiseb Canyon so enorm nseisoen bars jy dwarsdeur die Namib En verras die Soutpanne tot waar jy stilletjies in die Strandmeer inglip Saans verander jou rante na oranje soos die son in die weste sak Die…Voeg by mandjie -
Sale!
KUSLYNKuslyn Versameling – Swakopmund, Walvisbaai & Langstrand
Original price was: R69,00.R59,00Current price is: R59,00.‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus โ Swakopmund seโฆ‘n Musiekbundel van vier MP4-liedjies deur D. Botes oor Namibia se Weskus โ Swakopmund se Duitse argitektuur, Walvisbaai se mistige see, en Langstrand se rustige strandsfeer. Aflaai en geniet.Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Langstrand โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbesโฆLangstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes pogings al vervang In die aandskemering, skyn liggies van groot skepe Die oostewind is geniepsig, en niemand se vriend [Chorus] Tussen jou twee duine, wag ons geliefde Langstrand Waar honderde bakkies, jou duine Desember toepak Hoeveel weet dat jou duine, ook brul aan die oorkant Hoeveel prag huise, van binnelanders is hier parkeer Dan pronk ook nog, Dolfyn strand na Walvis se kant Die koue…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Langstrand โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Langstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbesโฆLangstrand Tussen Swakop en Walvis, is ons geliefde Langstrand Pragtig huise het die, ou asbes pogings al vervang In die aandskemering, skyn liggies van groot skepe Die oostewind is geniepsig, en niemand se vriend [Chorus] Tussen jou twee duine, wag ons geliefde Langstrand Waar honderde bakkies, jou duine Desember toepak Hoeveel weet dat jou duine, ook brul aan die oorkant Hoeveel prag huise, van binnelanders is hier parkeer Dan pronk ook nog, Dolfyn strand na Walvis se kant Die koue…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Leonardville โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vierโฆLangs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier en negentig die Khauas Nama Verander Naosanabis se naam gou sonder veel drama Dorslandtrekkers en dominee Leonard se standplaas Jou Kameelperde verhaal hier die Kameeldoringboom In sewentien sestig het Jacobus Janz besef hoe soet is sy fyn blaar Jou rooi Kalahari grond en duin al hier vir donkie jaar Jou goue graslande voorsien jou wild en vee se stoom n toringhorlosie met Jou Kafee stapel…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Leonardville โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Langs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vierโฆLangs die Nossob rivier uitgel op Pretorius se plaas Verslaan die Schutztruppe in agtien vier en negentig die Khauas Nama Verander Naosanabis se naam gou sonder veel drama Dorslandtrekkers en dominee Leonard se standplaas Jou Kameelperde verhaal hier die Kameeldoringboom In sewentien sestig het Jacobus Janz besef hoe soet is sy fyn blaar Jou rooi Kalahari grond en duin al hier vir donkie jaar Jou goue graslande voorsien jou wild en vee se stoom n toringhorlosie met Jou Kafee stapel…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3, NUUTLied fรผr meine Heimat โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Von ganzem Herzen mรถchte ich mich bei jedem Einzelnen von Ihnen bedanken, der meine LiederโฆVon ganzem Herzen mรถchte ich mich bei jedem Einzelnen von Ihnen bedanken, der meine Lieder hรถrt und sie mit so viel Wรคrme und positiver Resonanz aufnimmt. Ihr Feedback ist fรผr mich mehr als nur Worte โ es ist ein tief empfundener Schmerz, die Bestรคtigung, dass meine Musik irgendwo einen Nerv trifft. Viele von Ihnen fragen sich, woher diese plรถtzliche Flut an Liedern kommt und wer die Stimme dahinter ist. Lassen Sie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Lied van die Namib โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klimโฆLied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesende koue nagte met dag temperature wat kook Lig oranje sand korrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Jou Welwitchia ook genoem die na soveel jare nog piekfyn Uit die Tsauchab stroom gevorm die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Lied van die Namib โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Lied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klimโฆLied van die Namib Lied 2 Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesende koue nagte met dag temperature wat kook Lig oranje sand korrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Jou Welwitchia ook genoem die na