Showing 121–144 of 198 results
-
Oranjemund – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant…Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant hier aan die Namibiese kant Die Oranjerivier skenk sy stene verniet vir jou krediet Oranjemund – hier in die mees suidwestelike hoek reld se vernaamste diamant myngroep In negentien vier en veertig verrys tot werkers se krediet Verbou jou eie groente en blomme in hierdie dorre gebied reld bestempel as die mees rykste spoel gebied Kry gratis plaaslike oproepe – water en elektriese krag Gemsbokke…Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant hier aan die Namibiese kant Die Oranjerivier skenk sy stene verniet vir jou krediet Oranjemund – hier in die mees suidwestelike hoek reld se vernaamste diamant myngroep In negentien vier en veertig verrys tot werkers se krediet Verbou jou eie groente en blomme in hierdie dorre gebied reld bestempel as die mees rykste spoel gebied Kry gratis plaaslike oproepe – water en elektriese krag Gemsbokke…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Oranjemund – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant…Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant hier aan die Namibiese kant Die Oranjerivier skenk sy stene verniet vir jou krediet Oranjemund – hier in die mees suidwestelike hoek reld se vernaamste diamant myngroep In negentien vier en veertig verrys tot werkers se krediet Verbou jou eie groente en blomme in hierdie dorre gebied reld bestempel as die mees rykste spoel gebied Kry gratis plaaslike oproepe – water en elektriese krag Gemsbokke…Die Duitsers verklaar jou verbode en ook Negentien ses en dertig ontdek Hans jou spoeldiamant hier aan die Namibiese kant Die Oranjerivier skenk sy stene verniet vir jou krediet Oranjemund – hier in die mees suidwestelike hoek reld se vernaamste diamant myngroep In negentien vier en veertig verrys tot werkers se krediet Verbou jou eie groente en blomme in hierdie dorre gebied reld bestempel as die mees rykste spoel gebied Kry gratis plaaslike oproepe – water en elektriese krag Gemsbokke…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Oshakati – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig…In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig jou as sy hoof Basis As die tweede grootste stad is jy bepaal deur Geografies die hoofstad van die noordelike Ovamboland Oshakati – Oshakati Oshivambo se tussenin Ovamboland se hoofstad Jou Makalani Palms het hier rondom jou oorgeneem Jou Mopani wurm kom voor in elke Buitelug Mark Jy spog met Winkelsentrums en selfs Hoeveel Kampusse en Skole wil jy nog onderneem Jou naam in Oshivambo…In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig jou as sy hoof Basis As die tweede grootste stad is jy bepaal deur Geografies die hoofstad van die noordelike Ovamboland Oshakati – Oshakati Oshivambo se tussenin Ovamboland se hoofstad Jou Makalani Palms het hier rondom jou oorgeneem Jou Mopani wurm kom voor in elke Buitelug Mark Jy spog met Winkelsentrums en selfs Hoeveel Kampusse en Skole wil jy nog onderneem Jou naam in Oshivambo…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Oshakati – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig…In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig jou as sy hoof Basis As die tweede grootste stad is jy bepaal deur Geografies die hoofstad van die noordelike Ovamboland Oshakati – Oshakati Oshivambo se tussenin Ovamboland se hoofstad Jou Makalani Palms het hier rondom jou oorgeneem Jou Mopani wurm kom voor in elke Buitelug Mark Jy spog met Winkelsentrums en selfs Hoeveel Kampusse en Skole wil jy nog onderneem Jou naam in Oshivambo…In negentien ses-en-sestig word jy die Hoof van Operasies Die SA Republiek se Weermag vestig jou as sy hoof Basis As die tweede grootste stad is jy bepaal deur Geografies die hoofstad van die noordelike Ovamboland Oshakati – Oshakati Oshivambo se tussenin Ovamboland se hoofstad Jou Makalani Palms het hier rondom jou oorgeneem Jou Mopani wurm kom voor in elke Buitelug Mark Jy spog met Winkelsentrums en selfs Hoeveel Kampusse en Skole wil jy nog onderneem Jou naam in Oshivambo…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Otavi – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi…Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi driehoek Volhard en oorwin roep jou gedenkboek Jou Otavifontein se borrel is nog nie uit tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Khurab verkondig jou Duitse nederlaag Lewer jou besighede dit wat jy aanvra Jou bees- en wilds-plase is jou heiligdom tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Jou Otavi berg troon hoog na Grootfontein…Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi driehoek Volhard en oorwin roep jou gedenkboek Jou Otavifontein se borrel is nog nie uit tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Khurab verkondig jou Duitse nederlaag Lewer jou besighede dit wat jy aanvra Jou bees- en wilds-plase is jou heiligdom tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Jou Otavi berg troon hoog na Grootfontein…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Otavi Afr1 – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi…Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi driehoek Volhard en oorwin roep jou gedenkboek Jou Otavifontein se borrel is nog nie uit tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Khurab verkondig jou Duitse nederlaag Lewer jou besighede dit wat jy aanvra Jou bees- en wilds-plase is jou heiligdom tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Jou Otavi berg troon hoog na Grootfontein…Roem jy nog in jou driehoeke al die tyd Van Goue- tot Mielie- tot Otavi driehoek Volhard en oorwin roep jou gedenkboek Jou