๐ต Suidwes Media
Ons Musiek Winkel
Oorspronklike Afrikaanse musiek โ direk aflaai na betaling.
MP3 & MP4 beskikbaar.
Showing 145–168 of 277 results
-
Sale!
AFRIKAANS, MP4My Beste Maats โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My Beste Maats Elkeen van ons het โn maat van yster en plaat Ek isโฆMy Beste Maats Elkeen van ons het โn maat van yster en plaat Ek is geseรซnd om twee boesem vriende te hรช Twee maats met wie ek oorlog toe sou gaan Elkeen speel so โn belangrike rol in my lewe [Chorus] My Suidwes en Namibiese maats is soos goud Soos suiwer goud wat getemper en getoets is Stil en eerlik maar โn band onsienbaar en eg My maats wat ek koester en vandag besing Beide plaasboere en lief vir ons…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My dag by die Topnaars โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg teโฆMy dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te loop โn Sak oor my skouer met โn appel en beskuit vat ek pad Vat ooswaarts koers uit Walvis verby die houtheinings Die sand word weggekeer voordat dit ons kan toewaai [Chorus] Topnaars! โ By julle verruil ek boxer tabak vir Narra pitte Julle spog en vertel julle is die oudste inwoners hier rond Selfs die Boesmans en Sans het na julle hier gearriveer Topnaars!…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My dag by die Topnaars โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg teโฆMy dag by die Topnaars Hier in die sewentigs besluit ek om eendag weg te loop โn Sak oor my skouer met โn appel en beskuit vat ek pad Vat ooswaarts koers uit Walvis verby die houtheinings Die sand word weggekeer voordat dit ons kan toewaai [Chorus] Topnaars! โ By julle verruil ek boxer tabak vir Narra pitte Julle spog en vertel julle is die oudste inwoners hier rond Selfs die Boesmans en Sans het na julle hier gearriveer Topnaars!…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Heimat โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Heimat Daar is geen land, in die wรชreld soos jy. Die reuk van jouโฆMy Heimat Daar is geen land, in die wรชreld soos jy. Die reuk van jou veld, bring heimwee na my. Jou riviere het geen, blywende water in. Jou kameeldoring en mopanie, met haakdoring. [Chorus] My heimat โ my verlange word net meer! My heimat โ sal ek ooit weer terugkeer! My heimat โ niks bemoedig my hart so seer! My heimat โ my geboorte hier gelanseer! Wanneer jou sand, deur my vingers gly. Wanneer jou sonsondergang, die weste verkleur. Wanneer…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My Heimat โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My Heimat Daar is geen land, in die wรชreld soos jy. Die reuk van jouโฆMy Heimat Daar is geen land, in die wรชreld soos jy. Die reuk van jou veld, bring heimwee na my. Jou riviere het geen, blywende water in. Jou kameeldoring en mopanie, met haakdoring. [Chorus] My heimat โ my verlange word net meer! My heimat โ sal ek ooit weer terugkeer! My heimat โ niks bemoedig my hart so seer! My heimat โ my geboorte hier gelanseer! Wanneer jou sand, deur my vingers gly. Wanneer jou sonsondergang, die weste verkleur. Wanneer…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3My Heimat en Geboortegrond Afr โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.My Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aardeโฆMy Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aarde vinnig oor sy vlaktes Sy son brand genadeloos neer in sy somers Sy veld wag geduldig op elke druppel genade [Chorus] Wat sal ons sรช as ons โn keuse moet maak Of hierdie geboortegrond aan ons behoort Ons sal kliphard ons stemme dan verhef Suidwes jy is ons Heimat tot in ewigheid! Met bloed en sweet en trane duur betaal Vir elke stukkie getemde Heimat…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4My Heimat en Geboortegrond Afr โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.My Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aardeโฆMy Heimat en Geboortegrond Ons