soveel jare nog piekfyn Uit die Tsauchab stroom gevorm die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3, NUUTLied vir my Heimat โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Uit die diepte van my hart wil ek begin deur elkeen van u te bedankโฆUit die diepte van my hart wil ek begin deur elkeen van u te bedank wat na die liedjies luister en dit met sulke warmte en positiwiteit ontvang. U terugvoer is nie net woorde nieโdit is vir my โn riem onder die hart, โn bevestiging dat dit wat ek skep, รชrens โn snaar raak. Baie van u wonder waar hierdie stroom liedjies skielik vandaan kom, en wie die stem daaragter is. Laat ek u โn bietjie saamneem op my pad. Ek is…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Luderitz โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verbyโฆWie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby Griffith en Radford tot by Agate strand gel, Shearwater, Guano, Esse tot by Grosse baai Wie het gedink dat Kolmanskop is amper heeltemal toegewaai Wie sal verseker weet hoeveel eilande jou verhaal nog vertel Van Mercury, Seal en Penguin tot Shark amper halfpad getel Van Halifax, Possession, Albatross tot jou bekende Bogenfels Verby Plumpudding, Sinclair en Roastbeef deur jou omhels Drink jou wilde Duitse perde…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Luderitz โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Lรผderitzbucht – Duits Wer weiร schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von AngraโฆLรผderitzbucht – Duits Wer weiร schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra Point, vorbei an Griffith und Radford bis Agate Beach. Von Sturmvรถgel, Shearwater, Guano, Esse bis Grosse Bay. Wer hรคtte gedacht, dass Kolmanskop fast vollstรคndig weggefegt wurde? Wer weiร schon, wie viele Inseln noch eure Geschichte erzรคhlen? Von Mercury, Seal und Penguin bis Shark, fast zur Hรคlfte gezรคhlt. Von Halifax, Possession, Albatross bis zu eurem berรผhmten Bogenfels. Vorbei an Plum Pudding, Sinclair und Roastbeef, die ihr…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Luderitz bucht โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Lรผderitzbucht – Duits Wer weiร schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von AngraโฆLรผderitzbucht – Duits Wer weiร schon, wie viele Buchten eurer Halbinsel es gibt? Von Angra Point, vorbei an Griffith und Radford bis Agate Beach. Von Sturmvรถgel, Shearwater, Guano, Esse bis Grosse Bay. Wer hรคtte gedacht, dass Kolmanskop fast vollstรคndig weggefegt wurde? Wer weiร schon, wie viele Inseln noch eure Geschichte erzรคhlen? Von Mercury, Seal und Penguin bis Shark, fast zur Hรคlfte gezรคhlt. Von Halifax, Possession, Albatross bis zu eurem berรผhmten Bogenfels. Vorbei an Plum Pudding, Sinclair und Roastbeef, die ihr…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Luderitz Lรผderitz โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Wie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verbyโฆWie sal verseker weet hoeveel baaie daar is in jou skiereiland Van Angra punt verby Griffith en Radford tot by Agate strand gel, Shearwater, Guano, Esse tot by Grosse baai Wie het gedink dat Kolmanskop is amper heeltemal toegewaai Wie sal verseker weet hoeveel eilande jou verhaal nog vertel Van Mercury, Seal en Penguin tot Shark amper halfpad getel Van Halifax, Possession, Albatross tot jou bekende Bogenfels Verby Plumpudding, Sinclair en Roastbeef deur jou omhels Drink jou wilde Duitse perde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Makalani palm โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers enโฆIn die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en panne tower jy rustig en kalm n Volwasse Makalani word plaaslik voorgestel aan die toergroep Oor 4 seisoene produseer jy 2 000 vrugte as vroulike plant Jou ronde tipe kokosneute bly altyd Jou penwortel delf diep vir elke druppel souterige watersug Van 7 meter tot selfs 18 meter hoog troon jy in die blou se lug Jou jong palms produseer dan werklik eers saad na…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Makalani palm โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers enโฆIn die Noorde se vlak oshanas oerwoud jou Makalani palm In Ovamboland se oewers en panne tower jy rustig en kalm n Volwasse Makalani word plaaslik voorgestel aan die toergroep Oor 4 seisoene produseer jy 2 000 vrugte as vroulike plant Jou ronde tipe kokosneute bly altyd Jou penwortel delf diep vir elke druppel souterige watersug Van 7 meter tot selfs 18 meter hoog troon jy in die blou se lug Jou jong palms produseer dan werklik eers