Otavifontein se borrel is nog nie uit tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Khurab verkondig jou Duitse nederlaag Lewer jou besighede dit wat jy aanvra Jou bees- en wilds-plase is jou heiligdom tog sal ons jou altyd bewonder volgende keer bly ons bietjie langer Jou Otavi berg troon hoog na Grootfontein…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Otijkoto meer – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl…Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl die Herero jou roep Net twintig kilometer wes van Tsumeb pronk jy in my Heimat n onderstebo sampioen in Otjikoto! – Hier rus Johannes Stephanus Cook Hier gaan swem en verdrink en is nooit gevind Kyle se enkel het aan Nou patrolleer hy en is sy werk om die toeriste skrik te maak! In agtien een en vyftig ontdek sir Francois Galton en Charles Anderson…Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl die Herero jou roep Net twintig kilometer wes van Tsumeb pronk jy in my Heimat n onderstebo sampioen in Otjikoto! – Hier rus Johannes Stephanus Cook Hier gaan swem en verdrink en is nooit gevind Kyle se enkel het aan Nou patrolleer hy en is sy werk om die toeriste skrik te maak! In agtien een en vyftig ontdek sir Francois Galton en Charles Anderson…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Otijkoto meer – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl…Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl die Herero jou roep Net twintig kilometer wes van Tsumeb pronk jy in my Heimat n onderstebo sampioen in Otjikoto! – Hier rus Johannes Stephanus Cook Hier gaan swem en verdrink en is nooit gevind Kyle se enkel het aan Nou patrolleer hy en is sy werk om die toeriste skrik te maak! In agtien een en vyftig ontdek sir Francois Galton en Charles Anderson…Net jou suster Guinas twintig kilo s verder is groter en dieper as jy terwyl die Herero jou roep Net twintig kilometer wes van Tsumeb pronk jy in my Heimat n onderstebo sampioen in Otjikoto! – Hier rus Johannes Stephanus Cook Hier gaan swem en verdrink en is nooit gevind Kyle se enkel het aan Nou patrolleer hy en is sy werk om die toeriste skrik te maak! In agtien een en vyftig ontdek sir Francois Galton en Charles Anderson…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Otjiwarongo – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek…Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek van die In agtien een en negentig ontstaan jy rondom die Rynse Sendingstasie en ook later n Duitse garnisoen gehuisves Die smalspoor van Swakopmund in negentien sewe bring nuwe lewe en aansporing tot jou ontwikkeling Ook kom daar van Humpata se terugkerende Boere Ou Dorslandtrekkers wat hulle beloofde land verloor Jou antieke stoomlokomotief nommer een en veertig Staan nou voor die stasie en waghou oor…Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek van die In agtien een en negentig ontstaan jy rondom die Rynse Sendingstasie en ook later n Duitse garnisoen gehuisves Die smalspoor van Swakopmund in negentien sewe bring nuwe lewe en aansporing tot jou ontwikkeling Ook kom daar van Humpata se terugkerende Boere Ou Dorslandtrekkers wat hulle beloofde land verloor Jou antieke stoomlokomotief nommer een en veertig Staan nou voor die stasie en waghou oor…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Otjiwarongo – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek…Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek van die In agtien een en negentig ontstaan jy rondom die Rynse Sendingstasie en ook later n Duitse garnisoen gehuisves Die smalspoor van Swakopmund in negentien sewe bring nuwe lewe en aansporing tot jou ontwikkeling Ook kom daar van Humpata se terugkerende Boere Ou Dorslandtrekkers wat hulle beloofde land verloor Jou antieke stoomlokomotief nommer een en veertig Staan nou voor die stasie en waghou oor…Hier omtrent in die middel van n rens verras jy almal Dit is die plek van die In agtien een en negentig ontstaan jy rondom die Rynse Sendingstasie en ook later n Duitse garnisoen gehuisves Die smalspoor van Swakopmund in negentien sewe bring nuwe lewe en aansporing tot jou ontwikkeling Ook kom daar van Humpata se terugkerende Boere Ou Dorslandtrekkers wat hulle beloofde land verloor Jou antieke stoomlokomotief nommer een en veertig Staan nou voor die stasie en waghou oor…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Outjo – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit…Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug Skilderagtige landskap en bosveld n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf…Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug Skilderagtige landskap en bosveld n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Outjo – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit…Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug Skilderagtige landskap en bosveld n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf…Klein heuwel in OtjiHerero jou oorspronklike naam Blykbaar kan al die lae heuwels rondom dit beaam In agtien sewe en negentig as Duitse basis gestig Jou Franke Museum Steen toring en Bakkery ook berug Skilderagtige landskap en bosveld n besliste besoek werd Wonderlike natuurskoon lok natuurliefhebbers en fotograwe Outjo word benut as ‘n volledig bediende noordweste dorp Noodsaaklike geriewe vir besoekers in hierdie ruwe gebied Vanaf jou verken ons maklik die Etosha Panne Die Vingerklip tussen die ruwe Ugab-terrasse Vyf…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Pronto Canyon – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou…Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond. Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond. Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Pronto Canyon – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou…Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond [Chorus] Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…Pronto Canyon As die Aub rivier se waters bulderend oor jou watervalle stort Hou jou Canyon grense die waters gehoorsaam nog op koers Tot waar dit dan uiteindelik uitbars in die Visrivier se grootsheid Jou water se krag word dan gebreek met die eerste oggendstond [Chorus] Jy is die mooiste Canyon naby Mariental in ons geliefde Suidland Ons snak na ons asem wanneer ons van bo oor jou ravyne kyk Wanneer ons onder in jou dan loop troon jou prag…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Rehoboth – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander…Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Rehoboth – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander…Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…Eers glo !Anis genoem deur die Namas van Swartbooi In agtien sewentig na Rehoboth verander deur na jul migrasie en vorige vrymaking n Kleurling! – altyd n Rehoboth Baster Khoi-Khoi Hoera vir onse Rehoboth waar ligte van karre brand tot in Windhoek Ons salueer jou vandag vir die waarde wat jou gemeenskap bring Om ons land ‘n beter plek te kan maak vir elkeen wat hier woon In agtien agt en sestig trek dan ook drie honderd drie en dertig…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Rooikop – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak…Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Rooikop – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak…Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…Hoeveel troepe is deur jou vinnig groot gemaak Hoeveel balsakke en uitrusting is hier pasgemaak Hoeveel jong seuns het manne vanaf hier geraak Hoeveel sweet en trane het duin sewe bewaak 2 SAI Bataljon jou trotse weermag gewese glorie Rooikop berg se onbekende rivier Jou geheime Vloot bunker n paar vloere verdiep Jou Lugmag basis se asfalt aanloopbaan enkeldiep Jou Ratels, Tenks en Samils deur getroue Tiffies herstel Jou Komops antennas verbind aan vele radiotoestel Jou Barakke en skietbaan vertel…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Rundu – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit…In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Rundu – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit…In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…In negentien ses en dertig ontstaan die Teen die pragtige Okavango rivier met die wit sand Jou subtropiese klimaat uitstekend vir elke plant In Kavango land is jy die hoofstad in die noordfront Rundu jou status is onlangs na die van dorp verander Jou blink toekoms is nou die verlede se teenstander Gewese hoofkwartier van die berugte drie twee Bataljon Lugmagbasis met Mirages en Mig Ook vir dertien Honoris Crux medaljes destyds oraloor berug Met Unita se Ivoor en Diamante…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Sesriem Weer – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na…Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die Tsauchab rivier slegs met n drie meter hemeldak n Kilometer lank en dertig meter diep l Sesriem! – jy is omtrent weggesteek net links na Sossusvlei se toegangshek Onder die aardkors wag Suid van die Naukluft berge sink jy net skielike weg Oos van die Sossusvlei vorm jy altyd Party warm lugbalonne sweef loodreg hoog oor jou Jy lewer die…Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die Tsauchab rivier slegs met n drie meter hemeldak n Kilometer lank en dertig meter diep l Sesriem! – jy is omtrent weggesteek net links na Sossusvlei se toegangshek Onder die aardkors wag Suid van die Naukluft berge sink jy net skielike weg Oos van die Sossusvlei vorm jy altyd Party warm lugbalonne sweef loodreg hoog oor jou Jy lewer die…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Sesriem Weer – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na…Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die Tsauchab rivier slegs met n drie meter hemeldak n Kilometer lank en dertig meter diep l Sesriem! – jy is omtrent weggesteek net links na Sossusvlei se toegangshek Onder die aardkors wag Suid van die Naukluft berge sink jy net skielike weg Oos van die Sossusvlei vorm jy altyd Party warm lugbalonne sweef loodreg hoog oor jou Jy lewer die…Die Dorslandtrekker moes ses Gemsbok rieme laat afsak Om koel helder skoon lewegewende water na bo te hys In die Tsauchab rivier slegs met n drie meter hemeldak n Kilometer lank en dertig meter diep l Sesriem! – jy is omtrent weggesteek net links na Sossusvlei se toegangshek Onder die aardkors wag Suid van die Naukluft berge sink jy net skielike weg Oos van die Sossusvlei vorm jy altyd Party warm lugbalonne sweef loodreg hoog oor jou Jy lewer die…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00. -
Slag van Kub – Afrikaans MP3
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die…In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00. -
Slag van Kub – Afrikaans MP4
AFRIKAANS, MP4In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die…In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…In die negentien honderds beset die destydse Dorslandtrekker en die Voortrekker jou Hier op die plaas Voigtkub vyf en twintig kilometer van Kalkrand met nog min gebou Jou Polisie stasie, Hotel en negentien honderd en drie se eerste Afrikaanse skool getrou Hier teen die Bo Visrivier begin die Afrikaner ontwaking ook nou stadig om te ontvou n Heilige oorlog van Hendrik Witbooi as opdrag bring nou as Elke Boer en seuns op twee Oktober negentien honderd en vier in volle…
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.
