Heimat is kliphard soos Kameeldoringhout Sy wind droog die aarde vinnig oor sy vlaktes Sy son brand genadeloos neer in sy somers Sy veld wag geduldig op elke druppel genade [Chorus] Wat sal ons sรช as ons โn keuse moet maak Of hierdie geboortegrond aan ons behoort Ons sal kliphard ons stemme dan verhef Suidwes jy is ons Heimat tot in ewigheid! Met bloed en sweet en trane duur betaal Vir elke stukkie getemde Heimat…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3My Heimat en Geboortegrond Heimat und Geburtsstรคtte โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Meine Heimat und Geburtsstรคtte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die ErdeโฆMeine Heimat und Geburtsstรคtte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die Erde in seinen Ebenen schnell aus Seine Sonne brennt erbarmungslos in ihren Sommern Sein Feld wartet geduldig auf jeden Tropfen Gnade [Refrain] Was werden wir sagen, wenn wir uns entscheiden mรผssen Ob dieses Heimatland uns gehรถrt? Dann werden wir unsere Stimmen laut erheben Sรผdwesten, du bist fรผr immer unsere Heimat! Mit Blut, Schweiร und Trรคnen haben wir teuer bezahlt Fรผr jedes Stรผck urbar gemachten Heimatbodens In…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4My Heimat en Geboortegrond Heimat und Geburtsstรคtte โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Meine Heimat und Geburtsstรคtte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die ErdeโฆMeine Heimat und Geburtsstรคtte Unsere Heimat ist hart wie Kameldorn Sein Wind trocknet die Erde in seinen Ebenen schnell aus Seine Sonne brennt erbarmungslos in ihren Sommern Sein Feld wartet geduldig auf jeden Tropfen Gnade [Refrain] Was werden wir sagen, wenn wir uns entscheiden mรผssen Ob dieses Heimatland uns gehรถrt? Dann werden wir unsere Stimmen laut erheben Sรผdwesten, du bist fรผr immer unsere Heimat! Mit Blut, Schweiร und Trรคnen haben wir teuer bezahlt Fรผr jedes Stรผck urbar gemachten Heimatbodens In…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Namib Woestyn โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Namib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryfโฆNamib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesend koue nagte met dag temperature wat kook Reuse strande van die Sperrgebiet tot by Skedelkus Dors jou koue Benguela dier en plant se water lus Elke derde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Namib Woestyn โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Namib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryfโฆNamib-Woestyn Lied 1 Lig oranje sandkorrels gly stadig deur my hand Watter byvoeglike naam beskryf my stamland Eindelose duine wat in rye golf soos Oor tweeduisend kilometer is jy pragtig geklee Oor riviere kon jou verskuiwende duine nog nie klim As oudste woestyn maak jou foto Halveer jou Steenbokskeerkring ander woestyne ook Vriesend koue nagte met dag temperature wat kook Reuse strande van die Sperrgebiet tot by Skedelkus Dors jou koue Benguela dier en plant se water lus Elke derde…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3, NUUTNarra Pitte โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Vir โn sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby โโฆVir โn sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby โ hierdie unieke Botter pitte In die hele wye wรชreld kom julle net hierso voor Is julle as โn komkommer of spanspek opgespoor Vir die Topnaars is jul onmisbaar as โn lewenslyn Jul wortels word as medisyne gebruik teen pyn Jul soet smaak vergete wanneer ons mondhoeke bewe In jul skuil โn goudmyn as jul eienaars opreg sou…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Narras โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.n Sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie uniekeโฆn Sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie unieke Botter pitte reld kom julle net hierso voor n komkommer of spanspek opgespoor Van binne oranje en van