saad na…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Martin Luther โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na WalvisbaaiโฆIn die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai geadresseer Luitenant Edmund Troost probeer jou na Swakop lanseer Drie maande se water en sand kon die reis toe nie keer Hierdie Martin Luther is n stoom trekker nou verlate Vier kilometer buite Swakopmund gelos sonder genade Ek kan nie anders nie wie sal jou nou ooit weer uithelp! As Stoomtrekker en drie nuwe waens moet jy hulp verleen Na Nonidas en Heigamgab die transport…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Martin Luther โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.In die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na WalvisbaaiโฆIn die agtien-honderds word jy in Halberstadt geproduseer Daarna word jy uit Hamburg na Walvisbaai geadresseer Luitenant Edmund Troost probeer jou na Swakop lanseer Drie maande se water en sand kon die reis toe nie keer Hierdie Martin Luther is n stoom trekker nou verlate Vier kilometer buite Swakopmund gelos sonder genade Ek kan nie anders nie wie sal jou nou ooit weer uithelp! As Stoomtrekker en drie nuwe waens moet jy hulp verleen Na Nonidas en Heigamgab die transport…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Marzipan โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jou Latynse โMartius Panisโ kom uit die eertydse Italiรซ. Sommige wil jou vรชr terug gaanโฆJou Latynse โMartius Panisโ kom uit die eertydse Italiรซ. Sommige wil jou vรชr terug gaan soek in vroeรซ Persiรซ. Jou herinneringe vind ek egter maklik op โn Duitse rak.ย Stinkgogga nanas by โWecke und Voigtsโ se Windhoek tak.ย Jy kom selfs voor in die bekende โRomeo en Julietโ. Jou โBrood van Maartโ gee genoeg woorde vir โn lied.ย Tog vind baie jou smaak oorweldigend en onhanteerbaar. Jou amandels, heuning en suiker komplimenteer mekaar.ย Marzipanbrรถt en Marzipankartoffeln โn Duitse delikatesse.ย My behoefte na jou is soos โn ou bekende Volkslied se lesse..Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Marzipan โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.kom uit die eertydse Itali r terug gaan soek in vroe Jou herinneringe vind ekโฆkom uit die eertydse Itali r terug gaan soek in vroe Jou herinneringe vind ek egter maklik op Stinkgogga nanas by Jy kom selfs voor in die bekende gee genoeg woorde vir Tog vind baie jou smaak oorweldigend en onhanteerbaar Jou amandels, heuning en suiker komplimenteer mekaar t en Marzipankartoffeln n Duitse delikatesse My behoefte na jou is soos n ou bekende Volkslied se lesse Kom sit hier naby my, laat ons oor herinneringe praat, , die lekkerste wat ek…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3, NUUTMeine Besten Freunde โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Jeder von uns hat einen Freund aus Eisen und Stahl Ich bin gesegnet, zwei engeโฆJeder von uns hat einen Freund aus Eisen und Stahl Ich bin gesegnet, zwei enge Freunde zu haben Zwei Freunde, mit denen ich in den Krieg ziehen wรผrde Jeder spielt so eine wichtige Rolle in meinem Leben Meine Sรผdwest- und Namibia-Freunde sind wie Gold Wie reines Gold, gehรคrtet und geprรผft Still und ehrlich, doch ein unsichtbares, echtes Band Meine Freunde, die ich schรคtze und heute…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Messum Krater โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Jy ontstaan baie lank gelede na n skielike ineengestorte vulkaan Jou heuwels vorm in hierdieโฆJy ontstaan baie lank gelede na n skielike ineengestorte vulkaan Jou heuwels vorm in hierdie tregter twee konsentriese sirkels Jou een helfte is aan Dorob Nasionale Park blykbaar afgestaan Jou ander helfte sien ons in Tsiseb Konservatorium so dikwels In die nag lyk jou Melkweg en sterre soos n verligte Hemelstraat Jou stilte en verlatenheid vorm vir die verlangende n wonderlike en verlate krater die moeite werd om te besoek Neem tog genoeg water saam en verwittig iemand van jou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Beste Maats โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Beste Maats Elkeen van ons het โn maat van yster en plaat Ek isโฆMy Beste Maats Elkeen van ons het โn maat van yster en plaat Ek is geseรซnd om twee boesem vriende te hรช Twee maats met wie ek oorlog toe sou gaan Elkeen speel so โn belangrike rol in my lewe [Chorus] My Suidwes en Namibiese maats is soos goud Soos suiwer goud wat getemper en getoets is Stil en eerlik maar โn band onsienbaar en eg My maats wat ek koester en vandag besing Beide plaasboere en lief vir ons…Voeg by mandjie