buite vlekke van groen Geen blare net takke en dorings die hele seisoen Geel manlike asook vroulike blomme in bloeisel n jaar word julle getrou geoes tog wel In die Kuiseb se vallei tot so v Groei jul wortels diep deur duine moeitevry Jul pitte gedroog en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Narras โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.n sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie uniekeโฆn sakkie Boxer twak ruil ons lekker Narra pitte Dit smaak !Na verby hierdie unieke Botter pitte reld kom julle net hierso voor n komkommer of spanspek opgespoor Van binne oranje en van buite vlekke van groen Geen blare net takke en dorings die hele seisoen Geel manlike asook vroulike blomme in bloeisel n jaar word julle getrou geoes tog wel In die Kuiseb se vallei tot so v Groei jul wortels diep deur duine moeitevry Jul pitte gedroog en…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Niemandsland Afr โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur dieโฆNiemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die jagters, handelaars en verkenners die Trans-Orangia genoem. Hierdie uitgestrekte droรซ landskap met spieรซlbeelde van hitte en bronskleurige rotsagtige heuwels en berge wat gebak word in ondraaglike hitte lewer kleure van pers, rooi, oranje en diep blou gelouter in โn vuuroond wat nie beter ingekleur word as in sy unieke sonsondergange nie. Die plantegroei in hierdie deel van die wรชreld is van die gehardste en het…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Niemandsland Afr โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur dieโฆNiemandsland Afrikaans Gedurende die negentiende eeu is die Niemandsland noord van die Oranjerivier deur die jagters, handelaars en verkenners die Trans-Orangia genoem. Hierdie uitgestrekte droรซ landskap met spieรซlbeelde van hitte en bronskleurige rotsagtige heuwels en berge wat gebak word in ondraaglike hitte lewer kleure van pers, rooi, oranje en diep blou gelouter in โn vuuroond wat nie beter ingekleur word as in sy unieke sonsondergange nie. Die plantegroei in hierdie deel van die wรชreld is van die gehardste en het…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, LIEDJIES, MP3Niemandsland Duits โ Duits MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Niemandsland Duits โ Hier kannst du zur Ruhe kommen. Im 19. Jahrhundert wurde das NiemandslandโฆNiemandsland Duits โ Hier kannst du zur Ruhe kommen. Im 19. Jahrhundert wurde das Niemandsland nรถrdlich des Oranje-Flusses von Jรคgern, Hรคndlern und Entdeckern Trans-Orangia genannt. Diese weite, trockene Landschaft mit ihren spiegelnden, bronzefarbenen Felsen und Bergen, die von unertrรคglicher Hitze geformt wurden, erzeugt Farben in Violett, Rot, Orange und Tiefblau, die in einem Schmelztiegel geglรผht werden und nirgends so brillant zur Geltung kommen wie in den einzigartigen Sonnenuntergรคngen. Die Vegetation in diesem Teil der Welt zรคhlt zu den widerstandsfรคhigsten und…Voeg by mandjie -
Sale!
DUITS, MP4Niemandsland Duits โ Duits MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Niemandsland Duits โ Hier kannst du zur Ruhe kommen. Im 19. Jahrhundert wurde das NiemandslandโฆNiemandsland Duits โ Hier kannst du zur Ruhe kommen. Im 19. Jahrhundert wurde das Niemandsland nรถrdlich des Oranje-Flusses von Jรคgern, Hรคndlern und Entdeckern Trans-Orangia genannt. Diese weite, trockene Landschaft mit ihren spiegelnden, bronzefarbenen Felsen und Bergen, die von unertrรคglicher Hitze geformt wurden, erzeugt Farben in Violett, Rot, Orange und Tiefblau, die in einem Schmelztiegel geglรผht werden und nirgends so brillant zur Geltung kommen wie in den einzigartigen Sonnenuntergรคngen. Die Vegetation in diesem Teil der Welt zรคhlt zu den widerstandsfรคhigsten und…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Okahandja โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Plat kameeldoringbome jou skadu se kenmerk Kaiser Krone jou bekende majestueuse se Okahandja rivier watโฆPlat kameeldoringbome jou skadu se kenmerk Kaiser Krone jou bekende majestueuse se Okahandja rivier wat strek oor wit sand In jou koelte kom ons tot n verdiende stilstand Verby die Reit Klub tot jou dieretuin nou vergeet Nuuskierig wou ons alles van elke dier toe weet Gross-Barmen se verrykende mineraal warm water Hoe baie moes ons na Windhoek ry vir die inryteater Jou water gelewer van die nabye Von Bach dam Die beste beeste, wild en skape tot by die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Okahandja โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Plat kameeldoringbome jou skadu se kenmerk Kaiser Krone jou bekende majestueuse se Okahandja rivier watโฆPlat kameeldoringbome jou skadu se kenmerk Kaiser Krone jou bekende majestueuse se Okahandja rivier wat strek oor wit sand In jou koelte kom ons tot n verdiende stilstand Verby die Reit Klub tot jou dieretuin nou vergeet Nuuskierig wou ons alles van elke dier toe weet Gross-Barmen se verrykende mineraal warm water Hoe baie moes ons na Windhoek ry vir die inryteater Jou water gelewer van die nabye Von Bach dam Die beste beeste, wild en skape tot by die…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Omaruru โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Eet jou melkbeeste nog so baie die bitterbessiebos Smaak jou water uit die oMaruru fonteinโฆEet jou melkbeeste nog so baie die bitterbessiebos Smaak jou water uit die oMaruru fontein nog so bitter Is Kristall Kellerei nog jou eiesoortige wyne se besitter Is jy nog tussen Angola en die Kaap die handelspos Is daar nog soveel rotstekeninge in Paula se grot Dinosourus spore op die plaas Otjihaenanamapaero Getuig die Franke toring nog die slag van die Herero Hoeveel Schnapps word gebrou in jou driebeenpot Vervaardiger van sjokolade, kaas en drie soorte wyn Jou gewese sendingstasie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Omaruru โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Eet jou melkbeeste nog so baie die bitterbessiebos Smaak jou water uit die oMaruru fonteinโฆEet jou melkbeeste nog so baie die bitterbessiebos Smaak jou water uit die oMaruru fontein nog so bitter Is Kristall Kellerei nog jou eiesoortige wyne se besitter Is jy nog tussen Angola en die Kaap die handelspos Is daar nog soveel rotstekeninge in Paula se grot Dinosourus spore op die plaas Otjihaenanamapaero Getuig die Franke toring nog die slag van die Herero Hoeveel Schnapps word gebrou in jou driebeenpot Vervaardiger van sjokolade, kaas en drie soorte wyn Jou gewese sendingstasie…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, LIEDJIES, MP3Omatako โ Afrikaans MP3
Original price was: R15,00.R10,00Current price is: R10,00.Omatakoโs Tussen Okahandja en Otjiwarongo troon jou โboudeโ uit Een hoรซr as die ander enโฆOmatakoโs Tussen Okahandja en Otjiwarongo troon jou โboudeโ uit Een hoรซr as die ander en twee kilometers uit mekaar Treffende hoรซ kegelvormige berge van die hoogste hier rond Jou klein Omatako inselberg vier kilometers van hier geleรซ. Omatako โ jou โboudeโ is rรชrig baie mooi gevorm Omatako โ jou pieke verskil honderd en vyftig meter Omatako โ Jou rivier vloei nie see toe soos die ander Omatako โ Jou rivier eindig noord-oos in die Okavango Jou dam is โn…Voeg by mandjie -
Sale!
AFRIKAANS, MP4Omatako โ Afrikaans MP4
Original price was: R25,00.R15,00Current price is: R15,00.Omatakoโs Tussen Okahandja en Otjiwarongo troon jou โboudeโ uit Een hoรซr as die ander enโฆOmatakoโs Tussen Okahandja en Otjiwarongo troon jou โboudeโ uit Een hoรซr as die ander en twee kilometers uit mekaar Treffende hoรซ kegelvormige berge van die hoogste hier rond Jou klein Omatako inselberg vier kilometers van hier geleรซ [Chorus} Omatako โ jou โboudeโ is rรชrig baie mooi gevorm Omatako โ jou pieke verskil honderd en vyftig meter Omatako โ Jou rivier vloei nie see toe soos die ander Omatako โ Jou rivier eindig noord-oos in die Okavango Jou dam is โn…Voeg by mandjie